Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle klomp witbloed vokkers
Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16716 is 'n antwoord op boodskap #16717] |
Tue, 11 August 1998 00:00  |
Paul
Boodskappe: 163 Geregistreer: November 2005
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
moederlandjie.
Ek het dit mooi ge-"time", vier maande voor 'die verkiesing' het ek spore
gemaak en nou het nuuskierigheid my terug gedwing. . .
Daar op Jo'burg se Wesrand waar ek en die maatjies na skool op die koppie
gaan sit het en 'n paar matchboxes malawi-kop oprook. Daar waar ons
gewonder het watse maatskappy gaan onse wit velletjies met duisende rande
'n maand vertroetel. Op daardie koppie wil ek sit en my matchbox oprook en
wonder of julle rerig so vervalle is as wat ek dink??
Hoor weer van my in 'n maand en ek sal julle vertel . . . .
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Julle klomp witbloed vokkers [boodskap #16859 is 'n antwoord op boodskap #16717] |
Sun, 16 August 1998 00:00  |
WAC
Boodskappe: 8 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
My ou bekkige maatjie....................dit is bo my vuurmaakplek dat 'n
outjie soos jy so baie het om te sê...en dit alles net snert..... onthou die
gesegde "langore moet gesien word en nie gehoor word nie", dit pas jou in
elke opsig.
-------------------------
Paul wrote in message ...
> Na 4 jaar in die buiteland keer ek volgende week terug na die ou
> moederlandjie.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:51:53 UTC 2025
|