Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hardekoolvuur (?)
Hardekoolvuur (?) [boodskap #16106] Do, 09 Julie 1998 00:00
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindelik lyk dit asof hier teen die einde van die week weer begin
boodskappe deurkom op my nuusbediener. Ek het gedog almal het die pad gevat
saam met Leendert/Sizwe/Jennifer!

Ek het nie veel te sê op die oomblik nie, behalwe dat ek môre weer die bosse
invaar vir 10 dae. Ek het darem 'n Hardekoolvuurstorie op die nuusblad
geplaas, wat aan sommige van julle bekend behoort te wees.

As julle vergeet het hoekom 'n ou so maklik verdwaal
in die Paarl, gaan kyk gerus by:

http://mzone.mweb.co.za/residents/hb26/homepage.html

As ek volgende Sondag terugkom, vertel ek julle hoekom Brandewyn nie Brieke
het nie!

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Vorige onderwerp: Re: Engelse?
Volgende onderwerp: "Soebatsfontein" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 06 03:05:54 MGT 2024