Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap
Re: AANDAG 25.7 KB jpg ..... Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1616] |
Tue, 29 July 2003 19:36  |
Die Ridder
Boodskappe: 9 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Sy't net haar mooiste 'smile' opgesit en na
> my gekyk, sy hoef niks te gesê het nie, ons
> kommunikeer al lankal sonder woorde. Ek het die
> voorsitter na die tyd gevra om vir my die boodskap
> te e-pos sodat ek dit in die huis kan opplak
> ...... Just in case, jy weet ;-)
Die smile te e-pos, Tobie?
DD
Is dit Elna met die blomme?
|
|
|
|
|
|
Re: Dis snoektyd innie Kaap [boodskap #1688 is 'n antwoord op boodskap #1620] |
Wed, 30 July 2003 11:04   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda"
: Wie is Elna met die blomme?
---
sorry maar, ek was onder die indruk dat julle weet
van die xyl (Elna my beterhelfte) wat nou klaar is
die maand met die ou te huise in Riversdal en dat
sy nou na my gaan kom kyk by die huis
dit was die goodbye party en yours truelly was ook
genooi. Al die mooi dinge wat die
beheerraadvoorsitter gesê het wil ek hê en dit
teen die muur in die huis plak, waarna ek kan wys,
wanneer dit my pas ... hehehhhe Dis wat hy vir
my moet e-pos riDDer, al die mooi dinge wat hy
opgenoem het, nie haar smile nie. Ja, sy was daar
besig met 'n speech, nadat sy die blomme ontvang
het.
maar die snoek was lekkerder dié aand by die huis
as al hulle cholestrol gevulde lekker romerige
happies en rooivleis vleisballetjies, varkworsies,
southappies met, met, met ... die keurigste
souse ..............
AAAAAARRRGGG ...............
sorry :-(
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:32 UTC 2025
|