Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudinakins
Gloudinakins [boodskap #15475] Di, 02 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...

> Nee Arthur, die verkleiningsvorm van Gloudina
> sal "Gloudinatjie" in Afrikaans wees. Die klomp
> wat nou Gloudinakins gebruik (eers begin deur
> Leendert)

Wys my een plek waar ek die woord "Gloudinakins" gebruik het - ou liegbek!

> wil sommer net cute wees, en om in
> Afrikaans cute te probeer wees, leen jy meeste
> van die tyd van die Engelse.

En die Engelse van die Franse en die Franse van die Grieke :-(

Maar daarbenewens:

> Hulle hoop natuurlik
> dat hulle term "Gloudinakins" derogatief sal wees
> teenoor die mens waarvoor hulle dit gebruik. Maar
> die teendeel word egter duidelik: mans wat sulke
> terme gebruik, is sissies. En soos Henri Burger,
> my mentor van Tzaneen, verklaar:"Afrika is nie
> vir sissies nie."

Ah! Henri is ook die een wat verklaar het dat hy nooit 'n persoonlike
opmerking teenoor jou sal maak nie.

Ek respekteer sy voorneme. Maar ek wag om te sien wat gebeur wanneer hy ook
die teiken word van jou kuberimpersonasie van Lorena Bobbit - waarheen jy
hierbo al weer mik.

Gaan jou liefies, Leendert
Re: Gloudinakins [boodskap #15514 is 'n antwoord op boodskap #15475] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Henri Burger heeft geschreven in bericht ...
>
> Leendert van Oostrum skryf:
>
>> Ah! Henri is ook die een wat verklaar het dat hy nooit 'n persoonlike
>> opmerking teenoor jou sal maak nie.
>>
>> Ek respekteer sy voorneme. Maar ek wag om te sien wat gebeur wanneer hy ook
>> die teiken word van jou kuberimpersonasie van Lorena Bobbit - waarheen jy
>> hierbo al weer mik.
>
> Sy het Leendert. Onthou jy nie toe sy my 'dom' genoem het nie?

Henri, Henri!

Om jou "dom" te noem is haar Mary Poppins impersonasie. ("Just a spoon full
of sugar....")

Ek praat van haar Lorena Bobbit impersonasie. Skerp instrumente onder die
belt.

Groete, Leendert
Re: Gloudinakins [boodskap #15542 is 'n antwoord op boodskap #15475] Do, 04 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

>> Leendert van Oostrum skryf:
>>
>>> Ah! Henri is ook die een wat verklaar het dat hy nooit 'n persoonlike
>>> opmerking teenoor jou sal maak nie.
>>>
>>> Ek respekteer sy voorneme. Maar ek wag om te sien wat gebeur wanneer hy
> ook
>>> die teiken word van jou kuberimpersonasie van Lorena Bobbit - waarheen jy
>>> hierbo al weer mik.
>>
>> Sy het Leendert. Onthou jy nie toe sy my 'dom' genoem het nie?
>
> Henri, Henri!
>
> Om jou "dom" te noem is haar Mary Poppins impersonasie. ("Just a spoon full
> of sugar....")
>
> Ek praat van haar Lorena Bobbit impersonasie. Skerp instrumente onder die
> belt.
>
> Groete, Leendert


Leendert, Leendert, tog so sensitief oor
moontlike emaskulasie. Is dit teken van
onsekerheid onder die belt?

Lorena Bobbit en die meskommando
Re: Gloudinakins [boodskap #15568 is 'n antwoord op boodskap #15475] Vr, 05 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Jun 1998 18:13:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

>>

he, he, ...wat 'n stupid sin.
Re: Gloudinakins [boodskap #15596 is 'n antwoord op boodskap #15475] Sa, 06 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...
> On Tue, 2 Jun 1998 18:13:23 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
>
> liegbek!>>>
>
> he, he, ...wat 'n stupid sin.

Dit sal seker stupid lyk vir een wat nie genoeg basiese Afrikaanse
grammatika verstaan om te onderskei tusen die hede en die verlede nie.
Vorige onderwerp: Politieke toestand in SA
Volgende onderwerp: Oor versuiling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 10:59:46 MGT 2024