Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE
"Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16650 is 'n antwoord op boodskap #16653] Sa, 08 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
WINDSBRUID
(na 'n skildery van Kokoschka)
Henning Pieterse

Dae is leeg gewaai
met die aand knip hy sy oë
en skud die laaste sonstof uit
die wind se baard
wat wolke gevleg het
gaan lê nou soos 'n ou man
verwaaid kyk ek uit
en knip my oë
teen die sagte aand
toe kom jy soos 'n windsbruid ingewaai
en vly jou hare
vol teen my aan.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16651 is 'n antwoord op boodskap #16650] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Enkele mense is nogal onder die inruk van jou sgn digkuns.
Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
onder invloed van dwelms.

Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland

@igs.net wrote:

> WINDSBRUID
> (na 'n skildery van Kokoschka)
> Henning Pieterse
>
> Dae is leeg gewaai
> met die aand knip hy sy oë
> en skud die laaste sonstof uit
> die wind se baard
> wat wolke gevleg het
> gaan lê nou soos 'n ou man
> verwaaid kyk ek uit
> en knip my oë
> teen die sagte aand
> toe kom jy soos 'n windsbruid ingewaai
> en vly jou hare
> vol teen my aan.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16652 is 'n antwoord op boodskap #16650] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Enkele mense is nogal onder die inruk van jou sgn digkuns.
Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
onder invloed van dwelms.

Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland

@igs.net wrote:

> WINDSBRUID
> (na 'n skildery van Kokoschka)
> Henning Pieterse
>
> Dae is leeg gewaai
> met die aand knip hy sy oë
> en skud die laaste sonstof uit
> die wind se baard
> wat wolke gevleg het
> gaan lê nou soos 'n ou man
> verwaaid kyk ek uit
> en knip my oë
> teen die sagte aand
> toe kom jy soos 'n windsbruid ingewaai
> en vly jou hare
> vol teen my aan.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16653 is 'n antwoord op boodskap #16650] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Enkele mense is nogal onder die inruk van jou sgn digkuns.
Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
onder invloed van dwelms.

Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland

@igs.net wrote:

> WINDSBRUID
> (na 'n skildery van Kokoschka)
> Henning Pieterse
>
> Dae is leeg gewaai
> met die aand knip hy sy oë
> en skud die laaste sonstof uit
> die wind se baard
> wat wolke gevleg het
> gaan lê nou soos 'n ou man
> verwaaid kyk ek uit
> en knip my oë
> teen die sagte aand
> toe kom jy soos 'n windsbruid ingewaai
> en vly jou hare
> vol teen my aan.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16654 is 'n antwoord op boodskap #16653] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Soos jy misskien naar ek hoop kan begryp bedoel ek nie die Afrikaanse of
Engelse
digters nie, baie van hulle is besielde mense met n baie deeglike
agtergrond.
Maar dit is misskien moeilik vir jou om te begryp ik bedoel jou sgn
digterlike opmerkings
getuig van min voeling.
Jy is slef sekerlik baie bekend met spacecake, dit is die eerste keer ek
hoor daarvan, ek
moes eers uitvind wat dit was.
Jy is mos ook die aaklige persoon wat dwelms goed praat jou antie alles wat
blank is en
daarvoor durf te staan.
KM
@igs.net wrote:

> KM writes:
>
>> Enkele mense is nogal onder die inruk
> van jou sgn digkuns.
>> Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
>> onder invloed van dwelms.
>>
>> Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland
>
> Wel ek is bly jy is onder die "inruk" van die
> sogenaamde digkuns (gedigte deur bekende en nie
> so bekende Afrikaanse, en soms Engelse digters)
> uit Suid-Afrika.
>
> Jy lyk self op dwelms, want jy het dieselfde
> ding vyfkeer gepos. So, ou KM, op wat is jy?
> Spacecake?
>
> Dit is ook interessant dat jy in Nederland sit,
> en daarvan praat as "Moffie/Gayland." Lyk dus
> selfs Nederland strook nie meer met jou enge
> reaksionere menings nie. Onthou ek reg, of het
> jy briewe ter ondersteuning van Jennifer, die
> Virago van die Weskus geskryf? (Het jy onlangs
> van haar gehoor?) Onthou ek ook reg, en het jy
> jouself uitgespreek as 'n Christen, maar een wat
> net na sy eie rassegroep se belange moet kyk?
> Laat ons tog weer bietjie van jou opinies hoor.
> Maar los tog maar die spacecake uit as jy weer
> pos. Een pos is genoeg.
>
> Ta-ta, Tannie
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16655 is 'n antwoord op boodskap #16653] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KM writes: >
Soos jy misskien naar ek hoop kan begryp bedoel ek nie die Afrikaanse of
> Engelse
> digters nie, baie van hulle is besielde mense met n baie deeglike
> agtergrond.
> Maar dit is misskien moeilik vir jou om te begryp ik bedoel jou sgn
> digterlike opmerkings
> getuig van min voeling.
> Jy is slef sekerlik baie bekend met spacecake, dit is die eerste keer ek
> hoor daarvan, ek
> moes eers uitvind wat dit was.
> Jy is mos ook die aaklige persoon wat dwelms goed praat jou antie alles wat
> blank is en
> daarvoor durf te staan.
> KM

