Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Netwerke/Programmering werk gesoek
Netwerke/Programmering werk gesoek [boodskap #16526] Mon, 03 August 1998 00:00 na volgende boodskap
Grove Erasmus[3]  is tans af-lyn  Grove Erasmus[3]
Boodskappe: 2
Geregistreer: August 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dagse.
Ek is 'n redelik ervare rekenaar gebruiker wat 'n posisie in die IT bedryf
soek. My huidige werk is geensins IT verwant. Ek het myself geleer om
reknaars te bewerk. Ek is dan seker 'n "nerd". Ek eet, slaap en drink
rekenaars.

My CV is aangeheg. Ek verlang verkieslik 'n betrekking in Gauteng area.

Aangeheg my CV, oorspronklik in Lotus Wordpro96 gedoen. Eik is byna dadelik
beskikbaar en kan binne twee tot drie weke na kennis in diens gaan.
My CV is in Engels, die Afrikaanse weergawe is nog nie voltooi.

Grove Erasmus
Posbus 40
Ellisras, 0555
Sud-Afrika / Afrique d'Sud / Zuid-Afrika / South Africa

Tel/Fax: +27-014-763-5690
Mobile: +27-083-654-6546
Mobile's email: 08365...@sms.co.za (PLAIN TEXT ONLY, MAX 50 CHARCTERS)

Web site: http://cnf.clever.net/africa/grove
Re: Netwerke/Programmering werk gesoek [boodskap #16542 is 'n antwoord op boodskap #16526] Tue, 04 August 1998 00:00 Na vorige boodskap
zero_int  is tans af-lyn  zero_int
Boodskappe: 17
Geregistreer: July 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 3 Aug 1998 16:48:40 +0200, "Grove Erasmus"
whispered:

Hmmmm. Daar is 'n firma in Rosebank. Hulle naam is MSI. Ek het vir
hulle gewerk en dit is 'n baie goeie firma. Ongelukkig het ek nie
meer die telefoon no nie. Kyk in die telefoon boek. Hulle doen
alles, programering, netwerke, training etc etc. Hulle het ook
posisies van beginner tot bofin.Praat met Fred of Mark Richardson(nee
hulle is nie familie nie) of met Gordon Leybrand(die groot baas).

Hoop dit help.
PGP Fingerprint: 7C63 CB7C 1292 4355 C6C2 8241 7789 483D
PGP Key ID : 0xB7CAD5ED
http://www.crosswinds.net/birmingham/~zeroint
zero_int@stones.comm [remove last "m"]

Remember: Only by sharing our pain can we .... make other people feel bad too.

If a "little" is good, "more" must be better, and "too much" is just about right.
Vorige onderwerp: Amway!
Volgende onderwerp: Internet Boekwinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 09:03:39 UTC 2025