Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hygromans: VERSKONING VERSKONING
Hygromans: VERSKONING VERSKONING [boodskap #15528] Do, 04 Junie 1998 00:00
M.Kruger  is tans af-lyn  M.Kruger
Boodskappe: 91
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Volle Lid
Kan almal asseblief hierdie stommiteit vergewe. Ek het na vele pogings die
diensverskagger geskakel en stof opgejaag, waarna hulle toe 'n TE GOEIE,
behoorlike
plasing van my pos gedoen het. Asseblief, kan almal my dit vergewe?
Groete
sand...@global.co.za
Re: Hygromans: VERSKONING VERSKONING [boodskap #15529 is 'n antwoord op boodskap #15528] Do, 04 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Jun 1998 08:05:54 GMT, "Griet" wrote:

> Kan almal asseblief hierdie stommiteit vergewe. Ek het na vele pogings die
> diensverskagger geskakel en stof opgejaag, waarna hulle toe 'n TE GOEIE,
> behoorlike
> plasing van my pos gedoen het. Asseblief, kan almal my dit vergewe?
> Groete
> sand...@global.co.za
Ons vergewe jou sommer so twee keer!
Vorige onderwerp: Lekker man lekker
Volgende onderwerp: Hygroman: VERSKONING VERSKONING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 09:10:51 MGT 2024