Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina
Gloudina [boodskap #10215] |
Mon, 04 August 1997 00:00  |
Niemand
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina
Ek vermoed jy is in Kanada - is ek reg? Ek sal graag met jou wil skakel.
Neil
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #16069 is 'n antwoord op boodskap #10215] |
Wed, 08 July 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 8 Jul 1998 00:45:17 -0500, "IRQ0" waffled:
> Net toe ek begin dink Gloudina het haar snedige opmerkings laat vaar begin
> sy al weer van voor. Gloudina, ek het nou net 'n paar vrae vir vir jou.
> Wat kan ek doen om ook so moreel superieur soos jy te word? Waar moet ek
> gaan studeer om so slim soos jy te word en te weet hoekom alle ander mense
> rassiste is? Dink jy as europieers ens. nooit amerika, afrika of ander lande
> gekoloniseer het nie, ons vandag 'n beter lewe sou he?
>
> Groete
> (Van 'n wit afrikaner rassis, wat anders kleuriges uitmoor vir hulle grond
> en wat swartes onderdruk)
>
>
Ja, Gloudina, selfs jou "eerste nasies" (what a weird title - are you
trying to make a politically correct joke?) kan nie meer kleim om
eerste in die Amerikas te gewoon het nie - hulle het rondgetrek en by
mekaar grond gesteel en geplunder. Net, jy hoef nie nou daaroor in
sakke en as te sit nie - jy kan maar met die lewe voortgaan. Keep
your own nose clean.
...sommer net ek, Simon
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #16095 is 'n antwoord op boodskap #10215] |
Thu, 09 July 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 8 Jul 1998 17:59:55 GMT, waffled:
> Vir jou informasie, ou Simon, ou Simple Simon,
> die term "First Nations" is die offisiele titel
> waarmee die eerste nasies van Kanada aangedui
> word. As dit 'n politically correct joke is,
> blame it on the whole Canadian government and
> society.
Ek het nie geweet daar is so 'n groot mate van apartheid in Canada
nie! Is almal daar nie dieselfde nie? Dit wys net, ons is nie so
alleen as ons nie van anderskleuriges hou nie.
Maar ek het nie gedink jy sal 'n persoon wees wat ander mense met 'n
titel probeer onderdruk nie. Dit het maar in Suid-Afrika ook gebeur:
daar was hulle eers kaffers, toe naturelle, toe bantoes en nou nuwe
Suid-Afrikaners. Name is maar net oppervlakkig. Of dit mooi of
derogatief is - die feit dat jy hulle 'n naam gee wys dat jy ook maar
uit 'n hoogte op hulle neer sien.
>
> En sedert wanneer is jy outoriteit van die geskiedenis
> van Noord-Amerika? Vertel ons bietjie waarop jy
> bogenoemde feite baseer?
Ek is 'n student van Amerikawese aan die universiteit van die lewe.
'n Groot deel van die kursus behels die Amerikaanse geskiedenis.
Op die oomblik ken ek reeds al die lewens van die rooi indiane in
detail. Ek weet wat elke leier gedink en gesê het. (Hulle kon nie
stories en geskiedenis neerskryf nie.) Ek sal later nog die land ook
besoek om te sien waar hulle op perde ry en mense scalp. Bly jy ook
in 'n fort? Ek sien iemand sê hier sy vriend bly in Fort Lauderdale.
Is die Indiane wreed in dardie omgewing? My seun sê Pocohontas het
daar 'n duisend Britse doodgeslaag met 'n donkie se kakebeen. Maar ek
dink sy is deurmekaar - Pocohontas is mos die afgesette hoof van die
Disney Studio nadat Mulan daar ingetrek het?
Maar ek dwaal af - ek het nie jou vraag nog geantwoord nie (ek maak
nou al net soos jy en ignoreer die vrae).
Ek is al 'n boffin oor die geskiedenis van Amerika vanaf my sesde jaar
toe ek Davy Crockitt gelees het. Hy was een van hulle groot
presidente, of iets, maar Paul Bunyan was groter. Hy het popcorn
ontdek, dink ek.
Ek baseer my feite op die lewe, soos ek kon aandui. Ek lees bietjie
stadig. Ek is darem al amper klaar met Davy Crockitt, daar is net
drie en twintig bladsye oor.
