Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16157 is 'n antwoord op boodskap #16032] Ma, 13 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Jul 1998 14:13:11 GMT, waffled:
>>> "vuil is en stink." Ek wil net vir jou uitwys dat
>>> die Amerikaners self deur 'n bloedige periode in die
>>> sestigerjare gegaan het om hierdie soort rassisme teen
>>> te werk. Mense het in die strate gesterf.
>>
>> Baie melodramaties!
>
> Dis nou beterweter-Johan se oordeel oor
> die dinge wat in Amerika in die sestiger-
> jare aangegaan het. Maar mens moet hom
> maar vergewe - hy is nuut op die kontinent,
> en ken blykbaar bitter min geskiedenis.
Ek het nou net 'n opmerking gemaak oor hoe swak jou kennis van die USA
is. En selfs vir my is dit duidelik dat Johan gesê het jou woorde is
melo-dramaties en nie die gebeure nie. En as 'n mens na jou opinie
van die red necks kyk, lyk dit of jy die huidiglike tyd nie so goed
ken nie.
...sommer net ek, Simon
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16158 is 'n antwoord op boodskap #16032] Ma, 13 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Griet" writes:

> Jy's boon-op lafhartig genoeg om nie jou e-pos adres te plaas nie. Dis net
> huigelaars en bedrieërs wat gedurig oor hulle skouers moet kyk vir
> agtervolgers.

Die laaste een wat gekla het oor die afwesigheid
van my epos-adres was ons Nederlandse vriendin
Jennifer (via Suid-Afrika, via Paraguay), die
Virago van die Weskus. Nou ons weet dat sy vir
ander mense eposse gestuur het en hulle aangeval
het - een het haar op die nuusgroep daarvan
beskuldig en gevra sy moet ophou. Met sulke
vroumense rond (wat terloops, vroue 'n slegte
naam gee) moet mens jou maar beskerm. Ek, net
soos daardie goeie skrywer van stoepvertellings
uit Tzaneen, Henri Burger, sukikaki.

Het jy al vandag jou pilletjies gedrink, ou Griet?
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16159 is 'n antwoord op boodskap #16032] Ma, 13 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Griet" writes:

> As Gloudina nou haarself besig gehou het met gemeenskapswerk waarin daar 'n
> verskil aan al die armes, onderdruktes en al die ander minder bevoorregte
> inwoners van haar nuwe tuiste se lewens gemaak word, sou sy dalk 'n bietjie
> geloofwaardigheid gehad het.

Hoor hoe pontifikeer ou Griet oor die
lewe en handelinge van 'n mens wat sy
nie van adamskant ken nie, Die arrogansie.

> Ek sien ons is weer op die apartheidsvark-wa, Gloudina. Dit is tyd dat jy
> nou jou pille weer drink. Jy raak weer ernstig af. Geen Afrikaner wat aan
> hierdie NG behoort - en dit is uit alle politieke en intellektuele sfere
> van die ou volkie, het vir jou enige respek nie.

Hier praat ou Griet nou weer namens die elke
Afrikaner op hierdie nuusgroep - watter
arrogansie.

> Terloops, in 'n ander plasing het jy melding gemaak van die apartheidsvarke
> wat 'n gemors van hierdie land gemaak het. Vergelyk bietjie hierdie
> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent en probeer ons oortuig
> dat die Engelse, Franse en Belge 'n beter job gedoen het. Gaan doen net
> eers jou huiswerk baie goed, want hier is min, indien enige, koolkoppe op
> hierdie nuusgroep teenwoordig.

Hier praat Griet nou weer as politieke
erfgenaam van die apartheidsvarke. Sy
dink net aan die lekker wit laer, en
vergeet dat die nie-blanke bevolking
in die uiterste ellende geleef het tot
'n kort ruk gelede as gevolg van die
sieklike dade van die apartheidsvarke.
Apartheidsvarke wat hulle nou so een-een
vang, ou Griet. Soos Wouter Basson wat die
giwwe letterlik gemeng het. Sies Griet.
Hoekom probeer jy nie stilbly, dat ons
daardie dae kan vergeet nie.

