Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 1 US$ Winkels
1 US$ Winkels [boodskap #16705] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand vir my sê of daar winkels is wat produkte onder 'n sekere bedrag
verkoop, byvoorbeeld 1$, 1 Pond, ens. Web adresse ook indien moontlik,
asseblief.
Groete
Kobus
Re: 1 US$ Winkels [boodskap #16757 is 'n antwoord op boodskap #16705] Wo, 12 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Aug 1998 01:20:00 +0200, "Kobus Pietersen"
wrote:

> Kan iemand vir my sê of daar winkels is wat produkte onder 'n sekere bedrag
> verkoop, byvoorbeeld 1$, 1 Pond, ens. Web adresse ook indien moontlik,
> asseblief.
> Groete
> Kobus
>
>
Kobus, van waar praat jy? Hier in die VSA is Dollar Stores - alles in
die winkel kos net een dollar. 80% van die goed is of rubbish of goed
wat in ander winkels ook 'n dollar sou kos, maar ons het al daar bv.
Ceres vrugtesap gekry, baie mooi glase en so hier en daar
geselekteerde goed wat dit die moeite werd maak in so een maal in ses
maande deur die winkel te stap.
Re: 1 US$ Winkels [boodskap #16788 is 'n antwoord op boodskap #16705] Do, 13 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter wrote in message ...
> On Mon, 10 Aug 1998 01:20:00 +0200, "Kobus Pietersen"
> wrote:
>
>> Kan iemand vir my sê of daar winkels is wat produkte onder 'n sekere bedrag
>> verkoop, byvoorbeeld 1$, 1 Pond, ens. Web adresse ook indien moontlik,
>> asseblief.
>> Groete
>> Kobus
>>
>>
> Kobus, van waar praat jy? Hier in die VSA is Dollar Stores - alles in
> die winkel kos net een dollar. 80% van die goed is of rubbish of goed
> wat in ander winkels ook 'n dollar sou kos, maar ons het al daar bv.
> Ceres vrugtesap gekry, baie mooi glase en so hier en daar
> geselekteerde goed wat dit die moeite werd maak in so een maal in ses
> maande deur die winkel te stap.

Hmmm...... Hier in Waverley is 'n R5-winkel. Selle storie.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Net ingeval
Volgende onderwerp: Toeriste se liggelowigheid (was: Die ou ding)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:01:12 MGT 2024