JF Dullaart Boodskappe: 25 Geregistreer: Januarie 1996
Junior Lid
=========================
Viagra
=====
Ek wonder, sê Ouma van Graan
Toe Oupa so krom verby gaan
Sou daai nuwe pil
Waaroor almal jil
Sy rug ook so regom laat staan?
===joop===================
--
Ghost
(O O) Joost Stenfert Kroese (O O)
( Supervisor Lost Causes (
m m International College Of Nerd Experts m m
*oehoeboeroe*oehoeboeroe*oehoeboeroe*oehoeboeroe*oehoeboeroe *