Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Besoeker van 'n ander planeet
Besoeker van 'n ander planeet [boodskap #16737] Di, 11 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> Ek sal baie graag 'n animasie of model van die aarde en maan wil sien
> - ek is bewus daarvan dat ons net een kant sien, maar ek het nog altyd
> maar aangeneem dat hy bloot om ons swaai soos 'n bal wat aan 'n
> toutjie vas is - nog nooit dat hy om sy eie as draai nie.
>
> Is ek dan reg as ek sê die maan se fase hang af van sy posisie om die
> aarde en binne sy baan draai die aarde 27 keer om sy eie as vir elke
> fase (wenteling) om aan al die aardbewoners 'n beeld van die maan
> binne een dag te gee?
>
> Is dit nie baie ongewoon dat ons net een kant van die maan sien nie -
> dis sekerlik nie so met die ander planete se mane nie ?!?


My seun, wat het jy in Standerd Vier (of vroeer)
gedoen toe jou onderwyser vir jou hierdie dinge
verduidelik het? Ons voel bekommerd dat jy
die mense op die plek waar jy nou woon die verkeerde
indruk sal gee van die soort onderwys wat jy in jou
vorige land gekry het. Vertel hulle tog maar dat
jy kom van 'n planeet wat om 'n ster wes van die
Melkweg draai.

Die drie Tannies
Re: Besoeker van 'n ander planeet [boodskap #16759 is 'n antwoord op boodskap #16737] Wo, 12 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

> Baie dankie vir al die reaksie! Ek ken darem die basiese werking van
> die son, maan en aarde! In elk geval dankie.
>
> Sooooo lekker om nie met swak "bikkering" deurmekaar te wees nie.

Ek kry nie hierdie woord in die Afrikaanse
woordeboek nie. Is dit moontlik dat dit die
Engelse woord "bicker" is, verkeerd gespel?

Oom Jannie (my ander naam is Goggabie, mooi
is ek, nie lelik nie.)
Re: Besoeker van 'n ander planeet [boodskap #16760 is 'n antwoord op boodskap #16737] Wo, 12 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Aug 1998 21:20:17 +0200, "Arthur Hagen" wrote:

Baie dankie vir al die reaksie! Ek ken darem die basiese werking van
die son, maan en aarde! In elk geval dankie.

Sooooo lekker om nie met swak "bikkering" deurmekaar te wees nie.
Re: Besoeker van 'n ander planeet [boodskap #16761 is 'n antwoord op boodskap #16737] Wo, 12 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Aug 1998 21:46:23 GMT, wrote:

>>
>> Sooooo lekker om nie met swak "bikkering" deurmekaar te wees nie.
>
> Ek kry nie hierdie woord in die Afrikaanse
> woordeboek nie. Is dit moontlik dat dit die
> Engelse woord "bicker" is, verkeerd gespel?
>
> Oom Jannie (my ander naam is Goggabie, mooi
> is ek, nie lelik nie.)
>
Ja, is nie verkeerd gespel nie - dis my eie weergawe van jou Ingelse
woordeboek se "bicker" - dis hoekom ek dit in "kwouts" gesit het!

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Re: Besoeker van 'n ander planeet [boodskap #16762 is 'n antwoord op boodskap #16737] Wo, 12 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Aug 1998 15:08:50 GMT, wrote:
>
> wat het jy in Standerd Vier (of vroeer)
> gedoen toe jou onderwyser vir jou hierdie dinge
> verduidelik het?

Bokdrolle gesuig, en jy...?
Vorige onderwerp: Lekker in die nuwe SA
Volgende onderwerp: Net ingeval SE DINGES, man
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 12:45:51 MGT 2024