Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Katryn se koffie
Re: Katryn se koffie [boodskap #1563 is 'n antwoord op boodskap #1559] Ma, 28 Julie 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg3m2l$cfl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Lorinda"
> : Wat het dan in Maart 2000 gebeur, Tobie?
> ---
> Het Katryn jou nie vertel nie?

Nee. Ek weet niks van jou nie, maar ek het natuurlik al jou pos op SCSAA
gesien. Van laasgenoemde gepraat, dit het my nogal depressief laat voel
vandag so ek gaan maar vir 'n ruk daar wegbly...:-)

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1564 is 'n antwoord op boodskap #1559] Ma, 28 Julie 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:bg3m2l$cfl$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> ----------------------------------
> Operation Mobilisation in Angola.
> http://walk.isat.co.za
> ----------------------------------

Ek wou jou nog vra, wat is jou verbintenis met die webwerf wat jy hier noem?

Lorinda
Re: Katryn se koffie [boodskap #1566 is 'n antwoord op boodskap #1446] Ma, 28 Julie 2003 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jul 2003 18:22:41 -0400, Katryn wrote:

> "Tobie" wrote:
>
>> Het Katryn jou nie vertel nie?
>


Hallo Tobie. Waarom is jy so stil? Dit lyk asof almal
hier 'n af aand gehad het:-)

DD
Re: Katryn se koffie [boodskap #1570 is 'n antwoord op boodskap #1566] Ma, 28 Julie 2003 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:m59biv0idgs4089n94vreep76f23tipvo5@4ax.com...
> On Mon, 28 Jul 2003 18:22:41 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> "Tobie" wrote:
>>
>>> Het Katryn jou nie vertel nie?
>>
>
>
> Hallo Tobie. Waarom is jy so stil? Dit lyk asof almal
> hier 'n af aand gehad het:-)
>
> DD

?? Tobie was darem al vandag hier DD:-) anders as jy wat weer aan die kaart
speel was...... O ja, ons weet waar jy aan al daai karre kom....:-)

Lorinda
Re: Katryn se koffie sonder suiker [boodskap #1604 is 'n antwoord op boodskap #1566] Di, 29 Julie 2003 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"DD"
: Hallo Tobie. Waarom is jy so stil? Dit lyk asof
almal
: hier 'n af aand gehad het:-)
---
hey DD, :-)
nee nie af aand nie, net 'contemplating'
.............
dit wil vir my voorkom of julle die usenet gebruik
vir IRC, 'n mens kan seker, maar daardie tyd van
die nag gesprek voer, maar soos jy weet gaan ek
saam met die gaaie slaap ..... heheheh :-)
---
Re: Katryn se koffie het Cremora in [boodskap #1605 is 'n antwoord op boodskap #1564] Di, 29 Julie 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Ek wou jou nog vra, wat is jou verbintenis met
die webwerf wat jy hier noem?
---
my 'efford' van 'n webblad vir hulle daar, hulle
het ondersteuners en sending vriende oor die hele
wêreld en dit is maar my gedeelte om hulle fotos
en briewe op te sit vir die wat dit wil lees. Louw
is ook my jongste seun (24), hy keer nou terug na
1� jaar daar. Dankie vir jou 'visit', ek is ook
beperk tot 5MB daar so ek kan nie iets
'fancy'aanvang wat graag sou wou nie. Ek hou dit
simpel. Ek weet ook nie veel van webbladsye nie.
Die klompie in Luanda het net voor die oorlog
verlede jaar geëindig het daar heen gegaan. Hy en
andere het
hulle interkulturele opleiding in Pretoria by OM
gehad. Daar was 'n meisie +- 36 jaar van NZ en nou
het daar 'n outjie van VSA aangesluit. Binnekort
kom daar 'n paar uit Suid Korea en uit Nederland
kom daar ook iemand. Hulle uiteinde is om daar 'n
weeshuis te bou.
Ons (DD en ekke) se geslag het gewere soontoe
geneem om dinge reg te skiet, ek glo die wat nou
soontoe
gaan met die Woord, sal meer regkry as ons.
---
Ns. As jy "ask_me" met "walk" vervang dan het jy
my
e-pos adres ook. Ek het dit nou
onlangs verander omdat die 'spammail' my
doodgegooi het saans wanneer ek aflaai :-(
---
Re: Katryn se koffie is moerig [boodskap #1606 is 'n antwoord op boodskap #1563] Di, 29 Julie 2003 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: Nee. Ek weet niks van jou nie, maar ek het
natuurlik al jou pos op SCSAA
: gesien. Van laasgenoemde gepraat, dit het my
nogal depressief laat voel
---
ek hoop nie dit was my posstuk nie :-(
soos Katryn gesê het is ek skaars, maar die
oorsaak is
maar ook dat mense partykeer onsensitief is en dan
bly ek stil. Nou sal party 'posters' sê dat
'usenet' nie vir 'softies' is nie, maar
oorspronklik was dit ontwikkel om regerings,
kolleges, universiteite met mekaar op te koppel om
inligting uit te ruil, iemand moet maar help as ek
nie hier reg praat nie. Hulle het toe
'bullitinboards' gebruik.
Re: Katryn se koffie is Irish .... hic ! [boodskap #1607 is 'n antwoord op boodskap #1570] Di, 29 Julie 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda"
: ?? Tobie was darem al vandag hier DD:-) anders
as jy wat weer aan die kaart
: speel was......
----
eheh . dankie Lorinda, ek het nog 'n vriendin
gekry .. :-)
DD, watchit boet ...... ;-p````''''~~~~
Lorinda dis 'n nuwe een, vertel bietjie van die
kaartspelery, nogal op die Christen Sabbat, sal ok
wees as hy net 10% van die waarde na die skatkis
bring :-)
---
Re: Katryn sê [boodskap #1718 is 'n antwoord op boodskap #1446] Do, 31 Julie 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn"
: Ek wetie rerig nie. :-))
:
: Nee, ek weet NIKS!!! :-)))
---
"Ja well, no fine"
by sulke antwoorde sê jy niks as jy veilig wil bly
:-)
Re: Katryn sê [boodskap #1727 is 'n antwoord op boodskap #1718] Do, 31 Julie 2003 19:23 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" wrote:

> "Katryn"
> : Ek wetie rerig nie. :-))
> :
> : Nee, ek weet NIKS!!! :-)))
> ---
> "Ja well, no fine"
> by sulke antwoorde sê jy niks as jy veilig wil bly
> :-)

Yahwellnoufaain....geniet jou korffan booerba skate...
:-)))
Vorige onderwerp: Ons vriend...
Volgende onderwerp: Nconde steek lyf weg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 23:13:36 MGT 2024