Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blaming everyone else but itself
Blaming everyone else but itself [boodskap #16523] So, 02 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die meeste mense sit met hierdie probleem...

IT'S TIME FOR ANOTHER (POLITICAL) VEHICLE

THE fate of a political party that breaks one too many promises, has been
demonstrated in many a country of the old Communist bloc as well as in
Africa.
Political party rhetoric, especially in Africa, of blaming everyone else
but itself for failure after failure, is fast becoming a disqualification
rather than, like in the past, added justification for a cause long lost.
The analogy of the situation in South Africa appears laughable at first
glance. South Africans sit secure in a multi-party system, comfortable
with a government of national unity that seems set to hold for ever, and a
presidency that the ANC is likely to win again next year.
Yet they should fear for their stability. They are witnessing too many
spectacles. When principle is gone, permanence cannot guarantee
performance.
South Africans can wake up one morning and realise that the emperor has no
clothes on!
True democratic institutions are less vulnerable to this process than the
Marxist ones that toppled everywhere. Free societies are not immune. A
seismic shift in the South African political landscape, bigger than
anything since 1994, may be closer that we think.
South Africa's economy is living on borrowed time, and the social fabric
is fraying. In consequence, legitimacy could destroy all of the established
political parties, equal stockholders in the mounting crisis -- even before
the year 2000.
One broken promise can finish a party, or a cartel of parties.
South Africans have been promised safety in the streets, equality without
favoritism, foreign investments, hundreds of thousands of homes and
hundreds of thousands of jobs, own schools, protection of their numerous
languages and cultures, a sound economy, in fact: they were promised that
SA would be a model for Africa.
Responsibility for the whole string of failures falls evenly on
politicians from all sides of the political spectrum, yes, even the
Freedom Front who had promised its "Volkstaat"-mandate of 640 000
supporters a Volkstaat and who had failed to produce.
If is so that all of a sudden the Freedom Front is blowing down the ANC's
neck as regards its Volkstaat, but this could prove to be nothing more
that political rhetoric as the election campaign for the 1999 elections is
already underway.
In SA there is a government who claims to be democratic while walking
hand in hand with Communists and Socialists. Even if the ANC should sever
its ties with the latter, there is too much doubt whether the ANC would be
capable on running what is in effect a First World country.
Value lies in the future. To ensure that it realizes, a country, a people,
needs tomorrow-men and tomorrow-women. Without such there can be no
tomorrow.
The Boervolk in South Africa wants no part in the endeavours of the
Afrikaner.
For the Boervolk, the clock could be turned back sooner than anticipated --
to its date of birth at the Battle of Blood River when party politics was
shunned and the Volk stood together in unison, proclaiming their Boer
Republics as a Volk.
Party politics, which divides, rather than unifies, would be replaced by
a "Volk's" movement. Various Boer organisations are involved in intensive
behind the scenes deliberations. Its aim is a confederation, equal rights
and self-government to all indigenous peoples.
The ultimate goal is the regaining of the old Boer Republics, the Oranje
Free State, Transvaal and Northern Natal.
The vehicle to achieve this goal, is definitely not a party-political one.
Slowly but surely the Boers are realising that a "Volk's" movement based
on Boer consciousness, Boer identity, their faith and their aspirations to
rule themselves in total sovereignty, is the only vehicle to ultimate
glory and triumph! -- The Confederalist.
Re: Blaming everyone else but itself [boodskap #16524 is 'n antwoord op boodskap #16523] So, 02 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

> South Africans can wake up one morning and realise that the emperor has no
> clothes on!

Ag, jirre tog, Frikkie, moenie sulke dinge
kwytraak nie. Ek skaam my dood.

> Responsibility for the whole string of failures falls evenly on
> politicians from all sides of the political spectrum, yes, even the
> Freedom Front who had promised its "Volkstaat"-mandate of 640 000
> supporters a Volkstaat and who had failed to produce.
> If is so that all of a sudden the Freedom Front is blowing down the ANC's
> neck as regards its Volkstaat, but this could prove to be nothing more
> that political rhetoric as the election campaign for the 1999 elections is
> already underway.

Frikkie, Tannie is so deurmekaar. Wie is nou vir
die Volkstaat en wie is daarteen? En dit lyk mos
so vir my of jy nou teen die Freedom Front is?
Is ek reg? Kan jy vir my 'n lysie maak van al die
verskillende partye waaraan die Afrikaners nou
behoort. (Onthou om die ANC in te sluit. Ek ken
heelwat Afrikaners wat vir die ANC stem.)

> The Boervolk in South Africa wants no part in the endeavours of the
> Afrikaner.

Nou, hierdie sin slaan vir Tannie heeltemal
dronk. Wees nou 'n goeie seun, Frikkie, en
vertel vir Tannie wat die mense hier bedoel.

Frikkie, gaan jy so nou en dan Happy Valley
toe?

