| Plakkers [boodskap #15918] |
Do., 25 Junie 1998 00:00  |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
|
Volle Lid |
|
|
Rotterdam Holland
Stel ek bly nou in Suid Afrika en het n mooi plek (plaas) opgebou, op
die oomblik is die waarde
se 1 milj rand.
1. Nou hoe groot of klein is die kans dat daar n plakkerskamp kom ?
2. Wat sal dit die waarde beinvloed ?
3. Sal dit die veiligheid beinvloed ?
Dit is nou vrae van my en mense in my omgewing.
Wie kan my antwoord gee.
Groete uit Holland
Kees Moes
|
|
|
|
|
|
| Re: Plakkers [boodskap #16012 is 'n antwoord op boodskap #15918] |
Vr., 03 Julie 1998 00:00  |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
|
Volle Lid |
|
|
Jy doe nou net of geld verdien die kwaliteit van die lewe bepaal.
In die Bybel staan geld is die "WORTEL VAN ALLE KWAAD" ,
kwaliteit van die lewe wordt heeltemaal anders bepaal.
Die rykes, baie van hulle hoer, suip pleeg selfmoord en/of is
ongelukkig.
Groete
KM
Ferdi wrote:
> On Wed, 01 Jul 1998 12:13:41 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
> nie.Mense
>> met
>> daardie soort geld is lankal weg.">>
>
> Nou wie ry dan so met die nuutste Porche's Mercs en selfs 'n Rolls
> hier en daar so in Sandton rond?
>
> Iemand werk nou die dag uit dat GT Ferreira van Rand Aksep Bank iets
> soos n paar miljoen rand per week maak. Skoon wins, persoonlik.
|
|
|
|
| Re: Plakkers [boodskap #16013 is 'n antwoord op boodskap #15918] |
Vr., 03 Julie 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 01 Jul 1998 12:13:41 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:
met[/color]
> daardie soort geld is lankal weg.">>
Nou wie ry dan so met die nuutste Porche's Mercs en selfs 'n Rolls
hier en daar so in Sandton rond?
Iemand werk nou die dag uit dat GT Ferreira van Rand Aksep Bank iets
soos n paar miljoen rand per week maak. Skoon wins, persoonlik.
|
|
|
|