Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "al wat ek wil....." deur GERT VLOK NEL
"al wat ek wil....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #15872] Sa, 20 Junie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: "wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"

deur GERT VLOK NEL

siel & piel
poes & verwoes
hart & smart
Vorige onderwerp: "Om te lewe is onnatuurlik" deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: Uit "Die Bar of de Aar" deur ANDRE LE TOIT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:22:16 MGT 2024