Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » zoek goede Afrikaanse grap
zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15749] Do, 11 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Marc Vermeersch  is tans af-lyn  Marc Vermeersch
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hello,

Ik ben op zoek naar enkele goede Afrikaanse grappen,

Zet die op mij email,

Beste Dank,

Marc
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15774 is 'n antwoord op boodskap #15749] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Jun 1998 19:11:44 +0200, "Marc Vermeersch"
wrote:

[/color]
> Ik ben op zoek naar enkele goede Afrikaanse grappen,>>

ET op sy perd in Pretoria?
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15797 is 'n antwoord op boodskap #15749] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
> ET....

Hallo Marc,
Onder Vlamingen moeten we elkaar toch een beetje helpen :-).
ET = Eugène Terreblanche van de AWB (Afrikaner Weerstands Beweging).
Voilà, nu weet je het ook, als je het nog niet wist :-).
Groetjes uit Oostende.
Hilda.
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15798 is 'n antwoord op boodskap #15749] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
On Thu, 11 Jun 1998 19:11:44 +0200, "Marc Vermeersch"
wrote:

[/color]
> Ik ben op zoek naar enkele goede Afrikaanse grappen,>>

ET op sy perd in Pretoria?

Hoor Hoor,
En jy op `n swanger swart vrou?
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15819 is 'n antwoord op boodskap #15749] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Jun 1998 10:47:56 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

[/color]
> Hoor Hoor,
> En jy op `n swanger swart vrou?>>

Ja wel Ou Frikkie jy het more or less met die opmerking goed aangetoon
watter soort mens jy is.

By the way, as die vrou in jou voorbeeld my vrou of meisie is, sal dit
vir my 'n eer wees. En sal sy 100 keer die mens wees wat jy is.
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15820 is 'n antwoord op boodskap #15749] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Jun 1998 14:17:31 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

> ET (amper) op sy perd in Pretoria?
>
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15823 is 'n antwoord op boodskap #15749] Ma, 15 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 15 Jun 1998 02:04:21 GMT, wrote:

soort dreksel wat die AWB voorstaan, of is[/color]
> jy maar net 'n los kanon? >>

Hy is nie 'n los kanon nie.
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15824 is 'n antwoord op boodskap #15749] Ma, 15 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
> On Sat, 13 Jun 1998 10:47:56 +0200, "Frikkie Potgieter"

> wrote:
>
> >
>> Hoor Hoor,
>> En jy op `n swanger swart vrou?>>

Frikkie Potgieter, weet die mense wat die
geld betaal om freedom2000@ op die internet
hou dat hulle betaal vir hierdie dreksel
wat jy op die nuusgroep plaas? Ek dink
ek moet die AWB kontak. Is dit hierdie
soort dreksel wat die AWB voorstaan, of is
jy maar net 'n los kanon? Ek is jammer
dat jy die goeie Afrikaanse naam "Potgieter"
soveel oneer aandoen.

Gloudina
Re: zoek goede Afrikaanse grap [boodskap #15840 is 'n antwoord op boodskap #15749] Wo, 17 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Jun 1998 08:28:53 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:

insetsels plaas nie aan watter kant van die draad julle staan en ook gestaan[/color]
> het voor die verkiesing.>>

Ja wel Frikkie dit werk natuurlik anderkant toe ook.
Vorige onderwerp: Wat dink julle?
Volgende onderwerp: wat dink julle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 00:54:49 MGT 2024