Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wat dink julle?
wat dink julle? [boodskap #6022] Wed, 20 March 1996 00:00 na volgende boodskap
trisha thomas  is tans af-lyn  trisha thomas
Boodskappe: 1
Geregistreer: March 1996
Karma: 0
Junior Lid
I AM AT BRIGHAM YOUNG UNIVERSITY AND AM CURRENTLY ENROLLED IN AN
AFRIKAANS CLASS. WE HAVE TO RESEARCH SOMETHING ABOUT THE SOUTH AFRICAN
CULTURE.

THIS IS MY QUESTION FOR YOU:

DO YOU THINK THAT AFIKAANS SHOULD STILL BE REQUIRED AS A SECOND LANGUAGE
IN PRIMARY AND SECONDARY SCHOOL EDUCATION?

PLEASE SEND YOUR RESPONSES IN AFRIKAANS AS THIS WILL HELP ME WITH THE
'TAAL' SECTION OF THE ASSIGNMENT.

THANK-YOU FOR YOUR RESPONSES.

TRISHA THOMAS

(teth...@cougarnet.byu.edu)
Re: Wat dink julle? [boodskap #15845 is 'n antwoord op boodskap #6022] Wed, 17 June 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: June 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Henri Burger" wrote:
>
>
> Shaun skryf:
>
>> Ek is bekkomerd oer die toekoms van die taal.
>> Ek is nie a Afrikaner nie, maar die taal en kultuur beteken baie na my.
>> Dink julle dat soos die stem, die tall sal verdwyn stadig maar seker?
>
> Toe ek die opskrif sien, het ek vir 'n oomblik gedink jy vra wat 'DRINK'
> ons! Amper gesê 'die gewone'.
>
> Die Stem het nie verdwyn nie - luister maar weer as die Volkslied gesing
> word - al moet Nelson nou soms ouens in 'n kerk daaraan herinner dat hulle
> daardie deel ook moet sing.
>
> Vir die Taal om te verdwyn, moet ons wat hom praat verdwyn - dink jy dis
> moontlik? Aan die ander kant, so ver my kennis strek word Latyns nie meer
> gepraat nie, so enigiets is seker moontlik. As 'n komeet môre die aarde tref
> sal Engels en Mandaryns seker ook daarmee heen wees, of hoe?
>
> Groete
>
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
> Henri, die groot verskil is dat ons nie vir die komeet gestem
het nie en ook nooit die kans gehad het om vir die ding te stem
nie behalwe dat ons net een slag kon opkyk en O ---- gese het.
Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: Wat dink julle? [boodskap #15855 is 'n antwoord op boodskap #6022] Thu, 18 June 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jun 1998 20:58:45 +0200, "Shaun" wrote:

Ek is nie a Afrikaner nie, maar die taal en kultuur beteken baie na my.[/color]
> Dink julle dat soos die stem, die tall sal verdwyn stadig maar seker?>>

Die taal word deur miloene mense gepraat.
Deesdae het bruin en selfs swartmense nie probleme om dit te praat
nie.
Die sg. bruinmense het Afrikaans openlik as ook hulle taal geeis.
Dus: Solank mense n taal as hul huistaal en kooptaal en skryftaal
gebruik, bestaan hy. En miljoene Suid-Afrikaners doens dit.
Dit gaan ook goed met Afrikaanse koerante en tydskrifte.
En dit lyk my Afrikaanse boeke word ook by die dosyne gepubliseer.

Die toekoms is n ander plek. Ek reken Afrikaanse kinders in SA gaan
toenemend meertalig wees en gemaklik daarmee wees.
En hulle gaan op inligting leef, being kinder van hulle tyd.
En omdat hulle gemaklik meertalig gaan wees, gaan hulle nie baie omgee
in watter taal hulle hulle inligting kry nie.
Dus: As daar goei TV en musiek en boeke en koerante is, gaan hulle dit
in Afrikaans lees. Maar as die movies en koerante nie goed is nie,
gaan hulle dit nie lees en kyk nie.
Verby is die tyd dat mense Afrikaans gekyk en gelees het bloot omdat
dit Afrikaans is.

So Afrikaans se toekoms op die lange duur hang daarvan af wat die
kwaliteit is wat aangebied word.

Dis my voorspelling.
Vorige onderwerp: zoek goede Afrikaanse grap
Volgende onderwerp: bitter pil.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 23 13:17:24 UTC 2025