Gloudina
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16160 is 'n antwoord op boodskap #16032] Ma, 13 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jul 1998 06:48:24 GMT, "Griet" waffled:

> nou jou pille weer drink. Jy raak weer ernstig af. Geen Afrikaner wat aan
> hierdie NG behoort - en dit is uit alle politieke en intellektuele sfere
> van die ou volkie, het vir jou enige respek nie. Die enigste deelnemers wat
> jou dalk mag glo, is die nie-Afrikaners, wat nie weet dat jy van die wa af
> geval het en verdraaide beelde probeer voorhou as die waarheid nie. Selfs
Ek glo haar ook nie baie meer nie - sy is dan in Kanada al vir lank?
Sy werk nog op haar idee van Suid-Afrika van baie lank terug.

> Terloops, in 'n ander plasing het jy melding gemaak van die apartheidsvarke
> wat 'n gemors van hierdie land gemaak het. Vergelyk bietjie hierdie
> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent en probeer ons oortuig
> dat die Engelse, Franse en Belge 'n beter job gedoen het. Gaan doen net
> eers jou huiswerk baie goed, want hier is min, indien enige, koolkoppe op
> hierdie nuusgroep teenwoordig.

Sy moet nou kom kyk as sy werklik wil sien hoe lyk gemors in 'n land.
...sommer net ek, Simon
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16177 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
Johan N Potgieter wrote in article
...
> On 7 Jul 1998 20:07:27 GMT, wrote:
>
>> m...@here.com (Simon) writes:
>>
>> Gee jy netsoveel eer aan Verwoerd en Vorster en PW en FW wat
>>> ook groot dinge tot stand gebring het - al stem jy nie met hulle
>>> standpunte saam nie? Daar is seker nie baie wat met Tecumseh
>>> geassosieer het nie.....
>>
>> Nee, hoekom sal ek eer gee aan al die
>> apartheidsvarke wat jy daar noem. Hulle
>> het nie net gesorg dat suidelike afrika
>> vir 'n halfeeu veragterlik het nie, maar
>> het die gat gegrawe waarin hulle mede-
>> Afrikaners nou deels in beland het.

Die Afrikaners wat in 'n gat beland het, is dié wat "bloed en vergelding"
geskree het in die Ou suid-Afrika, en nou stil-stil in gate inkruip van
skaamte toe die nuwe Suid-Afrika se kleure begin wys, en die prentjie
brutaal en vol bloedspatsels begin vertoon.

Vele deelnemers aan die NG probeer vir jou vertel dat daar bitter min
"liberals"oor is.
Daar is 'n nuwe gesegde in omloop in al wat 'n sosiale gebeure is. "Die
verskil tussen 'n rassis en 'n toeris in Suid-Afrika is 3 dae" - en dit kom
uit die Engelse liberale kringe.

> Is tog so lekker as daar so nou en dan iemand kom wat Gloudina
> verkeerd opvryf ! Moenie jou cool so maklik verloor nie, man!
> Is erger dat jy so baie beterweterig is SONDER anonimiteit...
>
Simon, jy sal vind dat daar geen logiese antwoorde op enige ongemaklike
vrae gegee word deur Gloudina nie. Jy sal 'n persoonlike aanval, of
belediging kry en daarmee sal volstaan word. Maar kyk nou net wat gebeur as
dieselfde medisyne terug uitgedeel word! Hulle sê mos, boelies hou nie van
pyn nie.
Moenie jou laat afskrik nie. Jy doen baie goed. Hou by die onderwerp, en jy
sal vind dat jy spoedig eerder geignoreer word wanneer onkunde begin
deursyfer.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16178 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
Selfs
> Ek glo haar ook nie baie meer nie - sy is dan in Kanada al vir lank?
> Sy werk nog op haar idee van Suid-Afrika van baie lank terug.
Sy is so lank uit die lank uit dat jy met haar kan geeste oproep. Dit is
vele kere al gesê dat sy geen kontak met die werklikheid het nie.

