Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SA Springbokke wen in Nieu-Seeland!
Re: SA Springbokke wen in Nieu-Seeland! [boodskap #16360] |
Sat, 25 July 1998 00:00  |
nomad
Boodskappe: 37 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Toe Rossouw die drie druk was daar skielik so 'n doodse stilte dat ek my eie
kreet duidelik oor die pawiljoen gehoor het. Nog nooit was ek by 'n int
rugbywedstryd gewees nie waar dit so stil was na 'n tuisverlies nie. Hierdie
ouens is baie ernstig oor hulle rugby.
Pragtige wintersdag in Wellington gewees.
Bryan wrote in message ...
> Ek weet dis nie 'n rugby nuusgroep nie, maar ek moet melding maak dat
> die Bokke vir N. Seeland netnou 13 - 3 gewen het op N. Seelandse
> bodem. Dis 'n historiese oorwinning want ons het 17 jaar laas
> daar(Wellington) gewen en dit was ook die 50ste toets tussen die twee
> lande.
>
> Groete
>
> Bryan
> ============================================
> Please remove KAAP in front of @ to reply
> Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SA Springbokke wen in Nieu-Seeland! [boodskap #16457 is 'n antwoord op boodskap #16360] |
Thu, 30 July 1998 00:00  |
Mees Roelofs[1]
Boodskappe: 6 Geregistreer: July 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
bryni...@TheOffice.net (Bryan) wrote:
> Ek weet dis nie 'n rugby nuusgroep nie, maar ek moet melding maak dat
> die Bokke vir N. Seeland netnou 13 - 3 gewen het op N. Seelandse
> bodem. Dis 'n historiese oorwinning want ons het 17 jaar laas
> daar(Wellington) gewen en dit was ook die 50ste toets tussen die twee
> lande.
Erg apart om hier de mensen van rsru in het Afrikaans te zien posten.
Dan doe ik het ook maar in mijn eigen taal.
Mijn felicitaties aan de Bokke. Ik hoop op meer en weet dat dat zal
komen.
Baie groete.
Cheers,
Mees Roelofs
To reply replace BloodySpammers with Geocities in address
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:33 UTC 2025
|