Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kidnapping of a German
Re: Kidnapping of a German [boodskap #16208] Wo, 15 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Jul 1998 22:15:30 GMT, fsct...@aol.com (FSCTrain) wrote:

> My brother, a german citizen livin in Lesotho has been kidnapped in RSA on the
> 10th of July. He might be anywhere in southern Africa. REWARD AVAILABLE.
> See http://members.aol.com/fsctrain for details.
>
> Thanks
> Rainer
>
Hierdie gaan nou weer baie skade doen in die buiteland! Wanneer
toeriste valuta vir SA belangrik is!

Waarsku die verskillende konsulate in SA nie hulle mense dat dinge
soos bussies uit is nie?!

Dis baie tragies.

Toe Gloudina, wat so graag die skuld van die geskiedenis op haar
skouers wil neem - hier is nou eietydse geskiedenis waarmee jy lekker
kan werk. Dis JOU oud-studente wat die soort van goed doen - jy moes
dalk eerder destyds moraliteit leer ipv Afrikaans.
Re: Kidnapping of a German [boodskap #16233 is 'n antwoord op boodskap #16208] Do, 16 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jul 1998 01:41:16 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

toeriste valuta vir SA belangrik is!>>[/color]

Dit tickle my om uit te vind wat jy omgee daaroor.
En tweedens of jy nie dink dat jy ook baie skade doen nie.
Re: Kidnapping of a German [boodskap #16265 is 'n antwoord op boodskap #16208] Vr, 17 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 16 Jul 1998 12:57:27 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

> On Wed, 15 Jul 1998 01:41:16 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
> > toeriste valuta vir SA belangrik is!>>
>
> Dit tickle my om uit te vind wat jy omgee daaroor.
> En tweedens of jy nie dink dat jy ook baie skade doen nie.
>
Ferdi, ek kan nie vir jou binne een so 'n plasing, of selfs 'n paar,
sê hoe ek hieroor voel nie.

Ek wil nie eers my verbeelding die loop gee oor die angs en spanning
wat daardie man en sy familie moet deurgaan nie. Ek wou dit nie juis
noem voor mens nie weet wat aangaan nie, maar ek moes seker maar ook
oor die persoonlike leed eerste gereageer het. Dis nie uit
ongevoeligheid gedoen nie - dis omdat ek wegskram van wat vir my te
aardig vir woorde is om aan te dink.
Re: Kidnapping of a German [boodskap #16266 is 'n antwoord op boodskap #16208] Vr, 17 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:
> On Wed, 15 Jul 1998 01:41:16 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
> > toeriste valuta vir SA belangrik is!>>
>
> Dit tickle my om uit te vind wat jy omgee daaroor.
> En tweedens of jy nie dink dat jy ook baie skade doen nie.
>
>
Haai Ferdi - eerstens - goed om te sien dat jy nog inloer hier :)

Tweedens. Ek dink nie dat om vir die wêreld dit uit te basuin dat jy nie soos
Johan dit stel "van swartes hou" is in dieselfde liga as om iemand te ontvoer
nie - hoewel dit lyk my dat dit nou wel 'n erger sonde geword het soort van
"vermoor maar iemand, solank jy net nie dit vir rassistiese oorwegings doen
nie". Voordat ek die teiken word van al wat 'n politieke korrekte vlamgat
daarbuite laat ek myself net mooi duidelik maak. Ek praat nie rassisme goed
nie, maar glo ook dat 'n mens onwillekeurig dit word wat jy haat. Soort van
as jy rassiste haat dan maak jy jouself skuldig aan dieselfde vergryp wat hul
hulself aan skuldig maak - net binne 'n ander konteks. Haat is haat. Daar is
geen goeie verskoning daarvoor nie. Vooroordeel is vooroordeel. Of dit nou
vooroordeel teenoor 'n ander rassegroep, inwoner van 'n land, loopbaangroep
of filosofiese beskouing is. As jy iemand byvoorbeeld kritiseer daarvan dat
hy krities is, maak jy jouself daaraan skuldig dat jy krities is.

Groete uit die Laaglande

-Gideon-

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Re: Kidnapping of a German [boodskap #16267 is 'n antwoord op boodskap #16208] Vr, 17 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 17 Jul 1998 05:57:22 GMT, gide...@usa.net wrote:

Johan dit stel "van swartes hou" is in dieselfde liga as om iemand te ontvoer[/color]
> nie - >>

Dit het nogal effek as jy hier bly en nog 'n wit Afrikaner tree soos
'n rassitiese en onbeskaafde vark op.
Dit is by verre die minderheid maar in die nagevolge van apartheid
skep dit 'n persepsie oor Afrikaners wat baie werklik is. Al is dit
grootliks verkeerd, is dit baie werklik.

Elke keer as 'n Boer van sy perd afmoer of as 'n wit Afrikaner 'n
swart kind skiet of amper doodbliksem met 'n tuinslang, dan kyk die
kinders by die skool wat die Afrikaanse kinders nie ken nie, 'n
bietjie skerper na hulle. "Is jy ook een......?"

En dit is langtermyn gif. Dit fok goed op vir Afrikaners hier in SA.

Die swartmense vra byvoorbeeld: Hoekom eis die boere-gemeenskap so
hard en vinnig reaksie van Mandela as daar 'n wrede moord op nog 'n
boere gesin gepleeg word.....maar wanneer 'n boer op 'n plaas swart
kinders doodmoer of (soos nou die dag) twee wit Afrikaanse jagters
stop eenvoudig langs die pad by 'n vragmotor vol swartmense, ruk 'n
paar af, rand hulle aan en skop n swart vou dood, wanneer dit gebeur,
is daar geen openbare teregwysing daaroor vanuit die boere-gemeenskap
nie, dit lyk skielik of hulle almal swyg en anderkant kyk.

Nou, rassisme en haat van swartes in die openbaar teen daardie
agtergrond kan baie vernietigend wees as jy hier bly, pal. Veral as jy
Afrikaans is. Soos die mense hierbo genoem.

(Die twee jagter wat die vrou na bewering doodgeskop het, het by the
way borgtog van iets soos R2 000 gekry. )
Vorige onderwerp: ORANIA
Volgende onderwerp: Cheers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 13:32:35 MGT 2024