Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoenders en die nuwe SA
Hoenders en die nuwe SA [boodskap #16637] Vr, 07 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Colin Beazley  is tans af-lyn  Colin Beazley
Boodskappe: 5
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek het toevalig in die supermark hier in die UK vir 'n bottel Nando's
Peri-Peri hoender sous raak geloop en soos 'n Suid Afrikaner in die diaspora
tel ek die ding op en kyk 'n bietjie na die klein skrif net om verbaas te
sien dat dit vervaardig was in die "Democratic Republic of South Africa".
Nou in my ervaring as 'n land se dis "democratic" dan is dit nie. Wat gaan
aan - het ek iets in die nuus misgeloop in my drie jaar uit SA uit of is dit
maar 'n "tongue firmly in cheek" grappie?

Groete - ons somer het vandag uiteindelik begin :-)

Colin
Re: Hoenders en die nuwe SA [boodskap #16670 is 'n antwoord op boodskap #16637] So, 09 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Aug 1998 22:42:41 +0100, "Colin Beazley"
wrote:

Peri-Peri hoender sous raak geloop en soos 'n Suid Afrikaner in die diaspora[/color]
> tel ek die ding op en kyk 'n bietjie na die klein skrif net om verbaas te
> sien dat dit vervaardig was in die "Democratic Republic of South Africa".
> Nou in my ervaring as 'n land se dis "democratic" dan is dit nie. Wat gaan
> aan - het ek iets in die nuus misgeloop in my drie jaar uit SA uit of is dit
> maar 'n "tongue firmly in cheek" grappie?>>

Daar was geen naamsverandering nie.
Re: Hoenders en die nuwe SA [boodskap #16689 is 'n antwoord op boodskap #16637] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Mr Nobody  is tans af-lyn  Mr Nobody
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1997
Karma: 0
Junior Lid
>> Nou in my ervaring as 'n land se dis "democratic" dan is dit nie. Wat gaan
>> aan - het ek iets in die nuus misgeloop in my drie jaar uit SA uit of is dit
>> maar 'n "tongue firmly in cheek" grappie?>>

Heeltemal reg... dis soos waneer iemand n sin begin met "om eerlik te
wees..."
dan weet jy dis n liegstorie wat nou gaan kom.
Re: Hoenders en die nuwe SA [boodskap #16690 is 'n antwoord op boodskap #16637] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Mr Nobody" wrote:
>
>>> Nou in my ervaring as 'n land se dis "democratic" dan is dit nie. Wat gaan
>>> aan - het ek iets in die nuus misgeloop in my drie jaar uit SA uit of is
> dit
>>> maar 'n "tongue firmly in cheek" grappie?>>
>
> Heeltemal reg... dis soos waneer iemand n sin begin met "om eerlik te
> wees..."
> dan weet jy dis n liegstorie wat nou gaan kom.
>
>

Of "ek is nie 'n rassis nie, maar...."

Ek lag nou nie eintlik vir sulke ouens nie maar...

-Gideon-

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Hoenders en die nuwe SA [boodskap #16691 is 'n antwoord op boodskap #16637] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Colin Beazley skryf:

> Ek het toevalig in die supermark hier in die UK vir 'n bottel Nando's
> Peri-Peri hoender sous raak geloop en soos 'n Suid Afrikaner in die diaspora
> tel ek die ding op en kyk 'n bietjie na die klein skrif net om verbaas te
> sien dat dit vervaardig was in die "Democratic Republic of South Africa".

Colin,

Moenie enige iets van Nando's te ernstig opneem nie, behalwe hulle hoender.
Hulle is meesters van spot dryf in reklame.

Direk nadat 'Basic Instinct' die eerste keer hier op TV vertoon is, het die
volgende oor die skerm gerol:

"psst...are you interested in breasts, legs , thighs??!

...come to Nando's..."

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Hoenders en die nuwe SA [boodskap #16692 is 'n antwoord op boodskap #16637] Ma, 10 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Not Anonymous  is tans af-lyn  Not Anonymous
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Gaat kyk bietjie hulle website, www.nandos.co.za (of so iets). Laas toe ek
dit gekyk het was dit nogals heel amusant.

"may the sauce be with you"

diaan, wat Nando's mis...

Henri Burger wrote in message ...
>
> Colin Beazley skryf:
>
>> Ek het toevalig in die supermark hier in die UK vir 'n bottel Nando's
>> Peri-Peri hoender sous raak geloop en soos 'n Suid Afrikaner in die
> diaspora
>> tel ek die ding op en kyk 'n bietjie na die klein skrif net om verbaas te
>> sien dat dit vervaardig was in die "Democratic Republic of South Africa".
>
> Colin,
>
> Moenie enige iets van Nando's te ernstig opneem nie, behalwe hulle hoender.
> Hulle is meesters van spot dryf in reklame.
>
> Direk nadat 'Basic Instinct' die eerste keer hier op TV vertoon is, het die
> volgende oor die skerm gerol:
>
> "psst...are you interested in breasts, legs , thighs??!
>
> ...come to Nando's..."
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
Vorige onderwerp: Nog een vir Madiba AANHANGERS?
Volgende onderwerp: voëls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:18:32 MGT 2024