Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "ZA" of "SA"?
"ZA" of "SA"? [boodskap #15609] So, 07 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Emile Verhaagen  is tans af-lyn  Emile Verhaagen
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Weet iemand misschien waarom Zuid-Afrika als internationaal
motorvoertuig-kenteken (de sticker op je wagen) en het
domeinnaam-achtervoegsel (bijv. som...@nowhere.za) de afkorting "ZA"
heeft, en niet "SA"? Het woord "zuid" met een z is toch Nederlands en
niet Afrikaans?

Emile.
Re: "ZA" of "SA"? [boodskap #15610 is 'n antwoord op boodskap #15609] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
ZA is die internationale afkorting vir Suid Afrika. Selfde met JNB vir
Johannesburg en nie JHB soos wat meeste suid afrikaners dit gebruik nie.

--

+++
PGP 5.5 Finger Print = 0C17 CD6A FA75 EE4E 83CB E1F6 3F45 E9DA 189A F143
Re: "ZA" of "SA"? [boodskap #15656 is 'n antwoord op boodskap #15609] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
IRQ0  is tans af-lyn  IRQ0
Boodskappe: 52
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
IRQ0 > wrote in message ...
> ZA is die internationale afkorting vir Suid Afrika. Selfde met JNB vir

Hmmmm nou begin hierdie ingelse lewe my ook bykom. Ek het bedoel
"internasionale"

Groete
Re: "ZA" of "SA"? [boodskap #15657 is 'n antwoord op boodskap #15609] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 7 Jun 1998 21:19:48 -0500, "IRQ0" wrote:

> ZA is die internationale afkorting vir Suid Afrika. Selfde met JNB vir
> Johannesburg en nie JHB soos wat meeste suid afrikaners dit gebruik nie.
>
Ek stem saam dat die amptelike afkorting vir Johannesburg wel JNB is.
Dit word ook so deur reisagente gebruik op die vliegkaartjies. Maar
aan die anderkant: As meeste mense juis JHB gebruik... dan word dit
mos outomaties die lingua franca en nie eersgenoemde nie.

Bryan
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: "ZA" of "SA"? [boodskap #15687 is 'n antwoord op boodskap #15609] Wo, 10 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rufus  is tans af-lyn  rufus
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Deze discussie heeft enige tijd geleden al gewoed in deze nieuwsgroep, als
meest geloofwaardige verklaring kwam deze uit de bus van "Leendert" :

Dit is afgelei vn die Nederlands: Zuid Afrika.

Die inetrnasionale stelsel van identifikasie is kort na die Eerste
Wêreldoorlog ingestel. In daardie stadium was die ampstale van die land
Engels en Nederlands. Afrikaans het Nederlands enkele jare later as
ampstaal
vervang.

> Subject: Re: Waarom ZA en niet SA?
> Date: maandag 1 januari 1601 2:00
>
> Yves GABARRE wrote
>> Die antwoord is dat "SA" is vir Saudiese Arabië.
>
> Het officiële landenkenteken voor Saudi Arabië is "KSA" (Kingdom of Saudi
> Arabia).
> Er is geen land in de wereld wat de afkorting "SA" gebruikt.

r u f u s
Re: "ZA" of "SA"? [boodskap #15752 is 'n antwoord op boodskap #15609] Vr, 12 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Hannes Cilliers  is tans af-lyn  Hannes Cilliers
Boodskappe: 16
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Op Tue, 09 Jun 1998 15:06:12 GMT skryf brynie...@TheOffice.net
(Bryan) :

> On Sun, 7 Jun 1998 21:19:48 -0500, "IRQ0" birmingham.crosswinds.net> wrote:
>
>> ZA is die internationale afkorting vir Suid Afrika. Selfde met JNB vir
>> Johannesburg en nie JHB soos wat meeste suid afrikaners dit gebruik nie.
>>
> Ek stem saam dat die amptelike afkorting vir Johannesburg wel JNB is.
> Dit word ook so deur reisagente gebruik op die vliegkaartjies. Maar
> aan die anderkant: As meeste mense juis JHB gebruik... dan word dit
> mos outomaties die lingua franca en nie eersgenoemde nie.

Die JNB is 'n ou Spoorwegafkorting. En Spoorwegafkortings maak nie
altyd sin nie -- soos KDR vir Kroonstad.
Groete
Hannes
Vorige onderwerp: Verskuilde krag/vloekwoorde
Volgende onderwerp: Twee derde meerderheidstem van die ANC
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:17:12 MGT 2024