> Sy moet nou kom kyk as sy werklik wil sien hoe lyk gemors in 'n land.
> ...sommer net ek, Simon
>
Jy sal haar nie dood gevang kry in die Nuwe Suid Afrika nie. Te naby aan
die werklikheid wat sy prbeer weg- en reg lieg.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16179 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in article ...
> "Griet" writes:
>
>> As Gloudina nou haarself besig gehou het met gemeenskapswerk waarin daar 'n
>> verskil aan al die armes, onderdruktes en al die ander minder bevoorregte
>> inwoners van haar nuwe tuiste se lewens gemaak word, sou sy dalk 'n bietjie
>> geloofwaardigheid gehad het.
>
> Siedaar, Griet-wat-elke-besonderheid-weet
> van iemand wat sesduisend myl van haar af
> bly.
>
Jy gee genoeg inligting weer met jou vele opninies.'n Mens kan 'n boek
saamstel oor jou.
>
> Geen Afrikaner wat aan
>> hierdie NG behoort - en dit is uit alle politieke en intellektuele
> sfere
>> van die ou volkie, het vir jou enige respek nie.
>
> Siedaar, Griet, die spreekbuis vir ELKE
> AFRIKANER op hierdie nuusgroep. Voorwaar
> 'n groot verantwoordelikheid, ou Griet.
> Maar vertel my, wanneer is jy as die
> spreekbuis van ELKE Afrikaner op hierdie
> nuusgroep aangestel. Was daar 'n stemmery?
>
Weer eens, kan deur observasie nogal baie inligting bekom word. Nee, daar
was nie 'n stemmery nie. Dis baie duidelik deur almal se deelname wie meer
onlangse ervaring van Suid-Afrika het, en wie in hersenskimme probeer sin
maak van 'n onbekende werklikheid.
>
>> Terloops, in 'n ander plasing het jy melding gemaak van die apartheidsvarke
>> wat 'n gemors van hierdie land gemaak het. Vergelyk bietjie hierdie
>> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent
>
> Van watter kroonjuweel praat jy, ou Griet?
> Praat jy van die Suid-Afrika wat deur die
> apartheidsvarke verniel is, sodat tagtig
> persent van die land se bevolking in ellende
> en vrees vir hulle lewens gelewe het?

Dis jou illusie van dertig jaar terug. Jy moet nóu kom kyk hoe vrees en
ellende lyk.
Sussie, daar is nie 'n vergelyking nie. Selfs die swart mense wil nou
apartheidsregering terug hê. Daar is vanaf 1994 tot nou toe, ongeveer 500%
meer moorde van blanke boere as wat ooit in die res van Afrika was, dit
sluit nie die duisende moorde op swart inwoners in, in dieselfde tyd nie.
Jy het duidelik nie 'n idee wat nóu besig is om te gebeur nie.

'n Land
> wat so verniel was deur jou intellektuele en
> politieke voorgangers dat die hele wereld in
> opstand gekom het teen wat in SA aangaan.

Net 'n klein korreksie hier. Jy vergeet van die verskuilde agenda'tjies. 'n
Besondere welgestelde land wat erts en minerale aanbetref, is meer
beheerbaar van buite as 'n swart regering dit bestuur. Daar word nou van
die nuwe Britse neo-kolonialisme gepraat en die hele land begin grom. Die
hele Afrika, om die waarheid te sê, begin vergelding oor die ekonomiese
kolonialisme/ imperialisme van die groot geldmagte van die wereld skree. 'n
Baie magtiger beheer as wat ooit deur 'n poltieke groepering in die
Europese lande bewimpel kon word.

Verniel? My hartjie, weer eens, moet jy nóu kom kyk hoe lyk "verniel".
Vergelyk hierdie verniel dan weer eens met die res van Afrika, en kyk wie
stem saam met jou. ha ha. O, jy kan prettige redenasies voer.

Die
> "kroonjuweel" waar Wouter Basson sy hekse-
> mengsels gemeng het. Hulle probeer nou hier
> in Kanada by sekere emigrante uit SA uitvind
> wie wat geweet het van wat wouter gedoen het.

Liewe aardetjie, Gloudina, dis nou vir-die-hoender-uitswaai -en-daardeur
-'n-dorp- misry reaksie van jou. Deur die rykdom van Suid-Afrika weg te
praat met die misdaad van 'n individu. Rerig, moet ek nou hierop reageer?

Dit maak mos nou nie saak hoeveel misdadigers van 'n politieke sisteem
misbruik gemaak het nie. Die land waarin dit plaasvind bly nog steeds 'n
uitstaande een - gegewe die konitinent waarp dit geleë is.

In ander lande was daar die Richard Nixons, die Bill Clintons, die
Kommunistiese vergrype in die Oos Blok, die Maleisiese leier van 30 jaar,
die Mau Tse Tungs, die Hitlers, die Musoulinis, die mafias van Italië en
Amerika en nou ook dié in Rusland, die Suid-Amerikaanse korrupte regerings
en dwelmbase, die verskrikking van demokrasie in Afrika. Tans word die
gruweldade van die huidige regeringsleiers in Suid-Afrika nog verberg agter
magtige posisies, maar met tyd bars alle sere oop.

