Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker !
Sokker ! [boodskap #15753] Vr, 12 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek is 'n Belg, dus lief vir sokker ! En vanaand gaan ek vir Suid-Afrika
skree !!! Teen Frankryk ! Duim vashou, asseblief !
Hilda.
NB. Ek wil nog sê dat ek ook van rugby hou !
Re: Sokker ! [boodskap #15783 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
J skryf:

> Jy het nie hard genoeg geskeeu nie. SA het verloor 3-0

Dit verbaas my nie, want eerstens draf hulle met net 10 man op die veld
(Phil Masinga was veronderstel om te speel, maar hy was nêrens te sien nie),
en dan speel Issa vir Frankryk!

Oom Boy Louw sou vir julle kon sê dat dit beter is om met 12 man teen 9 te
speel.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Sokker ! [boodskap #15784 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gervaas Hellin wrote in message ...

Wel, ons het toe in iedergeval vir die Springbokke geskree en ons het nog
steeds die videokasset met dié wedstryd !

Groete. Hilda.

Hello Hilda Mooibene (volgens G :-)

Wel, ek wou eers vir Pays Bas ondersteun, maar in hierdie geval skree ek vir
Belgique!

België 2
Holland 1

Ons hou styf duimvas!
Groete in Gaant
Re: Sokker ! [boodskap #15785 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Jy het nie hard genoeg geskeeu nie. SA het verloor 3-0

Gervaas Hellin wrote in message ...
> Wel, ek is 'n Belg, dus lief vir sokker ! En vanaand gaan ek vir Suid-Afrika
> skree !!! Teen Frankryk ! Duim vashou, asseblief !
> Hilda.
> NB. Ek wil nog sê dat ek ook van rugby hou !
>
Re: Sokker ! [boodskap #15786 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gervaas Hellin wrote in message ...
> Wel, ek is 'n Belg, dus lief vir sokker ! En vanaand gaan ek vir Suid-Afrika
> skree !!! Teen Frankryk ! Duim vashou, asseblief !
> Hilda.
> NB. Ek wil nog sê dat ek ook van rugby hou !

Kobus Pietersen wrote in message ...
> Frankryk 4
> All Blacks 1

Hilda, ons minister van finansies (Trevor Manual) het met die vorige rugby
wêreldkampioenskap vir die All Blacks, teen die Springbokke geskree. Ek
neem aan hy't gister-aand vir Frankryk geskree.
Re: Sokker ! [boodskap #15787 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Hilda, ons minister van finansies (Trevor Manual) het met die vorige rugby
> wêreldkampioenskap vir die All Blacks, teen die Springbokke geskree. Ek
> neem aan hy't gister-aand vir Frankryk geskree.
Haai Kobus !
Wel, ons het toe in iedergeval vir die Springbokke geskree en ons het nog
steeds die videokasset met dié wedstryd !
Groete. Hilda.
Re: Sokker ! [boodskap #15788 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
> J wrote in message ...

> SA het 3-0 verloor

Hulle kan bly wees hulle het darem 0 gekry
groete
Re: Sokker ! [boodskap #15789 is 'n antwoord op boodskap #15753] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> Wel, ek wou eers vir Pays Bas ondersteun, maar in hierdie geval skree ek vir
> Belgique!

Ag Kobus ! Jy sal nooit besef hoeseer ek dit waardeer nie ! :-))
Hilda.
Re: Sokker ! [boodskap #15805 is 'n antwoord op boodskap #15753] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
arno  is tans af-lyn  arno
Boodskappe: 29
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
wel nederland wint toch wel hoor, maar jullie hulp is natuurlijk welkom

oranje is the best

en ach ja de belgjes, de rode duivels noemen ze zich, vreselijke naam

vive l'Orange, we will be teh champions

arno
Re: Sokker ! [boodskap #15806 is 'n antwoord op boodskap #15753] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> vive l'Orange, we will be teh champions
Ja, wanneer was het weer ?? In het jaar 3964 ? Volgens Canvas, Marc
Uytterhoeven :-). Hoop doet leven ! Groetjes :-)))))). Hilda.
Vorige onderwerp: Beheer oor Rugby
Volgende onderwerp: Rugby Tickets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:37:02 MGT 2024