Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie.
Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie. [boodskap #15371] So, 31 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> "arno Vdh" writes: > Hoi Gloudina
>>
>> ik merk dat men hier nogal tegen jouw mening is, maar ik zeg je ga door,
>> want je raakt hem steeds
>
> Nie almal is teen my nie, Arno. Maar die dubbel-
> gesigte, verraaiers en verdraaiers, die skiet
> die tannie met die kappie sommer so keer op keer.
>

Jammer dat ek nou miskien onkundig klink Gloudina maar weet jy hoe om 'n
nuusleser te gebruik? Antwoord asseblief tog in die thread en moet nie
elke keer 'n nuwe een begin nie. Dit is heel irriterend as mens nou moet
gaan soek om te sien wat die konteks van die woorde was waarop jy
reageer.

Dankie
Lou
Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie. [boodskap #15425 is 'n antwoord op boodskap #15371] Ma, 01 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
lou wrote:

> @igs.net wrote:
>>
>> "arno Vdh" writes: > Hoi Gloudina
>>>
>>> ik merk dat men hier nogal tegen jouw mening is, maar ik zeg je ga door,
>>> want je raakt hem steeds
>>
>> Nie almal is teen my nie, Arno. Maar die dubbel-
>> gesigte, verraaiers en verdraaiers, die skiet
>> die tannie met die kappie sommer so keer op keer.
>>
>
> Jammer dat ek nou miskien onkundig klink Gloudina maar weet jy hoe om 'n
> nuusleser te gebruik? Antwoord asseblief tog in die thread en moet nie
> elke keer 'n nuwe een begin nie. Dit is heel irriterend as mens nou moet
> gaan soek om te sien wat die konteks van die woorde was waarop jy
> reageer.

Dis nie die eerste keer dat mens opmerk dat die kleurling van @igs.net hierdie
nuusgroep wil oorheers. Dit is kennelik al so vanaf die eerste dag. Sy is baie
wys. Sy weet hoe om haar email adres te verdonkermaan, sy weet hoe om 'n
nuusgroep vol te laai met haar berigte sodat die heel skerm net @igs.net wys, sy
weet wie Nederlader of Duitser of Engelsman is sonder om daarnaar te vra.

Oppas hoor, ek verneem sy praat tyd en wyle selfs met die hoogste outoriteit,
daarbo...

Sy is alwetend. En almal wat haar nie aanstaan nie dryf sy hier weg. Ek wonder
waar Leendert is deesdaë... Tannie weet seker maar Leendert is 'n baie gesogte
mens in SA. Hy is ook oörhoop met kinders se opvoeding en tuis skoling en sulke
goed en verskyn selfs in die koerante...

Maar toe maar.. Tannie glo dit behoort aan die regering om kinders wys te
maak...

Jenny
--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie. [boodskap #15643 is 'n antwoord op boodskap #15371] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 31 May 1998 09:34:23 +0200, lou wrote:

> Jammer dat ek nou miskien onkundig klink Gloudina maar weet jy hoe om 'n
> nuusleser te gebruik? Antwoord asseblief tog in die thread en moet nie
> elke keer 'n nuwe een begin nie. Dit is heel irriterend as mens nou moet
> gaan soek om te sien wat die konteks van die woorde was waarop jy
> reageer.
>
> Dankie
> Lou

Ek stem heeltemal saam. Dit lyk asof 80% van die boodskappe op
hierdie ngroep deur Gloudina gepos word omdat dit elke keer 'n nuwe
artikel begin. As mens dit egter lees, besef jy dat dit eintlik maar
net 'n opvolgartikel op 'n ander oorspronklike artikel was.

ASSEBLIEF Gloudina, pos jou artikels op die korrekte manier, deur op
"post follow up message" i.p.v. "post new message" te druk. Dit sal
die struktuur van die nuusgroep se uitleg baie vergemaklik as mens dit
lees en ook nie jou woorde (soos gewoonlik) uit konteks plaas nie.

