Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeiedag swemmers !
Goeiedag swemmers ! [boodskap #15555] Vr, 05 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hallo daar

Nou waaroor praat ons einlik in die klein stukkie van die web wat
Afrikaans is ?

Vestig ons ons eie ryke identiteit of word ons saamgevoer met die
genadelose digitalisering van die inligtingsrevolusie ?

[nou moet jy sien...]
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15581 is 'n antwoord op boodskap #15555] Sa, 06 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
dan...@osi.co.za (Daniel van Niekerk) writes: > Hallo daar
>
> Nou waaroor praat ons einlik in die klein stukkie van die web wat
> Afrikaans is ?
>
> Vestig ons ons eie ryke identiteit of word ons saamgevoer met die
> genadelose digitalisering van die inligtingsrevolusie ?

Ons vestig ons eie ryke identiteit, ou
Daniel. Jy staan op die rand van die
swembad en kritiseer ons ander wat
swem. Spring in, neef Daniel.

Die tannie met die swemkep.
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15582 is 'n antwoord op boodskap #15555] Sa, 06 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
dan...@osi.co.za (Daniel van Niekerk) writes: > Hallo daar
>
> Nou waaroor praat ons einlik in die klein stukkie van die web wat
> Afrikaans is ?
>
> Vestig ons ons eie ryke identiteit of word ons saamgevoer met die
> genadelose digitalisering van die inligtingsrevolusie ?
>
> [nou moet jy sien...]

Soos jy kan sien, ou Daniel, vestig ons ons
eie ryke identiteit. Hoe voel jou identiteit
vanmore? Of kan jy nie swem nie.

Gloudina
>
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15605 is 'n antwoord op boodskap #15555] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hallo Tannie

Tannie sien, ek ken Tannie nog net twee dae en dan ook baie
oppervlakkig. Maar ek kan sien Tannie hou van 'n diskussie of twee
(hier byvoorbeeld weer oor Anglisisme). Dit lyk my ek kan nog lekker
kuier met julle mense.

O ja, is die opmerkintjie of twee so goedgunstelik soos ek dit
interpreteer ? Om 'n "Nuwe SuidAfrikaan" te wees is belangriker as die
feit dat ons in Die nuwe Suid Afrika woon...
> Ons vestig ons eie ryke identiteit, ou
> Daniel. Jy staan op die rand van die
> swembad en

Dis nie ouderdom nie, dis ingesteldheid.
Daniel van Niekerk
South Africa
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15606 is 'n antwoord op boodskap #15555] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
dan...@osi.co.za (Daniel van Niekerk) writes:
> Hallo Tannie
>
> Tannie sien, ek ken Tannie nog net twee dae en dan ook baie
> oppervlakkig. Maar ek kan sien Tannie hou van 'n diskussie of twee
> (hier byvoorbeeld weer oor Anglisisme). Dit lyk my ek kan nog lekker
> kuier met julle mense.
>
> O ja, is die opmerkintjie of twee so goedgunstelik soos ek dit
> interpreteer ? Om 'n "Nuwe SuidAfrikaan" te wees is belangriker as die
> feit dat ons in Die nuwe Suid Afrika woon...

Nee, die ou opmerkingkie was nie so
goedgunstelik soos jy dit geinterpreteer
het nie. En watter gesprek het ons nou
gevoer oor Anglisismes? Ek verstaan nie.

Verder is tannie nou moeg vir die frase
"Die nuwe Suid-Afrika." Laasgenoemde
frase het somtyds 'n pejoratiewe betekenis
in die mond van rassiste. Soos seker ook
die frase "Nuwe Suid-Afrikaan" wat jy
gebruik. Wees maar net getrou aan jou
land, sy mense (al sy mense, die hele
40 miljoen of so) en sy berge en vlaktes.
En noem jou trots "'n Suid-Afrikaner."

Voor in die wapad brand 'n lig.
Die tannie tussen die fynbos.
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15607 is 'n antwoord op boodskap #15555] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Daniel van Niekerk heeft geschreven...
>> Ons vestig ons eie ryke identiteit, ou
>> Daniel. Jy staan op die rand van die
>> swembad en
>
> Dis nie ouderdom nie, dis ingesteldheid.

Hé, Gloudina, 'n Afrikaan die je gebruik van het woordje "ou" verkeerd heeft
uitgelegd? Is het dan toch niet zo algemeen gebruik als ik uit een eerdere
discussie moest opmaken?

Groeten,
Arthur

p..s. Laat het Westland maar lekker bij Nederland blijven, we zouden ons
scheel moeten betalen om voldoende gas voor het stoken van de kassen te
importeren. Bovendien, Den Haag wil hele stukken annexeren en wanneer we
onafhankelijk zouden zijn, dan zou dat wel eens kunnen leiden tot een heuse
oorlog. Nu slikken we het gewoon ......
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15608 is 'n antwoord op boodskap #15555] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes: >

.
>>> Ons vestig ons eie ryke identiteit, ou
>>> Daniel. Jy staan op die rand van die
>>> swembad en
>>
>> Dis nie ouderdom nie, dis ingesteldheid.
>
>
> Hé, Gloudina, 'n Afrikaan die je gebruik van het woordje "ou" verkeerd heeft
> uitgelegd? Is het dan toch niet zo algemeen gebruik als ik uit een eerdere
> discussie moest opmaken?

