Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En sommer nog EEN?
En sommer nog EEN? [boodskap #16478 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Fri, 31 July 1998 00:00  |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil net aan julle almal vertel dat ek nie bang is vir JULLE dreigemente
nie.. Nie eens vir daardie Suid Afrikaanse neger in Amerika nie. Jammer dat
hulle Wouter Basson vroegtydig gestop het, want hy het werklik `n plan
gehad......
Groete
Frikkie
SKELMS EN LEUENAARS
Hierdie regering is nie net besig om alle bates te plunder nie, maar hulle
is nog skaamtelose leuenaars ook. Hiervan het die wêreld die afgelope tyd
baie bewus geword met die verskeie leuens wat vertel is rondom Mandela se
troue met sy Shangaan minares, Graca Machel.
Leuens kom net so maklik uit die mond van Parks Mankahlane, amptelike
woordvoerder van President Nelson Mandela se kantoor, as die waarheid. Dat
die President van Suid Afrika se kantoor amptelik vir die wêreld grof en
blatant kan lieg, is nie net skokkend nie, maar dit is ook 'n refleksie van
watter soort regering hier aan bewind is. Hierdie vent, Parks Mankahlane,
het self erken dat hy gelieg het, maar toe hy daarop gewys word, toe praat
hy van "our detractors" en "opponents of the government who question our
integrity". Selfs die middag voor Mandela se troue, het hierdie kalant die
pers daarvan beskuldig dat hulle valse gerugte versprei rondom Mandela se
beweerde troue.
Hoe op aarde kan enige iemand met integriteit lieg? Net Mandela en sy
trawante sal hierdie vraag kan beantwoord. Die tragiese waarheid is dat hy
gladnie van voorneme is om van hierdie leuenaar ontslae te raak nie.
Mandela self is eitlik beskuldigde nommer een. Hy sê dat Parks Mankahlane
het nie geweet van sy troue nie. Met hierdie woorde is Mandela se eie
geloofwaardigheid sterk aangetas. Parks Mankhalane was al teenwoordig op
Mandela se aanvangseremonie op Vrydag! Dit is dus duidelik dat Mandela ook
nie eintlik baie gesteld op die waarheid is nie en dat hy self ook met tye
baie ekonomies met die waarheid kan wees.
Die vraag kan nou tereg gevra word of die wêreld ooit enige iets wat Mandela
se kantoor uitreik, enigsins kan glo? Nadat die Sunday Telegraph onlangs
berig het dat Suid Afrika wapens gaan ruil vir olie met Libië, 'n terroriste
land wat sanksies teen hom het, was Mandela se amptelike leuenaar, Parks
Mankhalane, gou by om dit te ontken namens die regering.
Hoe gaan die wêreld ooit weet wanneer die President van Suid Afrika se
kantoor die waarheid praat en wanneer nie ? Ons raai aan dat alles wat deur
die President se kantoor aangekondig word, met die grootste omsigtigheid
behandel word.
Om te lieg, is deel van hierdie Kleptokratiese, Kommunistiese regering se
mondering. Minister van sport, Steve Tswete, het twee maande gelede vir die
parlement vertel dat hy 'n "eerlike leuen" goedkeur van 'n senior amptenaar
van sy departement, omdat dit vertel was onder uiterste moeilike
omstandighede.
Dan is daar nog die geval van die regering se Adjunk-Speaker wat gelieg het
oor haar bestuurderslisensie. Hierdie is maar net enkele gevalle van 'n hele
reeks leuens.
Ons Boervolk het 'n sterk inbors vir Christelike waardes soos integriteit,
eerlikheid en die waarheid. Ons is 'n gedisiplineerde Volk met sterk
beginselwaardes en 'n sterk pligsgetrouheid met 'n besondere werk etiek. Hoe
ons nou onself onder sulke vervalling, onsedelikheid, diefstal, moord,
verkragting en van die ander walglike dinge bevind, gaan enige denkende mens
se verstand te bowe.
