Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: boerewors hier vêr in die ooste
Re: boerewors hier vêr in die ooste [boodskap #16354] Vr, 24 Julie 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Vyg Fynbos skryf:

> ...hy praat al maande van boerewors maak,

> ek en suster sit rustig laatmiddag op die balkon en whiskey
> drink

Vyg,

Ek kry julle jammer. Nie oor die wors nie. As ek oor kom, dan bring ek 'n
paar Cabernet stokke saam, wat julle in 'n bak op die balkon kan plant. Dan
kan hy sy hand waag aan rooiwynmaak. Dan hoef julle nie whisky te drink nie!

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Hiawatha en die Denneboom van Vrede
Volgende onderwerp: Re: NEOCOLONIALISM, OR WHY THE UK GOVT. AND LONRHO FINANCE THE ANC.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:11:11 MGT 2024