Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Boodskap aan ou tante Koba
'n Boodskap aan ou tante Koba [boodskap #16662] Sa, 08 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Koba, as ek jy is hou ek my bek. Jy is so dom, jy roer
jou koffie met jou groottoon om. Wat weet jy van Wouter
Basson, daardie Mengele met sy mengsels. En terwyl ek
nou my kans het, vertel vir daardie man van jou om op te hou
geraas maak.

Koba
Vorige onderwerp: Oor windgatte en nog wat
Volgende onderwerp: 'n Boodskap van Tant Totie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 30 13:16:44 MGT 2024