|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15807 is 'n antwoord op boodskap #15721] |
So., 14 Junie 1998 00:00  |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
Johan N Potgieter skryf:
>> Johan, as ek dit reg verstaan, het sy die bordjie om oorle' Salomo se nek
>> gehang.
>
> Ja, goed, maar kom ons maak dan maar die aanhaler netso skuldig soos
> die oorspronklike boosdoener!
Wel die aanhaler het darem vooraf gesê hy doen dit met sy tong in die kies.
Maar as jy die boodskapper wil skiet, het ek nie pyne daarmee nie!
Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
|
|
|
|
| Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15808 is 'n antwoord op boodskap #15721] |
So., 14 Junie 1998 00:00  |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Jun 1998 16:57:16 -0600, "Henri Burger"
wrote:
>
> Johan N Potgieter Skryf:
>
>>> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
>>> of them all.
>
>> WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
>> die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!
>
> Johan, as ek dit reg verstaan, het sy die bordjie om oorle' Salomo se nek
> gehang.
Ja, goed, maar kom ons maak dan maar die aanhaler netso skuldig soos
die oorspronklike boosdoener!
|
|
|
|
| Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15809 is 'n antwoord op boodskap #15721] |
So., 14 Junie 1998 00:00  |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
|
Senior Lid |
|
|
On 12 Jun 1998 21:37:34 GMT, wrote:
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>>> "Henri Burger" writes:
>>
>>>> Spreuke 20:9 : Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou
>>>> onder een dak.(!)
>>>
>>>
>>> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
>>> of them all.
>>>
>>> Die Xanthippe-tannie
>>>
>>>
>> WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
>> die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!
>
>
> Arme Johan, wat nie eens weet wie die skrywer
> van Spreuke is nie. Wie was hy, Johan?
>
Ek dog dit was Dominee Smidt, want hy dit dan altyd so met smaak in
die kerk aangehaal dat ek dog hy het dit seker maar self geskryf en
nou soek hy 'n audijins daarvoor..... En hy was darem ook 'n slim man
en hy het geweet hoe om 'n vrou te hanteer en hy sou iets soos die kon
gesê het ....
|
|
|
|