Ons is net deel van die Boervolk en ons kan nooit deel van 'n nasie wees
nie. Om net te oorleef in Mandela se eenheidsstaat van rampokkers, diewe en
leuenaars is nie vir ons aanvaarbaar nie. Ons het ons volkstatus bereik
deur ewige stryd en werk. Nou voel ons word vasgekeer terwyl die vyand op
ons toesak, net soos Bloedrivier. Wat help dit om 'n plaas of huis te hê en
nie 'n land waar dit in is nie? Ons wil nie net eet en slaap en werk om te
oorleef, terwyl ons nie 'n land het nie. 'n Volk sonder grond is geen Volk
nie. Ons wil ons eie Boererepubliek hê. Ons regering moet ons hartetaal ken.
Hy moet weet waarom ons hartseer is en waarom ons arm is. Ons leiers moet
saam met ons voel gedurende slegte tye en altyd saam met ons kniel in diepe
geloof en dankbaarheid voor God Almagtig.
|
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16480 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Fri, 31 July 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" writes: >
Ek wil net aan julle almal vertel dat ek nie bang is vir JULLE
dreigemente
> nie.. Nie eens vir daardie Suid Afrikaanse neger in Amerika nie. Jammer dat
> hulle Wouter Basson vroegtydig gestop het, want hy het werklik `n plan
> gehad......
> Groete
> Frikkie
> Ons Boervolk het 'n sterk inbors vir Christelike waardes soos integriteit,
> eerlikheid en die waarheid. Ons is 'n gedisiplineerde Volk met sterk
> beginselwaardes en 'n sterk pligsgetrouheid
Ag, ou Frikkie, tannie het toe sommer gaan sit
en huil toe ek lees wat jy hierbo geskryf het.
Dat iemand wat vir homself en "sy volk"
Christelik noem, nou sulke dinge soos hierbo
kan kwytraak, beteken dat die duiwel in die
klere van die man van liefde nog in SA rond-
loop en kyk wie hy kan verorber. Frikkie,
Frikkie, gaan lees die Nuwe Testament en
praat met jou God, en doen dan wat Hy vir
jou vra om te doen.
Die tannie met die trane in haar o"e.
|
|
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16483 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Fri, 31 July 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) writes: > On Fri, 31 Jul 1998 10:51:17 +0200, "Frikkie Potgieter"
> wrote:
>
> dreigemente
>> nie.. Nie eens vir daardie Suid Afrikaanse neger in Amerika nie. Jammer dat
>> hulle Wouter Basson vroegtydig gestop het, want hy het werklik `n plan
>> gehad......>>
>
>
> Fokkit Frikkie!
> Is jy bietjie paranoid, of wat?
As jy nie bang is vir ONS dreigemente
nie, vir wie se dreigemente is jy tog
bang? (Dis soos jou sin lees, as jy
Afrikaans reg verstaan, wat miskien
onmoontlik is vir so 'n ou hanskakie
soos jy wat meer Engels as Afrikaans
op hierdie Afrikaanse nuusgroep be-
oefen.) Hulle soek Wouter-Basson
trawante hier in Kanada, weet jy, ou
Frikkie. En die Kanadese help hulle
ou Frikkie. Moontlik kom klop die
Kanadese eendag aan jou deur ook, ou
Frikkie.
Die tannie wat jy die Amerikaanse
neger noem.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16518 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Sun, 02 August 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Frikkie Potgieter" writes:
meit in Amerika
Nou Frikkie, die volgende taal-les gaan oor die
agtergrond van sekere woorde in Afrikaans. Soos
jy seker weet, is die woord "meid" in Nederlands
dieselfde woord as die Afrikaanse "meisie." Ek
het dit egter op baie goeie gesag dat die "meit
in Amerika" se voorsate nie van Nederlandse
oorsprong is nie. Haar pa se voorsate het in
1706 op die skepe van die H.O.I.C. by die Kaap
die Goeie Hoop aangekom, maar hy was 'n matroos
wat uit die deel net suid van Denemarke gekom
het en wat 'n taal gepraat het wat seker nader
was aan Deens of Duits as aan Nederlands. Haar
ma se voorsate was amper almal van Franse Hugenote-
oorsprong. So moet haar nou nie 'n "meid" noem nie.
