Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie.
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Toets???!!!
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15722 is 'n antwoord op boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

> Toets???!!!

So tot watter gevolgtrekking kom jy
nou. ou Lou? Dat Gloudina die waarheid
gepraat het? Het dit 'n nuwe string
veroorsaak? En verder, maak dit saak?
En verder, Lou, dit het nou tyd geword
dat jy vir ons vertel van jou omgewing
en van dit wat vir jou gelukkig maak.
Ons word nou moeg vir jou snipperige
en klaerige poste wat altyd bietjie
die punt mis. So, my ou ding, skryf
nou vir ons iets wat belangrik is,
soos 'n versie uit die Bybel, as jy
aan niks anders kan dink nie.

Gloudina
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15723 is 'n antwoord op boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina skryf:

> So, my ou ding, skryf
> nou vir ons iets wat belangrik is,
> soos 'n versie uit die Bybel, as jy
> aan niks anders kan dink nie.

Gloudina, as ek met my tong in die kies vir Lou kan voorspring, wat van:

Spreuke 20:9 : Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou
onder een dak.(!)

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15724 is 'n antwoord op boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Het dit 'n nuwe string veroorsaak?
En verder, maak dit saak?
> Gloudina

Ja
Ja

Lou
my ou
sê my gou
dink jy ook sy's flou? ........

Irriterende mense op die ng:
1. Beginners van onvanpaste nuwe nuusstringe
2. Na-apers van beginners van onvanpaste nuwe nuusstringe.

'n Knaap is 'n skaap om 'n kanaal-aap soos 'n swaap na te aap.
Maar net 'n swaap sal 'n skaap probeer na-aap.

Die boer vererg hom vir Jonas en sê dat hulle swartes gemaak het deur k#k
en steenkool te meng.
Hy vra toe of die baas bedoel dat hulle se steenkool op was toe wittes
gemaak is.

Die baas sê toe hy sal hom wys hoe dom swartes is. Hy sit toe sy hand teen
'n muur en sê "slaan my op die hand Jonas" Die boer pluk sy hand betyds
weg, en Jonas stap weg met 'n seer vuis.

Op pad huis toe sien Jonas sy vriend en dag hy gaan hom ook so vang.
Daar was nie 'n muur nie, toe sit hy maar sy hand op sy voorkop.

Groete
Kobus
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15725 is 'n antwoord op boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dis snaaks, die Wale het altyd hierdie grappie (vannie muur en die vuis) oor
die Vlaminge vertel. Hilda.
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15726 is 'n antwoord op boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" writes:

> Irriterende mense op die ng:

> Na-apers van beginners van onvanpaste nuwe nuus-stringe.

Dis nou ou Lou hierdie waarvan jy praat.

Die tannie-skerpskutter
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15727 is 'n antwoord op boodskap #15721] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Henri Burger" writes:

> Gloudina skryf:
>
>> So, my ou ding, skryf
>> nou vir ons iets wat belangrik is,
>> soos 'n versie uit die Bybel, as jy
>> aan niks anders kan dink nie.
>
> Gloudina, as ek met my tong in die kies vir Lou kan voorspring, wat van:
>
> Spreuke 20:9 : Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou
> onder een dak.(!)

Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
of them all.

Die Xanthippe-tannie
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15754 is 'n antwoord op boodskap #15721] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> Toets???!!!
>
> So tot watter gevolgtrekking kom jy
> nou. ou Lou? Dat Gloudina die waarheid
> gepraat het? Het dit 'n nuwe string
> veroorsaak? En verder, maak dit saak?
> En verder, Lou, dit het nou tyd geword
> dat jy vir ons vertel van jou omgewing
> en van dit wat vir jou gelukkig maak.
> Ons word nou moeg vir jou snipperige
> en klaerige poste wat altyd bietjie
> die punt mis. So, my ou ding, skryf
> nou vir ons iets wat belangrik is,
> soos 'n versie uit die Bybel, as jy
> aan niks anders kan dink nie.
>
> Gloudina
>
>

Nee Antie - ek kyk maar net of dit my nuusleser wat stukkend is of
joune. Nou dit spyt my water nat om jou te sê dat die probleem by jou
lê. Die ergste is dat jy dit nie besef nie!!

Net so terloops is dit wat vir jou belangrik miskien nie vir my
belangrik nie.

Kom ons kyk of die volgende weer 'n stortvloed woorde van jou kant gaan
veroorsaak:

Toets???!!!

Cheers
Lou

____________________________________________________________ __
Solomon Short: "I'm all in favor of keeping dangerous weapons out of
the hands of fools. Let's start with typewriters."

