Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: TRC
Re: TRC [boodskap #15853] Do, 18 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Ek sien die AWB's wat voor die TRC gaan getuig het, het gese die AWB
> se leierskap is lafaards wat nie die guts het om die gevolge van hul
> opdrgate te "face" nie.
> Enige gedagtes daaroor, ou Frikkie?

Ja, ek sal graag hierop antwoord.
Het jy al ooit van die belange groep van vyf en Dries Kriel gehoor.
Nouja, Dries het `n besigheid daarvan gemaak om te sê dat hy vid die manne
in die tronke omgee en dus ook sal help voor die lieg en bieg kommisie.
Wat hy toe gedoen het is om die manne in die tronke teen die leiers op te
maak voordat hy hulle dan sou help.
Dus, as ek lewenslank gevonnis was, sou ek ook enige storie vertel as ek sou
glo dat ek vrywaring sou kry.
Dit lyk dus of jy oningelig is van wat die waarheid is dat sekere AWB Lede
in die tronke met sulke stories vorendag gekom het.
Ek kan ook verder uitbrei van `n dokument wat voor die lede gesit is om
hulself van die AWB te distansieer voordat hulle hulp aangebied is, maar dit
is niemand hierbuite se saak om daarvan te weet nie, maar wat ek met trots
kan sê is dat die meerderheid, as ek onder korreksie praat net 2 wat die
vorm geteken het. Die res van die manne daar binne net soos almal van die
AWB hier buite staan nog bankvas agter Eugene Terreblanche en die Generale
staf.

Boere Groete
Frikkie
Re: TRC [boodskap #15866 is 'n antwoord op boodskap #15853] Vr, 19 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Jun 1998 17:28:31 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

AWB hier buite staan nog bankvas agter Eugene Terreblanche en die Generale[/color]
> staf.>>

En wat nou van ET wat verantwoordelikheid aanvaar vir daai klomp
bomme?
Re: TRC [boodskap #15867 is 'n antwoord op boodskap #15853] Vr, 19 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op Thu, 18 Jun 1998 17:28:31 +0200 skryf "Frikkie Potgieter"
:

>
>
>
>> Ek sien die AWB's wat voor die TRC gaan getuig het, het gese die AWB
>> se leierskap is lafaards wat nie die guts het om die gevolge van hul
>> opdrgate te "face" nie.
>> Enige gedagtes daaroor, ou Frikkie?
>
>
> Ja, ek sal graag hierop antwoord.
> Het jy al ooit van die belange groep van vyf en Dries Kriel gehoor.

> ... maar wat ek met trots
> kan sê is dat die meerderheid, as ek onder korreksie praat net 2 wat die
> vorm geteken het. Die res van die manne daar binne net soos almal van die
> AWB hier buite staan nog bankvas agter Eugene Terreblanche en die Generale
> staf.
>
> Boere Groete
> Frikkie
>
Vreemd, Frikkie, volgens vanoggend se Beeld aanvaar ET "morele
verantwoordelikheid" vir sy manne se dade.
Sê gerus vir ons wat dít beteken.
Afrika-groete,
Hannes
Re: TRC [boodskap #15877 is 'n antwoord op boodskap #15853] Sa, 20 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
han...@mweb.co.za (Hannes Cilliers) writes:

> Op Thu, 18 Jun 1998 17:28:31 +0200 skryf "Frikkie Potgieter"
> :

>>> Ek sien die AWB's wat voor die TRC gaan getuig het, het gese die AWB
>>> se leierskap is lafaards wat nie die guts het om die gevolge van hul
>>> opdrgate te "face" nie.
>>> Enige gedagtes daaroor, ou Frikkie?
>>
>>
>> Ja, ek sal graag hierop antwoord.
>> Het jy al ooit van die belange groep van vyf en Dries Kriel gehoor.

>
>> ... maar wat ek met trots
>> kan sê is dat die meerderheid, as ek onder korreksie praat net 2 wat die
>> vorm geteken het. Die res van die manne daar binne net soos almal van die
>> AWB hier buite staan nog bankvas agter Eugene Terreblanche en die Generale
>> staf.
>>
>> Boere Groete
>> Frikkie
>>
> Vreemd, Frikkie, volgens vanoggend se Beeld aanvaar ET "morele
> verantwoordelikheid" vir sy manne se dade.
> Sê gerus vir ons wat dít beteken.
> Afrika-groete,
> Hannes

Frikkie, my dierbare ou HANSKAKIE, hoe gaan
dit met die Engelse taal wat jy so aktief in
stand hou daar in SA met jou "rsaboy" en
"freedom2000" kuberbenamings. Hier in Kanada
probeer ons nog die taal suiwer hou. Daar is
soveel mooi Afrikaanse woorde om van te kies.
Ek stoot nou al lank dat jy "penkop" moet
kies, maar daar is ook "daglumier" en "vryheid"
en "protea" en "springbok." Hoekom nou die
Engelse taal in SA probeer versterk? Of het
jy 'n agenda? Is jy 'n mol vir die Ingelse?

Die tannie met die kappie,
wat lid is van die taal-polisie van die
nuwe Boerestaat wat besig is om te ontstaan
na die Derde Vryheidsoorlog, waar ware Afrikaners
besig is om te veg teen hanskakies en apartheids-
varke wat Afrikaners van hulle goeie naam en
goeie erfenis wou beroof.
Re: TRC [boodskap #15881 is 'n antwoord op boodskap #15853] So, 21 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
On Thu, 18 Jun 1998 17:28:31 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

AWB hier buite staan nog bankvas agter Eugene Terreblanche en die Generale[/color]
> staf.>>

En wat nou van ET wat verantwoordelikheid aanvaar vir daai klomp
bomme?

lees julle berigte deeglik...
ET sê dat sy toesprake voor die verkiesing kon lei dat lede opgetree het en
bomme geplant het. Hy het nerens gesê dat hy opdragte gegee het vir hulle
dade nie.
Daar het wel `n Genl. gekom wat gesê het dat hy opdragte gegee het, maar ek
ken hom nie persoonlik nie en weet nie of dit so is nie, maar al is dit ook
so is dit `n individuele lid en het dit dus ook niks met ET te doen nie.
Hoekom probeer julle so op die AWB klem lê. Wat van die Vryheidsfront wat
ons voor die verkiesing in die rug gesteek het en van hierdie Kommunistiese
regering van julle se dade voor die verkiesing en nog steeds.
Dis gewoonlik die draadsitters wat so vinger wys en nou sal daar van julle
wees wat weer sê kyk na jouself, maar voor jy so sê, gaan kyk eers na die
geskiedenis van politieke partye en dan wys julle weer vinger, dan kyk ons
hoeveel vingers wys terug na julself.
Kyk bietjie om jou rond en sê my waar gaan ons oor vyf jaar wees.
Natuurlik sal jy dit nie raaksien nie, want dit gaan mos nog nie sleg met
jou nie of daar is nog nie `n broer op `n plaas vermoor nie, maar as dit wel
met iemand gebeur wat jy ken dan gesels ons weer.
Pas op dat dit nie een van jou kinders is nie, want om te wil huil gaan te
laat wees, en dit is maar die geskiedenis van `n swart vriend om jou in die
rug te steek, so PAS OP.
Groete
Frikkie
Vorige onderwerp: Gedicht
Volgende onderwerp: Om die Hardekoolvuur lV
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 20:23:10 MGT 2024