Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Soek afrikaanse speltoets vir Lotus wordpro.amipro
Soek afrikaanse speltoets vir Lotus wordpro.amipro [boodskap #16443] Wo, 29 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek hard na 'n speltoetser vir Lotus Amipro of Wordpro.

As iemand my kan help sal dit baie waardeer word.

Dankie
Louis Nel
lou...@iafrica.com
Re: Soek afrikaanse speltoets vir Lotus wordpro.amipro [boodskap #16505 is 'n antwoord op boodskap #16443] Sa, 01 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Letitia de Lima  is tans af-lyn  Letitia de Lima
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek weer 'n afrikaanse speltoets vir Word / Works 97. Wie kan my help?
My adres is del...@bigpond.com.au
Groetnis van down under.
Letitia de Lima
Vorige onderwerp: Die beste Suid-Afrikaamse video&rekenaar speletjie web terrein!
Volgende onderwerp: Rekenaars: Les 1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:00:28 MGT 2024