Noem haar liewer mademoiselle of madchen (met 'n
umlaut), maar nie "meid" nie. Dit laat haar te
nederlands voel, ou Frikkie. En dis Kanada, ou
Frikkie, waar sy bly. Kanada, nie Amerika nie.
Jy weet, daardie GROOT land wat noord van Amerika
sit.
La tante
|
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16532 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Mon, 03 August 1998 00:00   |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan N Potgieter wrote:
>
>> Graag sal ek by jou wil stop. Sê net waar ek jou kan wys hoe ek lyk.
>
> Jou arme sot - ons praat hier van 'n swart staatsamptenaar - as jy nie
> die gesprek kan volg nie, moet asseblief nie daaraan deelneem nie.
>
>> Maar net `n gewone Blanke Suid Afrikaner soos die meeste van ons, maar een
>> wat sien wat aan die gebeure is
>
> Wonderlik vir jou! Ek is bly jy kan sien wat aangaan! Moenie ophou
> om jou rondkyk nie - netnou word jy so blind soos Gloudina vir die
> waarheid.
>
>> en nie soos jy wat net die stroom volg nie,
>
> Dit hang af van waar jy staan - in die een of in die ander stroom.
> Afhangend van jou perspektief is die brawe ouens wat in SA agterbly
> die hoofstroom (so hoop ek) en is ons ous wat aan die chickenrun
> deelneem die ouens wat teen die stroom in gaan.
>
> Dit sal jammer vir SA wees as die waarheid is dat dit die hoofstroom
> mense is wat die land verlaat en net 'n paar rebelle is wat agterbly.
> So, kies self die perspektief waaruit jy dit wil sien.
>
>> want op die oomblik gaan dit mos nog goed met jou.
>
> Baie goed dankie! Ek wens ek kon jou vir 'n dag hier rondvat en vir
> jou wys hoe stresvry my lewe is, hoe geweldloos die nuus waarna ek kyk
> en luister en hoe suiwer Engels klink as dit oor die openbare nuus
> deur 'n Amerikaner gepraat word en nie met 'n swart aksent nie.
> Frikkie, dis 'n loutere fees
Jy weet Johan, dit is nes jy sê, hang af van waar jy staan. Jy probeer
nog steeds vir jouself uitmaak dat jou besluit reg was om te gaan. Dis
ook reg so. Maar in tussen tyd maak jy almal om jou vrééééééslik moeg
met jou konstante regverdiging van hoekom dit dan nou se lekker en goed
is daar oorsee. Is jou eie familie nie ook al moeg daarvoor nie? Wel ek
vir een is! Almal wil nie waai nie, en as ek briewe soos joune lees word
ek al hoe minder lus. Lees bietjie jou brief uit iemand anders se
oogpunt.
Jy het die besluit gemaak - leef daarmee saam!
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16533 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Mon, 03 August 1998 00:00   |
Michael E Willett
Boodskappe: 182 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 03 Aug 1998 09:02:14 +0200, lou waffled:
> Jy weet Johan, dit is nes jy sê, hang af van waar jy staan. Jy probeer
> nog steeds vir jouself uitmaak dat jou besluit reg was om te gaan. Dis
> ook reg so. Maar in tussen tyd maak jy almal om jou vrééééééslik moeg
> met jou konstante regverdiging van hoekom dit dan nou se lekker en goed
> is daar oorsee. Is jou eie familie nie ook al moeg daarvoor nie? Wel ek
> vir een is! Almal wil nie waai nie, en as ek briewe soos joune lees word
> ek al hoe minder lus. Lees bietjie jou brief uit iemand anders se
> oogpunt.
>
> Jy het die besluit gemaak - leef daarmee saam!