Lou's Corollary: "I'm all in favor of keeping dangerous weapons out of
the hands of fools. Let's start with Personal Computers and the
Internet".
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15755 is 'n antwoord op boodskap #15721] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Irriterende mense op die ng:

Na-apers van beginners van nuwe nuus-stringe.

Dis nou waarvan ek praat.

Tannie-skerpskuttery
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15756 is 'n antwoord op boodskap #15721] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:

>> "Henri Burger" writes:
>
>>> Spreuke 20:9 : Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou
>>> onder een dak.(!)
>>
>>
>> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
>> of them all.
>>
>> Die Xanthippe-tannie
>>
>>
> WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
> die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!

Arme Johan, wat nie eens weet wie die skrywer
van Spreuke is nie. Wie was hy, Johan?

Gloudina
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15757 is 'n antwoord op boodskap #15721] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote:
>
> Het dit 'n nuwe string veroorsaak?
> En verder, maak dit saak?
>> Gloudina
>
> Ja
> Ja
>
> Lou
> my ou
> sê my gou
> dink jy ook sy's flou? ........

Hier moet ek met jou saamstem, vrind Koos
Daardie ou antie maak my vréééééééslik Boos
Van nuutste van Newbies nuut op die groep
Tot die spul wat reken dié is nou eintlik hul voorstoep

Wat die normale loop van threads opneuk
En dan nog probeer vir my die skuld aansteek
Maar wag laat ek vir jou nou vertel
Vir hul wag 'n internetlose hel

Post na post sal hul dan vergeefs probeer pos
Maar geen leser sal dit ooit kan oplos
Want die threads is almal nou in hulle moer
Vir straf sal hul by netlose PC's moet boer

Vir ewig sal hulle probeer uitbel
Net om te vind die lyn is geknel
Gekners van tanne sal die rus verstoor
Diegene met 'gumse' sal geissue word, hoor!

Kan ek nou sê ek soos Eitemal
Kort en kragtig - Dis al?

Cheers
Lou
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15758 is 'n antwoord op boodskap #15721] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 11 Jun 1998 21:41:57 GMT, wrote:

> "Henri Burger" writes:

>> Spreuke 20:9 : Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou
>> onder een dak.(!)
>
>
> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
> of them all.
>
> Die Xanthippe-tannie
>
>
WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15759 is 'n antwoord op boodskap #15721] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter Skryf:

>> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
>> of them all.

> WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
> die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!

Johan, as ek dit reg verstaan, het sy die bordjie om oorle' Salomo se nek
gehang.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15807 is 'n antwoord op boodskap #15721] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Johan N Potgieter skryf:

>> Johan, as ek dit reg verstaan, het sy die bordjie om oorle' Salomo se nek
>> gehang.
>
> Ja, goed, maar kom ons maak dan maar die aanhaler netso skuldig soos
> die oorspronklike boosdoener!

Wel die aanhaler het darem vooraf gesê hy doen dit met sy tong in die kies.
Maar as jy die boodskapper wil skiet, het ek nie pyne daarmee nie!

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15808 is 'n antwoord op boodskap #15721] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Jun 1998 16:57:16 -0600, "Henri Burger"
wrote:

>
> Johan N Potgieter Skryf:
>
>>> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
>>> of them all.
>
>> WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
>> die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!
>
> Johan, as ek dit reg verstaan, het sy die bordjie om oorle' Salomo se nek
> gehang.

Ja, goed, maar kom ons maak dan maar die aanhaler netso skuldig soos
die oorspronklike boosdoener!
Re: Die antie wat holskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie. [boodskap #15809 is 'n antwoord op boodskap #15721] So, 14 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 12 Jun 1998 21:37:34 GMT, wrote:

> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>>> "Henri Burger" writes:
>>
>>>> Spreuke 20:9 : Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou
>>>> onder een dak.(!)
>>>
>>>
>>> Gespreek deur the greatest male chauvinist pig
>>> of them all.
>>>
>>> Die Xanthippe-tannie
>>>
>>>
>> WH��, Henri, nou dra jy die bordjie om jou nek! Kom ons sê ons sou
>> die opmerkings ernstig opgeneem het as 'n man dit gesê het!!
>
>
> Arme Johan, wat nie eens weet wie die skrywer
> van Spreuke is nie. Wie was hy, Johan?
>
Ek dog dit was Dominee Smidt, want hy dit dan altyd so met smaak in
die kerk aangehaal dat ek dog hy het dit seker maar self geskryf en
nou soek hy 'n audijins daarvoor..... En hy was darem ook 'n slim man
en hy het geweet hoe om 'n vrou te hanteer en hy sou iets soos die kon
gesê het ....
Vorige onderwerp: Dr. Livingstone veronderstel ek
Volgende onderwerp: Nieuwenhovens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 12:00:15 MGT 2024