Mense in magtige posisies sal altyd met misbruik betrap word, en duisende
mense wereldwyd sterf as gevolg daarvan. Die politieke oponente van die ANC
word soos vlieë afgemaai in hierdie mooie sonskyn land, skat. Hoeveel moet
ek nog opnoem......... Laat weet net.

Jy sal harder moet probeer om redenasie te verdraai. Jou insae in die
"kroonjuweel" is dus betreurenswaardig as 'n mens na jou nie-insiggewende
antwoord kyk.
Suid-Afrika bly nog steeds die kroonjuweel, en dis dit.

> As jy vir die apartheidsvarke wil opkom, dink
> aan Wouter Basson en oorweeg dit om stil te
> bly. "Kroonjuweel" inderdaad. "Gifvarkhok" is
> soos dit was, behalwe vir die wit laertjie
> waar jy vir jou gesit en verkneuter het.

Ah! Jou taktiek kom nou duideliker as ooit na vore. As jy nie die
antwoorde ken nie, is dit baie makliker om mense tot apartheidsvarke en dié
se aanhangers te reduseer, met die hoop dat die aangespreekte vererg sal
reageer en vergeet wat die oorspronklike redenasie was.. Maar hierdie
taktiek werk nie meer nie, Gloudien.

Jy kan nog steeds nie sinvol antwoorde verstrek nie, en jy bly dit aan die
NG skuldig. Jou geykte retoriek duik nou deurgaans in die hek. Probeer nou
maar liewer 'n nuwe strategie.

Terloops, op vergaderings waar die Nuwe Suid-Afrika nie 'n antwoord oor die
nuwe ellendes in die land kan gee nie, spring hulle ook telkemale terug op
die apartheidswa. Alles is Apartheid se skuld. Maar die tegniek hou ook nie
meer water vir hierdie indoenas nie. Hulle ontwikkel ook nou nuwe
strategieë omdat niemand hulle meer glo nie.

Nou onlangs op 'n vergadering was die eenwesige nuwe Suid-Afrika amptenare
van mening dat die blankes in die regering afbetaal moet word, want hulle
is die oorsaak dat die land nie vooruit kan gaan nie. Hulle keer dat die
regering geld spandeer op die arm mense. Die uitspraak is toe sommer
herhaalde kere op openbare vergaderings daarna gemaak.

As jy skrik, skrik wakker, dan kan ons jou welkom heet in die grenshotel
van die lewe Gloudina.

Lekker dag, hoor.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16180 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jul 1998 11:30:54 GMT, waffled:

> Hier praat Griet nou weer as politieke
> erfgenaam van die apartheidsvarke. Sy
> dink net aan die lekker wit laer, en
> vergeet dat die nie-blanke bevolking
> in die uiterste ellende geleef het tot
> 'n kort ruk gelede as gevolg van die
> sieklike dade van die apartheidsvarke.
> Apartheidsvarke wat hulle nou so een-een
> vang, ou Griet. Soos Wouter Basson wat die
> giwwe letterlik gemeng het. Sies Griet.
> Hoekom probeer jy nie stilbly, dat ons
> daardie dae kan vergeet nie.
Ek dink jy moet jou ore wakker skud en bykom - as jy bewus was van wat
nou hier aangaan, sou jy gesien het dat net die teenoorgestelde
gebeur. Die nie-blanke bevolking se ellende word nou erger en erger.
Om ons eie bediende aan te haal: "Die vorige regering het darem vir
die land gesorg, maar hierdie regering wil net die geld hê vir duur
kaare en om rond te vlieg. Hulle gee nie die mense kos soos hulle
beloof het nie."

Ek het nou gesien dat jy al 30? jaar uit die land is. Nou verstaan ek
baie meer van jou standpunte. Hulle is almal gebasseer op die ou
Suid-Afrika van die sestigs. En op eensydige berriggewing van die
buitelandse pers sederdien. Maar binnekort sal jy weer in pas wees,
want die land is al klaar amper net so sleg as dertig jaar gelede -
net die kleur van die regering verskil (en die reuk).

