Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mengele in Kanada
Mengele in Kanada [boodskap #15948] Ma, 29 Junie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Vanoggend is dit voorbladnuus op die oggend-radio:
die Suid-Afrikaanse regering vra hulp in verband
met drie werkers in die ou program om dinge na te
vors vir gebruik teen hulle "vyande." Die drie
dokters wat hulle soek, bly nou in Kanada: Wouter Basson,
Deon Erasmus en sy vrou en Jack Bothma.
So the chickens are coming home to roost.
Vorige onderwerp: Re: Hardekoolvuur !
Volgende onderwerp: From: Brian van Rooyen <wv...@mweb.co.za>
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 11:39:55 MGT 2024