Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH
" 2.4 " deur BREYTEN BREYTENBACH [boodskap #16536] Ma, 03 Augustus 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
2.4
Breyten Breytenbach

Die angelier slaan
haar rooi rok oop
asof sy enige oogknip nou
die flamenco gaan loop

'n kwikkie kom verby
pootjie pootjie platformpolvy
ene pronkveer bolero en onderbaadjie
die vlerk so witmes in die sy

wie sal bly
staan die laaste op die baan?
Vorige onderwerp: "Boffin" deur HENRI LAURIE
Volgende onderwerp: "Papajabos" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:34:39 MGT 2024