En my ma het my vertel die mense van die aarde kom nie op soos plante
nie - hulle trek na 'n plek toe soos wat jy Canada toe getrek het. As
daar al iemand bly, verdryf jy hom eers, soos wat jy in Canada gedoen
het. As hy te sterk is om te verdryf, kla jy by die UN en dan sal
Koffie kyk of hy daar kan gaan toer en 'n verklaring op die TV maak.
Ek kyk ook CNN, maar daar is 'n swart vrou op wat die nuus lees, so
jou moet haar nie glo nie. Sy is net met propaganda besig.
Bye!
...sommer net ek, Simon
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #32816 is 'n antwoord op boodskap #10215] |
Fri, 28 July 2000 00:00   |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En nou het sy niks te se nie
Reenen van Niekerk
OUT of Africa skryf in boodskap news:%ycf5.2432$63.47845@zonnet-reader-1...
> Gloudina het in een van haar vele (te veel) poste geskryf:
> [knip] Dis tyd dat die Afrikaner as groep grootword... [knip]
>
> Nou toe, word jy sommer ook groot!
>
> Jy sit soos 'n spinnekop in jou web en remarks toesnou aan al die SA'ers wat
> nog hoop het. Die feit dat jy nie meer in SA sit nie (ek terloops ook nie),
> maak van jou GEEN beter mens as hulle nie, al dink jy so...
>
> Ek ken jou nie, maar jy't sekerlik nie as gevolg van jou eie skills in
> Kanada beland nie, maar lekker op manlief se rug gery!!! Indien ek verkeerd
> is, moet jy my laat weet vir wie jy werk, want jy sit heeldag op hulle
> onkoste en poste plaas...
>
> Terloops, geen nut om te antwoord nie, want ek het jou geblok! Whê!
>
> Tarra Parra
>
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #32817 is 'n antwoord op boodskap #10215] |
Fri, 28 July 2000 00:00   |
Riana Combrink
Boodskappe: 32 Geregistreer: June 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
...en ek dog dis nou lekker stil omdat sy geblok is!!!
Reenen van Niekerk schreef in berichtnieuws
398140da.0@news1.mweb.co.za...
> En nou het sy niks te se nie
>
> Reenen van Niekerk
>
> OUT of Africa wrote in message
> news:%ycf5.2432$63.47845@zonnet-reader-1...
>> Gloudina het in een van haar vele (te veel) poste geskryf:
>> [knip] Dis tyd dat die Afrikaner as groep grootword... [knip]
>>
>> Nou toe, word jy sommer ook groot!
>>
>> Jy sit soos 'n spinnekop in jou web en remarks toesnou aan al die SA'ers
> wat
>> nog hoop het. Die feit dat jy nie meer in SA sit nie (ek terloops ook
> nie),
>> maak van jou GEEN beter mens as hulle nie, al dink jy so...
>>
>> Ek ken jou nie, maar jy't sekerlik nie as gevolg van jou eie skills in
>> Kanada beland nie, maar lekker op manlief se rug gery!!! Indien ek
> verkeerd
>> is, moet jy my laat weet vir wie jy werk, want jy sit heeldag op hulle
>> onkoste en poste plaas...
>>
>> Terloops, geen nut om te antwoord nie, want ek het jou geblok! Whê!
>>
>> Tarra Parra
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Gloudina [boodskap #42747 is 'n antwoord op boodskap #42732] |
Fri, 25 May 2001 13:51  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek verstaan. Die kultuuraanpassing moes geweldig gewees het;)))
Annette
Sakkie wrote in message ...
> Verhuis van die Oosrand na 'Toti. Flou verskoning maar ek was hel besig.
>
> "Danielle" wrote in message
> news:ovvrgto8uaul76aaui6ia6tf34dpvb21lq@4ax.com...
>> On Fri, 25 May 2001 08:01:14 +0200, "Sakkie"
>> wrote:
>>> Ek het duidelik iets gemis in my lang afwesigheid!!
>> Sien, jy moes nooit weggegaan het nie!! Maar welkom terug. :-))
>> (Btw hoekom was jy afwesig?)
>> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
>> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
>> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:31 UTC 2025
|