Lou,
Dit lyk of jy jou eie begeertes probeer verwerk en daarom so bitter
reageer op hoe goed dit met Johan gaan. Soos die kinders altyd skree:
Jealousy makes you nasty!
Praat vir jouself - ek vind dit opwindend om ten minste iemand te hoor
wat positief oor iets skryf en hy maak my net jaloers (ek hoop net nie
ek word nasty nie).
Ek stem nie altyd met hom saam nie, maar as ek sy plasings uit my
oogpunt lees, klink dit heel goed. Ek dink jou reaksie sê meer oor
jou eie begeertes as oor sy lewensomstandighede.
...sommer net ek, Simon
|
|
|
|
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16560 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Tue, 04 August 1998 00:00   |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Simon wrote:
>
> On Mon, 03 Aug 1998 09:02:14 +0200, lou
> waffled:
>
>> Jy weet Johan, dit is nes jy sê, hang af van waar jy staan. Jy probeer
>> nog steeds vir jouself uitmaak dat jou besluit reg was om te gaan. Dis
>> ook reg so. Maar in tussen tyd maak jy almal om jou vrééééééslik moeg
>> met jou konstante regverdiging van hoekom dit dan nou se lekker en goed
>> is daar oorsee. Is jou eie familie nie ook al moeg daarvoor nie? Wel ek
>> vir een is! Almal wil nie waai nie, en as ek briewe soos joune lees word
>> ek al hoe minder lus. Lees bietjie jou brief uit iemand anders se
>> oogpunt.
>>
>> Jy het die besluit gemaak - leef daarmee saam!
> Lou,
> Dit lyk of jy jou eie begeertes probeer verwerk en daarom so bitter
> reageer op hoe goed dit met Johan gaan. Soos die kinders altyd skree:
> Jealousy makes you nasty!
>
> Praat vir jouself - ek vind dit opwindend om ten minste iemand te hoor
> wat positief oor iets skryf en hy maak my net jaloers (ek hoop net nie
> ek word nasty nie).
>
> Ek stem nie altyd met hom saam nie, maar as ek sy plasings uit my
> oogpunt lees, klink dit heel goed. Ek dink jou reaksie sê meer oor
> jou eie begeertes as oor sy lewensomstandighede.
>
> ...sommer net ek, Simon
Wel Simon
Ek het 'n paar vriende wat oorsee verhuis het en meeste van hulel geniet
dit terdee. Net sommiges wil die heel tyd vir my vertel hoe sleg dit dan
nou met ons gaan wat hier in SA bly. Soos Johan al verskeie kere gedoen
het. Jy weet so Fyn Brêg oor hoe goed die plek is waar hulle bly en hoe
sleg dit is waar ek bly. Die Kapenaars het dieselfde manier - ons plek
is goed joune stink. Nou ek kry net so 'n krieweling as ek die storie
hoor van hoe stres vol my lewe is en hoe sleg dit gaan en hoe sleg dit
nog gaan gaan. Want hoe weet hy?
Byvoorbeeld sê hy: "en hoe suiwer Engels klink as dit oor die openbare
nuus deur 'n Amerikaner gepraat word en nie met 'n swart aksent nie.".
Nou vertel my gou hoeveel engelse nuuslesers met swart aksente het ons
op SATV? Dis reg, as jy hier bly sal jy weet! Dis die tipe nonsens wat
my rerig vies maak.
Jaloers - miskien 'n bietjie maar ek kies om hier te bly, die oorsese IT
mark het baie geleenthede maar so ook die SA mark. Ek het my keuse
gemaak - hy syne. So hou op of vir my te vertel hoe sleg my keuse is!
Cheers
Lou
|
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16562 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Tue, 04 August 1998 00:00   |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> Hulle soek Wouter-Basson
> trawante hier in Kanada, weet jy, ou
> Frikkie. En die Kanadese help hulle
> ou Frikkie. Moontlik kom klop die
> Kanadese eendag aan jou deur ook, ou
> Frikkie.