Jy probeer mense stilmaak as hulle standpunte wil stel - is jy bang
vir die waarheid? Dis nie lekker om te hoor dat die waarheid van jou
standpunt verskil nie, né. Veral as die waarheid meer positief is as
wat jy dit graag sou wou hê. Voor jy nou weer 'n fit kry en nie
verstaan waarvan ek praat nie, laat ek dit maar vir jou spel:

Mense vertel jou dit was nie so sleg in die vorige bedeling nie, dan
weier jy om dit te glo. Mense sê dit is nou beter in die buiteland as
hier, dan wil jy hê hulle moet stilbly.

Die downswing fase teorie oor jou plasings verduidelik ook baie - maar
ek kon nie help om agter te kom dat dit nou ook vol maan is nie. Is
dit in Canada ook volmaan gewees?
...sommer net ek, Simon
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16181 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 13 Jul 1998 13:21:53 GMT, m...@here.com (Simon) wrote:

> Het jy al self voorbeelde daarvan teegekom?
> ...sommer net ek, Simon

Nou die dag toe ons Chicago toe was, loop ek 'n oud-student van my
raak by die navy pier - daar was baie mense, maar nie sodat jy crowded
voel nie. Ek en my ma en hy en sy vrou staan in 'n klein groepie en
gesels en diue volgende kom 'n groot ou swart mamma en loop amper
Anton se vrou uit die aarde uit. Toe sy nou verontwaardig omkyk
waarom sy so gestamp word, haak die swart vrou af met "It won't rub
off, you know" wysende na haar arm se swart vel. Ek dink al vier van
ons sou nie eers mooi van haar vel kleur bewus geword het as sy dit
nie opgehaal het nie.

Is maar soos die jode nie die holocaust kan laat rus nie, so sal die
swartes altyd 'n chip op die shoulder hê oor hulle kleur.

En die swartes sorg ook dat rassisme en rasseskeiding voortgesit
word. Hulle het byvoorbeeld hier 'n swart koukus vir die kongres en
huis van verteenwoordigers - hulle het swart komedie kanaal op TV en
strewe om elke draai om by hulleself te hou. Dis duidelik dat hulle
maar net soos ons meer tuis is by hulle eie mense. Hier is selfs
groepe in Amerika wat 'n eie swart taal verder wil versterk - dit kom
van die ghettos se slang af. Maar die geleerde swartes skop daarteen
en sê dat dit hulle verder sal vervreem van hulle omgewing omdat
niemand hulle dan sal kan verstaan nie.

Swartes het hier ook hulle eie holidays geskep vir Desember - Kwanzaa.
Maar dit is deurspek van valshede en is 'n totaal opgemaakte ding wat
geen wortels in enige Afrika kultuur het nie.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16182 is 'n antwoord op boodskap #16179] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
> @igs.net wrote in article ...
>>> Terloops, in 'n ander plasing het jy melding gemaak van die apartheidsvarke
>>> wat 'n gemors van hierdie land gemaak het. Vergelyk bietjie hierdie
>>> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent
>>
>> Van watter kroonjuweel praat jy, ou Griet?
>> Praat jy van die Suid-Afrika wat deur die
>> apartheidsvarke verniel is, sodat tagtig
>> persent van die land se bevolking in ellende
>> en vrees vir hulle lewens gelewe het?
>

Nee die kroonjuweel is nou die een waar 100% van die bevolking vir hul
lewens vrees.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16183 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 13 Jul 1998 15:23:49 GMT, wrote:
>
> Die laaste een wat gekla het oor die afwesigheid
> van my epos-adres was ....


Ja, daar is talle redes hoekom mense nie hul e-pos adresse wil plaas
nie, maar dan moes jy in die eerste plek nie die anonimiteit van
andere beoordeel het nie.

