Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: puns + graffiti
Re: puns + graffiti [boodskap #15993] Do, 02 Julie 1998 00:00
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Carel

Graffiti en puns gaan seker hand aan hand?.

Hier is 'n goeie een êrens uit Engeland waar daar op 'n tydelike muur om 'n
bouterrein 'n kennisgewing was wat lees: "BILL POSTERS WILL BE PROSECUTED".
Iemand skryf toe onder "Bill Posters is innocent" !

Carel wrote in message ...
'n Juweeltjie kom vanaf die Underground, met die volgende
> waarskuwing:'If you have a ticket, good, if you haven't, fine.' Dit is
> seker maar 'n behendigheid wat eeue neem om te ontwikkel, indien wel,
> hoop ek my agter-agter-ens-kinders geniet die voorreg daarvan soos wat ek
> die huidige Engelse weergawe geniet. My eie beste Afrikaanse poging,
> ironies genoeg, was ook op die Underground gebore, na ek 'n groepie
> minder vasvoetige vriendjies daar raakgeloop het:"Julle is nou mooi op 'n
> stasie...". Goed, nie so hot nie, maar ipv kritiek, verbeter....
Vorige onderwerp: Tipies ????
Volgende onderwerp: OM DIE HARDEKOOLVUUR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 14:48:29 MGT 2024