Miskien wil hulle dan vir jou ook, soos vir Wouter Basson, werk gee,
Frikkie!
> Die tannie wat jy die Amerikaanse
> neger noem.
Hmm..... Nie heeltmemal onvanpas nie, sou ek sê. Vir een wat lankal nie meer
kan onderskei tussen die oppression-mitologie wat in die VSA gegenereer
word, en die omstandighede van Suid-Afrikaners nie. 'n Hele industrie wat
ikone van onderdrukking produseer soos bumber stickers - "oppressed in
transit".
Vir een wat dringend by my aandring dat ek moet "luister" as oorle Sizwe sy
taxi betakel van mass produced oppression stickers hier in die nuusgroep kom
parkeer.
Nee. Nie onvanpas nie.
Vriendelike greote, Leendert
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16595 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Wed, 05 August 1998 00:00   |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Simon wrote:
>
> On Tue, 04 Aug 1998 09:09:39 +0200, lou
> waffled:
>
>> Jaloers - miskien 'n bietjie maar ek kies om hier te bly, die oorsese IT
>> mark het baie geleenthede maar so ook die SA mark. Ek het my keuse
>> gemaak - hy syne. So hou op of vir my te vertel hoe sleg my keuse is!
>>
> Ek dink nie dit was enige een se intensie nie. Ek dink nie jou keuse
> is ooit bevraagteken of gekritiseer nie. Altans, as nog een wat maar
> hier bly, het ek nie die gevoel gekry my besluit word gekritiseer nie,
> bloot net die toestande in Suid-Afrika en die aksies van ons regering.
>
> Ek dink jy neem iets persoonlik aan wat glad nie so bedoel is nie.
> Uit jou skrywe is dit duidelik dat jy nie nodig het om 'n
> minderwaardigheids kompleks oor jou verblyf in Suid-Afrika te verdedig
> nie. En as jy so hewig reageer op opmerkings oor toestande in die
> buiteland, klink dit juis of jy op die verdedig van jou eie besluit
> is.
> ...sommer net ek, Simon
Bull Simon. Ek reageer op kritiek van buitelanders, want dit is wat dit
is, oor hoe shit SA nou is. Soos Gloudina kan ons ad infinitum (Sjoe
latyn) vir elke slegte storie 'n goeie storie ophaal. Net die probleem
is hulle verloor vinnig enige idee van hoe dit werklik van dag tot dag
hier gaan. Ek kan ook pragtige stories vertel van hoe lekker die
winterson nou in die bosveld skyn, die geroep van die patrys en die
gtjir van die kuifkop houtkapper vroegmore as jy oor die onderdeur die
sonsopkoms bekyk. Iets wat die wat gaan nooit weer sal ervaar nie. Hulle
kinders sal almal anderstalig grootword en met anderstaliges trou. Hulle
sal moet die taal van hulle nuwe land met hulle klein kinders praat.
Hulle sal marmite en biltong mis. ens ens ens Beskou jy dit as kritiek
op hulle keuse?
Net so terloops - hoe weet jy wat die oorspronklike skrywer se intensie
was? En jy het nog nie hewig reageer gesien nie - jy is nog te kort op
die nuusgroep. (He He - klein newbie stekie ;) ) Die ou klomp
vuurvreters wat hier rond gehang het i sbyna almal weg - net ou Gloudina
is nog oor - sal haar maar moet veearts toe vat om te laat uitsit.
Cheers
Lou
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16668 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Sun, 09 August 1998 00:00  |
SoNoTe
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
lou wrote in message ...
> Simon wrote:
En jy het nog nie hewig reageer gesien nie - jy is nog te kort op
> die nuusgroep. (He He - klein newbie stekie ;) ) Die ou klomp
> vuurvreters wat hier rond gehang het i sbyna almal weg - net ou Gloudina
> is nog oor - sal haar maar moet veearts toe vat om te laat uitsit.