Bryan

============================================
Please remove KAAP in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16184 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Het jy al vandag jou pilletjies gedrink, ou Griet?
Ja dankie Gloudina. Daarom kan ek sinvol en objektief deelneem aan die NG.
Wanneer drink jy joune, sodat jy die vrae kan antwoord wat hier aan jou
gestel word?
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16185 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
>
> Soos wat jy nog in Suid-Afrika sal sien. Ons het nog nie die toppunt
> van ons rassisme hier bereik nie. Net ek kan nie meer mense ontmoet
> wat nie meer rassiste is nie. Selfs van my baie liberal vriende wat
> in die black sash was praat nou anders.
> Liberalisme in Suid-Afrika beteken vandag mere tolerance, en dit word
> net by die dag erger.
> ...sommer net ek, Simon
>
'n Baie prominente, bekende ANC-parlementslid het nou onlangs vir my gesê
dat hy ontnugterd is met die verloop van die nuwe geskiedenis, soos vele
van sy kollegas. Hulle het, volgens hom, teen apartheid gestem, en vir 'n
vreedsame evolusie na 'n beter toekoms vir almal. Hulle het nie vir die
revolusie gestem wat nou plaasvind nie. Nog minder is hulle tevrede met die
"wraak" kommissie wat as 'n versoeningskommissie in almal se kele afgedruk
word. Die verval van die land se morele standaarde is vir hulle skokkend.
"Gierigheid, deur aasvoëls bedryf" het hy die misdaadvlakke in die land mee
beskryf, en gesê dat die regering vierkantig geblameer kan word vir die
agteruitgang. Sommer net 'n bietjie nuus uit die perd se bek uit, Simon.
Dit bevestig jou mening, en almal sal met jou saamstem dat jy die gebeure
korrek weergee. Dit is dus 'n algemene mening deur 'n breër greep van die
Suid-Afrikaanse bevolking, en nie net tot die Afrikaners beperk nie. Hou so
aan.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16186 is 'n antwoord op boodskap #16179] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michael E Willett  is tans af-lyn  Michael E Willett
Boodskappe: 182
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 14 Jul 1998 09:43:35 GMT, "Griet" waffled:

> Jy gee genoeg inligting weer met jou vele opninies.'n Mens kan 'n boek
> saamstel oor jou.
Nee sies, dan verban hulle weer die publikasie daarvan - kinders sal
dit nie kan lees nie!
>>
> Dis jou illusie van dertig jaar terug. Jy moet nóu kom kyk hoe vrees en
> ellende lyk.
> Sussie, daar is nie 'n vergelyking nie. Selfs die swart mense wil nou
> apartheidsregering terug hê.
Dis netsoos ek netnou vir jou geskryf het, Gloudina. En die ergtse is
dat dit nie net 'n teen argument teen jou is nie - dis 'n wrede
waarheid teen die swart mense, hoofsaaklik wat hier woon. Hulle
elwens het drasteis in die laaste vyf jaar agteruit gegaan. Dis nie
om jou 'n punt te wys nie - dis baie tragies!
> Daar is vanaf 1994 tot nou toe, ongeveer 500%
> meer moorde van blanke boere as wat ooit in die res van Afrika was, dit
> sluit nie die duisende moorde op swart inwoners in, in dieselfde tyd nie.
> Jy het duidelik nie 'n idee wat nóu besig is om te gebeur nie.
Mei se statistiek was: 64 aanvalle op plase waarin 14 blankes gedood
is. Ons gaan ons kos produksie verloor!

> 'n Land
>> wat so verniel was deur jou intellektuele en
>> politieke voorgangers dat die hele wereld in
>> opstand gekom het teen wat in SA aangaan.
Dalk dertig jaar terug, maar kom kyk nou as jy wil die betekenis weet
van verniel.

...sommer net ek, Simon
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16187 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bryan  is tans af-lyn  Bryan
Boodskappe: 26
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 13 Jul 1998 19:55:26 GMT, wrote:
>
> Siedaar, Griet-wat-elke-besonderheid-weet
> van iemand wat sesduisend myl van haar af
> bly.

Ja, soos jy voorgee om net mooi alles oor die VSA te weet. Jy het
hierdie wonderlike gawe ontvang om jouself met elke tweede artikel te
weerspreek.
> Maar vertel my, wanneer is jy as die
> spreekbuis van ELKE Afrikaner op hierdie
> nuusgroep aangestel. Was daar 'n stemmery?

Nee, daar was nie, maar ek dink nie jy wil een hê nie...

Bryan

============================================
Please remove KAAP in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16188 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Jul 1998 19:55:26 GMT, wrote:

> Siedaar, Griet-wat-elke-besonderheid-weet
> van iemand wat sesduisend myl van haar af
> bly.

