Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Kazaa.
Kazaa. [boodskap #1641] |
Tue, 29 July 2003 20:13  |
OKW
Boodskappe: 21 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
Wonder maar net.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Kazaa. [boodskap #1665 is 'n antwoord op boodskap #1659] |
Tue, 29 July 2003 21:02  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 29 Jul 2003 22:41:33 +0200, "Andries" wrote:
>
> "DD" skryf in boodskap news:e1mdivccl4683l35ijjirnbi1qsbuhaqnq@4ax.com...
>> On Tue, 29 Jul 2003 22:13:34 +0200, "Andries"
>> wrote:
>>
>>> Hoe gewild is Kazaa? Wie hier gebruik die program?
>>>
>>> Wonder maar net.
>>>
>>
>> Ek, Andries. Gereeld soos in byna elke aand.
>> Moet nie Kazaa gebruik nie maar gebruik die light version.
>> Die verskil is dat dit sonder advertensies is.
>> Tobie het ook iets daaroor gevra etlike weke gelede
>> wat ek nooit beantwoord het nie, want ons het nie op
>> die tema voortgeborduur nie.
>>
>> DD
>
> Voortgeborduur nie...mmmmm......ja.
>
> Ek gebruik dit ook elke aand. ook die Lite weergawe..
> Ek haat pop-ups
>
Nou waarom het jy gevra? Dan weet jy mos hoe goed dit is.
Let wel, ek het meer as een virus vanaf Kazaa (lite) gedowload.
DD
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 15:55:47 UTC 2025
|