Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Engelse?
Re: Engelse? [boodskap #16085] Do, 09 Julie 1998 00:00
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 'n Duitser wat in die Afrikaanse taal en kultuur belang stel? Ek het
maar nog geen bydraes afgelewer, maar ek lees gewoonlik hierdie nuusgroep om
my kennis van Afrikaans 'n bietjie te verbeter. Hier in Duitsland is dit nogal
moeilik om iets in/oor Afrikaans in die hande te kry... :(

Groetnis,

Thorsten Müller

(Wiesbaden, Duitsland)
Vorige onderwerp: Wat maak dit saak? (n.a.v. Independance Day)
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur (?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 15:35:08 MGT 2024