Nou daar het jy dit.Jy het iets geleer vandag!
Nou vra ek jou weer, wat bedoel jy deur
vir Nederland die land van "gays/moffies"
te noem. Verduidelik asseblief, oom anti-
moffies, anti-alles wat nie "blank" is
nie. Dus heelwaarskynlik teen die persoon van
die historiese Jesus, wat definitief nie
blank was nie.

Die tannie wat pro-Jesus, pro-menseregte,
pro-moffies en heteroseksueles en enigiets
tussen in, pro-naasteliefde is. Die tannie
wat anti-dubbelgesigte, opgepofte rassiste
ensovoorts ensovoorts is.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16656 is 'n antwoord op boodskap #16653] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Enkele mense is nogal onder die inruk van jou sgn digkuns.
Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
onder invloed van dwelms.

Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland

@igs.net wrote:

> WINDSBRUID
> (na 'n skildery van Kokoschka)
> Henning Pieterse
>
> Dae is leeg gewaai
> met die aand knip hy sy oë
> en skud die laaste sonstof uit
> die wind se baard
> wat wolke gevleg het
> gaan lê nou soos 'n ou man
> verwaaid kyk ek uit
> en knip my oë
> teen die sagte aand
> toe kom jy soos 'n windsbruid ingewaai
> en vly jou hare
> vol teen my aan.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16657 is 'n antwoord op boodskap #16653] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Enkele mense is nogal onder die inruk van jou sgn digkuns.
Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
onder invloed van dwelms.

Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland

@igs.net wrote:

> WINDSBRUID
> (na 'n skildery van Kokoschka)
> Henning Pieterse
>
> Dae is leeg gewaai
> met die aand knip hy sy oë
> en skud die laaste sonstof uit
> die wind se baard
> wat wolke gevleg het
> gaan lê nou soos 'n ou man
> verwaaid kyk ek uit
> en knip my oë
> teen die sagte aand
> toe kom jy soos 'n windsbruid ingewaai
> en vly jou hare
> vol teen my aan.
Re: "Windsbruid" deur HENNING PIETERSE [boodskap #16658 is 'n antwoord op boodskap #16653] Sa, 08 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KM writes:

> Enkele mense is nogal onder die inruk
van jou sgn digkuns.
> Dit is nogal bekend dat baie mense wat digters is, gewoonlik is hulle
> onder invloed van dwelms.
>
> Groete uit Moffie/Gayland ek bedoel Holland

Wel ek is bly jy is onder die "inruk" van die
sogenaamde digkuns (gedigte deur bekende en nie
so bekende Afrikaanse, en soms Engelse digters)
uit Suid-Afrika.

Jy lyk self op dwelms, want jy het dieselfde
ding vyfkeer gepos. So, ou KM, op wat is jy?
Spacecake?

Dit is ook interessant dat jy in Nederland sit,
en daarvan praat as "Moffie/Gayland." Lyk dus
selfs Nederland strook nie meer met jou enge
reaksionere menings nie. Onthou ek reg, of het
jy briewe ter ondersteuning van Jennifer, die
Virago van die Weskus geskryf? (Het jy onlangs
van haar gehoor?) Onthou ek ook reg, en het jy
jouself uitgespreek as 'n Christen, maar een wat
net na sy eie rassegroep se belange moet kyk?
Laat ons tog weer bietjie van jou opinies hoor.
Maar los tog maar die spacecake uit as jy weer
pos. Een pos is genoeg.

Ta-ta, Tannie
Vorige onderwerp: "Papajabos" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Die Brommer" deur CHARL-PIERRE NAUDE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:07:26 MGT 2024