Die tannie wat ook in die Oostelike Provinsie
gebly het, die Hanekam berge probeer klim het,
die lemoenbloeisels in die lente in die Katrivier-
vallei geruik het, die aalwyne wat groter as 'n
man is in die herfs sien blom het terwyl die
sneeu daar in die verte wit op die Winterberge
is.
Re: Blaming everyone else but itself [boodskap #16540 is 'n antwoord op boodskap #16523] Ma, 03 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> Is dit nie naby Hoggs Back nie? Waar hulle nou die dag die bejaarde
> Amrikaanse dokter vermoor het - die vrou wat besig was met 'n ondersoek na
> korrupsie in Transkeise hospitale?
>
> O ja - oor die Switserse non wat verlede week vermoor is. Ek hoor netnou oor
> die nuus dat 'n bejaarde priester op pad terug van die begrafnis ook by die
> dood omgedraai het (in 'n motorkaping).
>
> Vriedelike groete, Leendert

Hier kom Leendert weer met sy mandjie van
nuus - alles om te sê moenie daarheen gaan
nie, daar is net barbare daar en hulle vermoor
voor die voet. En dan besoek my seun sy meisie
wat in Grahamstown by Rhodes klasgee, en hulle
gaan vir die naweek na 'n hotel in die einste
Hogsback-area. Blykbaar dink mense in Grahamstown
nou nie dat die plek nou so gevaarlik is dat jy
nie meer daarheen kan gaan nie. Maar Leendert
wat in Pretoria sit, weet natuurlik beter.

Van die tannie wat ook die Hogsback-piek probeer
klim het. En vir wie een van die heel beste
herinnerings in haar lewe was om wakker te word
in 'n slaapsak op die dennenaalde en om op te kyk
waar die son die toppe van die hoogste dennebome
begin te verkleur... in die Hogsback.
Re: Blaming everyone else but itself [boodskap #16541 is 'n antwoord op boodskap #16523] Ma, 03 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
> Ag, jirre tog, Frikkie, moenie sulke dinge
> kwytraak nie. Ek skaam my dood.
>
>
Net wanneer ek dink jy is 'n gesofistikeerde ou dame daar in Canada,
dan maak jy so 'n platvloerse statement soos die. Dis so lelik vir
iemand wat al voorheen geskryf het, en wou voorgee, dat sy 'n Christen
is. Ek neem eksepsie met jou godslastering.
...sommer net ek, Simon
Re: Blaming everyone else but itself [boodskap #16569 is 'n antwoord op boodskap #16523] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Frikkie, gaan jy so nou en dan Happy Valley
> toe?
>
> Die tannie wat ook in die Oostelike Provinsie
> gebly het, die Hanekam berge probeer klim het,
> die lemoenbloeisels in die lente in die Katrivier-
> vallei geruik het, die aalwyne wat groter as 'n
> man is in die herfs sien blom het terwyl die
> sneeu daar in die verte wit op die Winterberge
> is.

Is dit nie naby Hoggs Back nie? Waar hulle nou die dag die bejaarde
Amrikaanse dokter vermoor het - die vrou wat besig was met 'n ondersoek na
korrupsie in Transkeise hospitale?

O ja - oor die Switserse non wat verlede week vermoor is. Ek hoor netnou oor
die nuus dat 'n bejaarde priester op pad terug van die begrafnis ook by die
dood omgedraai het (in 'n motorkaping).

Vriedelike groete, Leendert
Re: Blaming everyone else but itself [boodskap #16570 is 'n antwoord op boodskap #16523] Di, 04 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Leendert van Oostrum" writes: >
>
>
>> Is dit nie naby Hoggs Back nie? Waar hulle nou die dag die bejaarde
>> Amrikaanse dokter vermoor het - die vrou wat besig was met 'n ondersoek na
>> korrupsie in Transkeise hospitale?
>>
>> O ja - oor die Switserse non wat verlede week vermoor is. Ek hoor netnou oor
>> die nuus dat 'n bejaarde priester op pad terug van die begrafnis ook by die
>> dood omgedraai het (in 'n motorkaping).
>>
>> Vriedelike groete, Leendert
>
>
> Hier kom Leendert weer met sy mandjie van
> nuus - alles om te sê moenie daarheen gaan
> nie, daar is net barbare daar en hulle vermoor
> voor die voet.

Huh? (And Rorschach raises his ugly head.) Doen 'n herlees van my teks
hierbo, ou (poe) ding. Dalk ontdek jy daar veel in wat jy tevore nie
raakgesien het nie.

> En dan besoek my seun sy meisie
> wat in Grahamstown by Rhodes klasgee, en hulle
> gaan vir die naweek na 'n hotel in die einste
> Hogsback-area.

Oeee! Moenie sulke dinge vertel waar klein Squirrel dit kan lees nie!
Hy kan dalk allerhande perverse idees ontwikkel!

Vriendelike groete, Leendert
Re: Blaming everyone else but itself [boodskap #16606 is 'n antwoord op boodskap #16523] Wo, 05 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jon Naude  is tans af-lyn  Jon Naude
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
LHarty wrote:

> C'mon! No Afrikaans here please!
It was cross-posted and you know it as you removed it. -your agenda?

Besides, its mesmerising to read Gloudina's left-wing Afrikaans, during
my time in SA it was the language of the far right..(my memory
associates it that way anyway). Shes one of the few in these NGs that
left the country before I did yet her Afrikaans still seems to be
flawless in snowy Canada..

Jon

--
To E-mail me, remove the 'zz' from my address.
Vorige onderwerp: Nog een vir die regering?
Volgende onderwerp: Re: NP dinge in die sewentigs en tagtigs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 04:54:27 MGT 2024