Soos wat jy elke hoekie van die VSA ken wat om jou uitgesprei lê en
ons alles daarvan kan vertel....
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16190 is 'n antwoord op boodskap #16032] Di, 14 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
Gervaas Hellin wrote in article
...
>> Vergelyk bietjie hierdie
>> kroonjuweel van Afrika met die res van die kontinent en probeer ons oortuig
>> dat die Engelse, Franse en Belge 'n beter job gedoen het.
>
> Hier moet ek met jou saamstem, Griet ! Ek wil nou net vir Kongo (eks-Zaïre)
> praat : die Belge het 'n "mooi" gemors daarvan gemaak !

Dankie Hilda. In Suid-Afrika is geen swart parlementslede se kinders in
staatskole nie. Almal ekslusiewe privaatskole. Sommige van die ex-pats is
terug London toe as buitelandse personeel, omdat die nuwe Suid-Afrika vir
hulle 'n riller in plaas van 'n sprokie geword het.

> Ek kan 'n boek oor die land
> skryf - en die Belge is seker ook skuldig daaraan !

Die Britse imperiale beleid was gegrond op die gedagte dat slegs dorpe
ontwikkel moet word waar erts ontgin word. Dit sou basies net 'n spoorlyn
en noodsaaklike dienste kry om werkers daar te kan bedien. In Suid-Afrika
word alle dorpe van hierdie milieu deur hul Engelse karakter gekenmerk.
Ekslpoitasie was dus die uitgangspunt. Nie voordeel en ontwikkeling vir die
land se ander inwoners nie.

Jou beskrywing van die lewe in die Kongo was baie interessant en geniet.
Baie dankie. Dis verstommend hoe baie ooreenkomste daar nou tussen
Suid-Afrika en die Kongo is, wat mediese dienste, opvoeding, paaie
instandhouding, ens aanbetref.
Die uitgawes verbonde aan die basiese instandhouding van die
infra-struktuur is vervang met 'n oordonderende staatdiens met duisende
amptenare wat net 'n salaris ontvang en geen werk verrig nie. Tragies maar
waar.
>
> Dus : jy kan tereg SA die "Kroonjuweel van Afrika" noem !
>
> Afrika-groete van 'n Belg, :-)

Het jy dalk Kuki Gallman se twee boeke" I dreamt of Africa" en "African
Nights" gelees? Jy sal dit baie geniet. Dit gaan jou net vreeslik meer laat
verlang, maar dit is ongelooflike lekker herinneringe van Afrika wat
neergepen is : - )

Begin jy nou vir ons 'n reeks Afrika-stories en vertel ons van jou
herinneringe en belewenisse in die Kongo.

Ek weet nie wat dit is wat ons so verknog hou aan hierdie wonderlike
kontinent nie. Die warm, menslikheid van die inwoners, en die ryke
kultuurerfenisse speel beslis 'n rol.
Miskien het die stof en die onbeskryflike mooi sonsondergange ook 'n
invloed. Wat dink jy? Man, jy't ons nou almal skoon in 'n nostalgiese bui
in.

Lekker dag vir jou.
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16212 is 'n antwoord op boodskap #16179] Wo, 15 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Griet wrote:
>
> Nou onlangs op 'n vergadering was die eenwesige nuwe Suid-Afrika amptenare
> van mening dat die blankes in die regering afbetaal moet word, want hulle
> is die oorsaak dat die land nie vooruit kan gaan nie. Hulle keer dat die
> regering geld spandeer op die arm mense. Die uitspraak is toe sommer
> herhaalde kere op openbare vergaderings daarna gemaak.
>

Interesante feit: Die regering (lees ANC) het mat die vorige verkiesing
belowe dat hulle die staasdiens ingrypend sal verklein. Nadat duisende
nie-swarte mense afgelê is het die staatsdiens steeds met meer as 60 000
gegroei. Soveel vir die Gravy trein se beloftes!
Re: Tecumseh, Kanadese baanbreker [boodskap #16214 is 'n antwoord op boodskap #16032] Wo, 15 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Simon wrote:
>
> Die downswing fase teorie oor jou plasings verduidelik ook baie - maar
> ek kon nie help om agter te kom dat dit nou ook vol maan is nie. Is
> dit in Canada ook volmaan gewees?
> ...sommer net ek, Simon

AROOOOOOOOOOOOOOOO!!!!!!!!!
Vorige onderwerp: Parodie en Akademie (was:Independance day)
Volgende onderwerp: Die vrou se geldeenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 12:11:38 MGT 2024