>
> Cheers
> Lou
... en waarom is almal weg? Ek loer so af en toe nog bietjie in, maar
dis presies dieselfde ou goed wat 'n jaar gelede getoet is, en 'n jaar voor
dit ook. Sy't dit reggekry om die meeste van ons te jaag, met 'n langdurige
domheid en verveligheid wat ondraaglik is. G'n mens kan dit hou nie. Ek
kan Leendert se geduld net bewonder. Nog nooit vantevore het die
Afrikaanse taal vir my "toetentaal" so eentoetentonig geklink soos die
tannietaal nie. blaaaaaaaaah...............
Haar missie is skynbaar om hierdie groep te vernietig en haar hele 'modus
operandi' is afbrekend. Sy 'aars'el ook nie om haar agenda te
bewerkstellig nie; inteendeel, sy 'hol' aanhoudend op dieselfde plek .
Sy moes padgee uit Suid Afrika uit, omdat die denkwyse van die nuwe Suid
Afrika, en diejene wat nog hier wil bly, vinnig veranderend en dinamies is,
en moet wees. Die ou wrak (wrok) gaan eventueel tot stilstand kom, en vir
ewig op dieselfde plek bly sit wat sy holgehol het.
Ek vermoed dat almal van so 'n ruk terug moeg geword het vir die
Gloudina-groep. Dis jammer, want ons het darem lekker gesels. Dalk moet
ons onder ons 'n Gloudina-vrye groep skep. Net jammer niemand luister of
lees meer nie .
|
|
|
Re: En sommer nog EEN? [boodskap #16669 is 'n antwoord op boodskap #16479] |
Sun, 09 August 1998 00:00  |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jy is baie reg, ek het al gewonder en myself afgevra hoekom is dit so stil
soms het ek gedink my rekenaar is stukkend of die provider sy dinge is nie
mooi agtermekaar nie.
Maar soos jy dit verduidlik verstaan ek. Ek stem heeltemaal saam.
Ook ek bewonder opreg Leendert sy moed
Groete
KM
SoNoTe wrote:
> lou wrote in message ...
>> Simon wrote:
>
> En jy het nog nie hewig reageer gesien nie - jy is nog te kort op
>> die nuusgroep. (He He - klein newbie stekie ;) ) Die ou klomp
>> vuurvreters wat hier rond gehang het i sbyna almal weg - net ou Gloudina
>> is nog oor - sal haar maar moet veearts toe vat om te laat uitsit.
>>
>> Cheers
>> Lou
>
> ... en waarom is almal weg? Ek loer so af en toe nog bietjie in, maar
> dis presies dieselfde ou goed wat 'n jaar gelede getoet is, en 'n jaar voor
> dit ook. Sy't dit reggekry om die meeste van ons te jaag, met 'n langdurige
> domheid en verveligheid wat ondraaglik is. G'n mens kan dit hou nie. Ek
> kan Leendert se geduld net bewonder. Nog nooit vantevore het die
> Afrikaanse taal vir my "toetentaal" so eentoetentonig geklink soos die
> tannietaal nie. blaaaaaaaaah...............
>
> Haar missie is skynbaar om hierdie groep te vernietig en haar hele 'modus
> operandi' is afbrekend. Sy 'aars'el ook nie om haar agenda te
> bewerkstellig nie; inteendeel, sy 'hol' aanhoudend op dieselfde plek .
>
> Sy moes padgee uit Suid Afrika uit, omdat die denkwyse van die nuwe Suid
> Afrika, en diejene wat nog hier wil bly, vinnig veranderend en dinamies is,
> en moet wees. Die ou wrak (wrok) gaan eventueel tot stilstand kom, en vir
> ewig op dieselfde plek bly sit wat sy holgehol het.
>
> Ek vermoed dat almal van so 'n ruk terug moeg geword het vir die
> Gloudina-groep. Dis jammer, want ons het darem lekker gesels. Dalk moet
> ons onder ons 'n Gloudina-vrye groep skep. Net jammer niemand luister of
> lees meer nie .
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:33 UTC 2025
|