Nee, ek dink nie hy het gereageer op die
"ou" voor sy naam nie. Ek dink hy het as
gevolg van die "tannie"-skuilnaam vir my
tipeer as "oud." Altans, so verstaan ek dit.

> p..s. Laat het Westland maar lekker bij Nederland blijven, we zouden ons
> scheel moeten betalen om voldoende gas voor het stoken van de kassen te
> importeren. Bovendien, Den Haag wil hele stukken annexeren en wanneer we
> onafhankelijk zouden zijn, dan zou dat wel eens kunnen leiden tot een heuse
> oorlog. Nu slikken we het gewoon ......

Kan jy vir my verduidelik wat die grense
van Westland is.

En ook, wanneer jy van "gas" praat, bedoel
jy "petrol" soos hulle in SA dit noem, of
"gas" soos ons dit hier in Noord-Amerika
noem. Of bedoel jy "natural gas." En wat
is die "kassen" waarvan jy praat?

Gloudina
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15632 is 'n antwoord op boodskap #15555] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen heeft geschreven...
> Delfland! Dan hebben we Delft, het gebied ten oosten van Delft en het
> grootste deel van Rotterdam er ook bij, Het centrum van de macht 'n het
> economische hart van het land.

Sorry, ik was dat "centrum van de macht" vergeten te noemen: Den Haag, ook
liggend in Delfland.

Groeten,
Arthur
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15633 is 'n antwoord op boodskap #15555] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina heeft geschreven...
> Kan jy vir my verduidelik wat die grense
> van Westland is.

Het Westland wordt (ruwweg) in het noorden begrensd door de gemeente Den
Haag (Den Haag heeft in het verleden al de Westlandse gemeente Loosduinen
opgeslokt), in het oosten door Delft, in het westen door de zee en in het
zuiden door het havengebied van Rotterdam (Overschie, Vlaardingen, Maasluis
en Hoek van Holland). Ik weet eigenlijk niet goed of die laatste gemeenten
er ook nog bij horen.

Er zijn ook verschillende interpretaties over de grens ter plaatste van waar
ik woon: ik woon op de dijk die in de 14e eeuw is aangelegd om Delft te
beschermen tegen overstromingen: sommigen vinden dat ik daarom net niet in
het Westland woon (9 meter verder, aan de overkant van de sloot is het
zonder twijfel wel Westland). Waarschijnlijk zouden we met een hoop
grensgeschillen zitten en misschien wel met volksverhuizingen over en weer.
Het is beter om als scherper omlijnde geografische eenheid af te scheiden;
Delfland! Dan hebben we Delft, het gebied ten oosten van Delft en het
grootste deel van Rotterdam er ook bij, Het centrum van de macht 'n het
economische hart van het land! We zouden de dijkgraaf van Delfland kunnen
uitroepen tot president...

> En ook, wanneer jy van "gas" praat, bedoel
> jy "petrol" soos hulle in SA dit noem, of
> "gas" soos ons dit hier in Noord-Amerika
> noem. Of bedoel jy "natural gas." En wat
> is die "kassen" waarvan jy praat?
>
Aardgas. Dat wordt gebruikt om de kassen ("greenhouses" of warenhuizen zoals
we ze hier noemen) te stoken. Het Westland staat er vol mee en wordt daarom
ook wel "de glazen stad" genoemd.

Een tijdje terug las ik over een Fransman die een atlas met satelietfoto's
uitgaf en die het zo jammer vond dat er altijd een wolk hing boven het
Westland, wat hij ook probeerde; hij herkende het reflecterende licht van de
kassen niet :-)

Groeten,
Arthur
Re: Goeiedag swemmers ! [boodskap #15634 is 'n antwoord op boodskap #15555] Ma, 08 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Daniel  is tans af-lyn  Daniel
Boodskappe: 68
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Dag

> Verder is tannie nou moeg vir die frase
> "Die nuwe Suid-Afrika."

Soos ek toe ook gese het ! In my persoonlike konteks beteken "Nuwe
Suid- Afrikaan" allermins nie een of ander sinnelose rassistiese
tipering nie. Dis hoe ek myself, en elke ander O2-asemde mens wil
beskou :

Nie gefokus op ons regte nie, maar op ons verantwoordelikhede. Nie
gefokus op ons verlede en wat ons mekaar ontneem het nie, maar op ons
toekoms en wat ons mekaar kan bied. Nie gefokus op nou en sy probleme
nie, maar op watter goeie dinge nog kan voortspruit uit die diverse
land.

> Voor in die wapad brand 'n lig.
> Die tannie tussen die fynbos.

Ek's jammer : Ek het die volgende self uitgedink en dit klink beter in
Ingels : "First appearances are lasting - and mostly wrong".
Lyk my dit geld vir andere nog meer as dit vir my geld.

Laat die lig skyn !

Daniel van Niekerk
South Africa
Vorige onderwerp: Suid-Afrika = Disney Land
Volgende onderwerp: Toe en nou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 11:41:01 MGT 2024