Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit n Afrikaanse nuusgroep ?
Is dit n Afrikaanse nuusgroep ? [boodskap #16604] Wo., 05 Augustus 1998 00:00
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Volle Lid
Snaaks dat op hierdie Afrikaanse nuusgroep soveel Engels geskrywe word.
Volgens my moet hierdie briewe naar n ander groep.
Ek spreek die wens uit dat dit dan ook sal gebeur en dat Engels beperk
sal wees
tot misskien enkele woorde.

Groete
Cornelius
Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ? [boodskap #16605 is 'n antwoord op boodskap #16604] Wo., 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Senior Lid
Keesje,

Bydraes in Engels is op hierdie groep net so welkom as bydraes in
Nederlands. En laasgenoemde is baie welkom.

Groete, Leendert

KM wrote in message ...
> Snaaks dat op hierdie Afrikaanse nuusgroep soveel Engels geskrywe word.
> Volgens my moet hierdie briewe naar n ander groep.
> Ek spreek die wens uit dat dit dan ook sal gebeur en dat Engels beperk
> sal wees
> tot misskien enkele woorde.
>
> Groete
> Cornelius
>
Vorige onderwerp: Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ?
Volgende onderwerp: Wie op dees aarde is Gloudina????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 12:41:44 UTC 2026