Bryan
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie. [boodskap #15694 is 'n antwoord op boodskap #15371] Wo, 10 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> brynie...@TheOffice.net (Bryan) writes: > On Sun, 31 May 1998 09:34:23 +0200, lou wrote:
>>
>>> Jammer dat ek nou miskien onkundig klink Gloudina maar weet jy hoe om 'n
>>> nuusleser te gebruik? Antwoord asseblief tog in die thread en moet nie
>>> elke keer 'n nuwe een begin nie. Dit is heel irriterend as mens nou moet
>>> gaan soek om te sien wat die konteks van die woorde was waarop jy
>>> reageer.
>>>
>>> Dankie
>>> Lou
>>
>> Ek stem heeltemal saam. Dit lyk asof 80% van die boodskappe op
>> hierdie ngroep deur Gloudina gepos word omdat dit elke keer 'n nuwe
>> artikel begin. As mens dit egter lees, besef jy dat dit eintlik maar
>> net 'n opvolgartikel op 'n ander oorspronklike artikel was.
>>
>> ASSEBLIEF Gloudina, pos jou artikels op die korrekte manier, deur op
>> "post follow up message" i.p.v. "post new message" te druk. Dit sal
>> die struktuur van die nuusgroep se uitleg baie vergemaklik as mens dit
>> lees en ook nie jou woorde (soos gewoonlik) uit konteks plaas nie.
>>
>> Bryan
>
> Ag julle ou kla-balies en julle ou kekkelbekke,
> wat nie eens die ander moontlikheid oorweeg
> nie: dat ek wel die "post follow up message"-
> knoppie druk, en dan die titel bo-aan uitvee
> en 'n nuwe titel daar skryf. En van wanneer
> is julle aangestel as die direkteure van die
> nuusgroep. En besef julle dat julle klaery
> heelwaarskynlik spruit uit die feit dat julle
> 'n nuusleser soos Netscape gebruik, waar die
> threads as 'n werklike string verskyn. Op my
> nuusleser gebeur dit nie. (Internet Explorer.)
> In alle geval, om die stringe te behou, selfs
> op Netscape, word later ook belaglik. Wanneer
> die titel lui "Hierdie droewe land" en iemand
> oor leermetodes vir kleuters praat.
>
> Ja, ou Lou
>
> Nou ek het 'n r ingesit waar daar in die
> oorspronklike pos van "nuuslese" gepraat word.
> Kom ons sien nou of dit vir julle in Netscape-
> nuuslesers 'n nuwe draad begin. So iets tegnies
> sal hopelik julle benepe klein breintjies vir
> 'n rukkie besig hou.

Micro Soft??? Hmmm - verduidelik baie!!!
>
> Die tannie wat weet hoe om 'n nuusleser te hanteer,
> maar nie die nuusleser se slaaf is nie.
>
>

Liewe Antie Kanaal Aap

Die feit dat jy verstaan hoe 'n thread werk verbaas my baie! Mag ek my
gelukwense aan jou oordra. Maar hoekom gebruik jy dit dan nie reg
nie!!!!

Die feit dat jou nuusleser probeer om doodgewone net-etiket alla Bill
Gates te herdifineer maak dit nie die standaard nie. Die manier wat
Netscape en ander nuuslesers Threads hanteer is net so by the way die
erkende protokol. Maar soos jy bo wys verstaan jy dit nie.

Die Usenet kom van ver af - probeer to by konvensies hou - mens verwag
die stommiteite net van newbie's.

Groete van die man wat etiket verstaan en eerbiedig en nie buig voor
Bill Gates en sy rubbish nie.
Lou
Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie. [boodskap #15720 is 'n antwoord op boodskap #15371] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
>> nuusgroep. En besef julle dat julle klaery
>> heelwaarskynlik spruit uit die feit dat julle
>> 'n nuusleser soos Netscape gebruik, waar die
>> threads as 'n werklike string verskyn. Op my
>> nuusleser gebeur dit nie. (Internet Explorer.)

Hmmmmm Hoe lees jy nuus op explorer? Dit het nie 'n nuusleser funksie nie.
Bedoel jy miskien Outlook Express? So ver Microsoft se mense weet(en hulle
behoort te weet) Is dit die enigste program van hulle wat Usenet lees.

>> In alle geval, om die stringe te behou, selfs
>> op Netscape, word later ook belaglik. Wanneer
>> die titel lui "Hierdie droewe land" en iemand
>> oor leermetodes vir kleuters praat.

Hier moet ek saam stem.
Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuuslese kan gebruik nie. [boodskap #15728 is 'n antwoord op boodskap #15371] Do, 11 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"IRQ0" writes: > >> nuusgroep. En besef julle dat julle klaery
>>> heelwaarskynlik spruit uit die feit dat julle
>>> 'n nuusleser soos Netscape gebruik, waar die
>>> threads as 'n werklike string verskyn. Op my
>>> nuusleser gebeur dit nie. (Internet Explorer.)
>
> Hmmmmm Hoe lees jy nuus op explorer? Dit het nie 'n nuusleser funksie nie.
> Bedoel jy miskien Outlook Express? So ver Microsoft se mense weet(en hulle
> behoort te weet) Is dit die enigste program van hulle wat Usenet lees.

Nou, wat ook al.
>
>
>>> In alle geval, om die stringe te behou, selfs
>>> op Netscape, word later ook belaglik. Wanneer
>>> die titel lui "Hierdie droewe land" en iemand
>>> oor leermetodes vir kleuters praat.
>
> Hier moet ek saam stem.


Daar het jy dit.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Dr. Livingstone veronderstel ek
Volgende onderwerp: Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 20:04:11 MGT 2024