Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plakkers
Plakkers [boodskap #15918] Do, 25 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Rotterdam Holland

Stel ek bly nou in Suid Afrika en het n mooi plek (plaas) opgebou, op
die oomblik is die waarde
se 1 milj rand.
1. Nou hoe groot of klein is die kans dat daar n plakkerskamp kom ?
2. Wat sal dit die waarde beinvloed ?
3. Sal dit die veiligheid beinvloed ?

Dit is nou vrae van my en mense in my omgewing.
Wie kan my antwoord gee.

Groete uit Holland
Kees Moes
Re: Plakkers [boodskap #15987 is 'n antwoord op boodskap #15918] Wo, 01 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Jun 1998 19:34:03 +0200, KM wrote:

> Rotterdam Holland
>
> Stel ek bly nou in Suid Afrika en het n mooi plek (plaas) opgebou, op
> die oomblik is die waarde
> se 1 milj rand.
> 1. Nou hoe groot of klein is die kans dat daar n plakkerskamp kom ?
> 2. Wat sal dit die waarde beinvloed ?
> 3. Sal dit die veiligheid beinvloed ?
>
> Dit is nou vrae van my en mense in my omgewing.
> Wie kan my antwoord gee.
>
> Groete uit Holland
> Kees Moes
>
Kees,
Het net gister e-mail van SA ontvang van 'n tante van my - hier is 'n
kort uittreksel:

"Adele se suster-hulle is op pad terug Engeland toe so vinnig as wat
hulle
kan.Die paleis van 1,500,000 wat hulle gekoop het en gemeubileer het
met
alles van die beste gaan hulle waarskynlik nie verkoop kry nie.Mense
met
daardie soort geld is lankal weg."
Re: Plakkers [boodskap #16012 is 'n antwoord op boodskap #15918] Vr, 03 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Jy doe nou net of geld verdien die kwaliteit van die lewe bepaal.
In die Bybel staan geld is die "WORTEL VAN ALLE KWAAD" ,
kwaliteit van die lewe wordt heeltemaal anders bepaal.
Die rykes, baie van hulle hoer, suip pleeg selfmoord en/of is
ongelukkig.

Groete
KM

Ferdi wrote:

> On Wed, 01 Jul 1998 12:13:41 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
> Potgieter) wrote:
>
> nie.Mense
>> met
>> daardie soort geld is lankal weg.">>
>
> Nou wie ry dan so met die nuutste Porche's Mercs en selfs 'n Rolls
> hier en daar so in Sandton rond?
>
> Iemand werk nou die dag uit dat GT Ferreira van Rand Aksep Bank iets
> soos n paar miljoen rand per week maak. Skoon wins, persoonlik.
Re: Plakkers [boodskap #16013 is 'n antwoord op boodskap #15918] Vr, 03 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 01 Jul 1998 12:13:41 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

met[/color]
> daardie soort geld is lankal weg.">>

Nou wie ry dan so met die nuutste Porche's Mercs en selfs 'n Rolls
hier en daar so in Sandton rond?

Iemand werk nou die dag uit dat GT Ferreira van Rand Aksep Bank iets
soos n paar miljoen rand per week maak. Skoon wins, persoonlik.
Vorige onderwerp: Mengele in Afrika
Volgende onderwerp: Ons is hier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 13:32:50 MGT 2024