Andries! [boodskap #1561] |
Mon, 28 July 2003 22:23  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan jy nog steeds nie pos nie? As jy ons (nog) kan sien, laat weet vir een
van ons hoe dit gaan. Waneer kom jou ma huis toe?
Lorinda (wat dink daai Linux Dragon het wraak geneem...:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Andries! [boodskap #1627 is 'n antwoord op boodskap #1626] |
Tue, 29 July 2003 19:51  |
OKW
Boodskappe: 21 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Wat was toe die rede vir jou pos probleme?
>
> Lorinda
Ek het geen ide� nie. Alles werk weer. Ek dink die fout was by
Tiscali...dalk...
|
|
|