Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kyk na iets anders...
Kyk na iets anders... [boodskap #15652] Ma, 08 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hier is die URL vir 'n blad oor die Twin Cities, waar ek bly. Daar is
so min in SA bekend oor die Amerikaners en as Gloudina so nou en dan
oorkook, dan is die informasie heel skeef. Nou't ek gedink hier is
nou 'n beginpunt - ek skryf so baie oor waar ek bly en nou het ek 'n
blad teegekom wat kort en saaklike feite oor die plek bevat.

Hoop julle geniet dit.

So terloops - wat is 'n lekker Afrikaanse tongterm vir URL?
Re: Kyk na iets anders... [boodskap #15653 is 'n antwoord op boodskap #15652] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 08 Jun 1998 03:47:39 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

> Hier is die URL vir 'n blad oor die Twin Cities, waar ek bly. Daar is
> so min in SA bekend oor die Amerikaners en as Gloudina so nou en dan
> oorkook, dan is die informasie heel skeef. Nou't ek gedink hier is
> nou 'n beginpunt - ek skryf so baie oor waar ek bly en nou het ek 'n
> blad teegekom wat kort en saaklike feite oor die plek bevat.
>
> Hoop julle geniet dit.
>
> So terloops - wat is 'n lekker Afrikaanse tongterm vir URL?

Hallo Johan, jy het nooit die URL gegee nie.

Bryan
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Kyk na iets anders... [boodskap #15679 is 'n antwoord op boodskap #15652] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Jun 1998 03:47:39 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:

> Hier is die URL vir 'n blad oor die Twin Cities, waar ek bly. Daar is
> so min in SA bekend oor die Amerikaners en as Gloudina so nou en dan
> oorkook, dan is die informasie heel skeef. Nou't ek gedink hier is
> nou 'n beginpunt - ek skryf so baie oor waar ek bly en nou het ek 'n
> blad teegekom wat kort en saaklike feite oor die plek bevat.
>
> Hoop julle geniet dit.
>
> So terloops - wat is 'n lekker Afrikaanse tongterm vir URL?

Dit sal help as ek die url gee, ne!

http://www.mnrealestate.com/twincit.htm#PointsOfInterest
Re: Kyk na iets anders... [boodskap #15680 is 'n antwoord op boodskap #15652] Di, 09 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Jun 1998 19:44:55 GMT, dan...@osi.co.za (Daniel van
Niekerk) wrote:

>
>
>> So terloops - wat is 'n lekker Afrikaanse tongterm vir URL?
>
> Uniforme hulpbron vinder (UHV) - dis in elk geval 'n direkte
> vertaling van die Engelse tegniese betekenis. ;)
>
> Wat van "webadres" - voor julle my skiet...
>
Ja, jis, amper blaas ek jou heel weg!!! Dis darem 'n lelike monster
daai! Ek vra 'n tongterm en nie 'n krokodil derm nie!

Webadres is mooi kort en kragtig .... niks ander kort en treffend
nie??
Vorige onderwerp: Re: Hygromans.. vir Gloudina
Volgende onderwerp: Re: Die tannie wat kolskote skiet en nie 'n nuusleser kan gebruik nie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 16:24:53 MGT 2024