Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ?
Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ? [boodskap #16602] Wo, 05 Augustus 1998 00:00
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Misskien het jy gelyk, al sien ek tog ook berigte wat niks met hierdie groep
te
doen het nie.
Groete
Kees

Leendert van Oostrum wrote:

> Keesje,
>
> Bydraes in Engels is op hierdie groep net so welkom as bydraes in
> Nederlands. En laasgenoemde is baie welkom.
>
> Groete, Leendert
>
> KM wrote in message ...
>> Snaaks dat op hierdie Afrikaanse nuusgroep soveel Engels geskrywe word.
>> Volgens my moet hierdie briewe naar n ander groep.
>> Ek spreek die wens uit dat dit dan ook sal gebeur en dat Engels beperk
>> sal wees
>> tot misskien enkele woorde.
>>
>> Groete
>> Cornelius
>>
Re: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ? [boodskap #16603 is 'n antwoord op boodskap #16602] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
KM wrote:
> Misskien het jy gelyk, al sien ek tog ook berigte wat niks met hierdie groep
> te
> doen het nie.
> Groete
> Kees
>

Kees, mense "cross-post" soms dinge van Soc.culture.sout-africa af wat hulle
dink ons Afrikaanssprekendes dalk relefant sal vind. My persoonlike gevoel is
dat dit meestal tog van pas is waar dit gebeur, met 'n uitsondering so af en
toe. Ek dink dat mense in SA al reeds 'n lang tyd vrede gemaak het dat SA tog
'n land is waar daar meer as een taal gepraat word en soms is dit nodig om
Engels te praat sodat jy verstaanbeaar is.

Op die Nederlandse nuusgroepe word tog ook meestal Nederlands gepraat, maar as
iemand 'n vraag vra in Engels word daarop ook reageer sonder enige argwaan.

Groete

-Gideon-

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Vorige onderwerp: "Uitvaart" deur CAROL CLARK
Volgende onderwerp: Is dit n Afrikaanse nuusgroep ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:43:32 MGT 2024