Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Re: Resep: Wildemakou
Re: Resep: Wildemakou [boodskap #16405] Ma, 27 Julie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes:

As dit nog nie by julle in die VSA beskikbaar is
> nie, kan jy pô-pô skille gebruik.

Nie po-po nie, maar papaja, Henri. Hier in
Noord-Amerika noem ons hulle nie paw-paws
nie, maar papajas, nes in Afrikaans.
Dis nou vir die plant Carica Papaya. Daar
is glo wel 'n paw-paw, volgens ons Heritage
Dictionary, genaamd Asimina triloba, "having
small fleshy edible fruit, also called a
custard apple."
Nou wonder mens hoekom die Engelse die woord
paw-paw begin gebruik het vir wat omtrent alle
mense papajas noem, insluitende Afrikaners.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: koeksisters
Volgende onderwerp: Resep: Wildemakou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 12:52:00 MGT 2024