|
|
|
|
| Re: Wat gaan aan hier .. Katjiballsoff ? [boodskap #1635 is 'n antwoord op boodskap #1609] |
Di., 29 Julie 2003 20:05  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:1akdivs3morhjplusvrtm9u2vkf3d76qcn@4ax.com...
> (Tobie en julle ander, ek gaan later vanaad verder kom kuier - wou net
> vinnig kom inloer, en toe sien ek Tobie se boodskappies en hoe hy met
> my koffie lol!!) Die mansmens soek mos moeilikhied, of hoe?? :-)))
As hy met die koffie sukkel, beslis....:-) Dis nou die een ding wat nie
toegelaat word nie, 'n koffiegesukkel...
Lorinda
|
|
|
|