Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Paraquay
Paraquay [boodskap #15340] |
Fri, 29 May 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jennifer L. Logan" writes: > >
> En jy kan gerus pos in Guarani, die Indiane taal van Paraquay. Ek verstaan
> die taal ook. Nog 'n Apartheids "legacy" uit die ou da�, daar is baie
> Afrikaners EN boere in Paraquay. Uit die tyd dat 60% van Paraquay se
> ekonomie in die hande was van Apartheidsvarke.
Hoekom vertel jy ons nie van Paraquay nie.
Hoekom is sestig persent van Paraquay se
ekonomie nie meer in die hande van die
apartheidsvarke nie?
|
|
|
|
|
Re: Paraquay [boodskap #15447 is 'n antwoord op boodskap #15340] |
Mon, 01 June 1998 00:00   |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina heeft geschreven...
> Arthur, is jy ook daarvan bewus dat 'n hele
> klomp blanke Afrikaners na Paraguay gegaan
> het in die laaste dekade - toe dit duidelik
> word dat 'n demokratiese regering in SA sal
> kom, wat dan uit die aard van die saak
> groot getalle van nie-wittes in magsposisies
> sou plaas.
>
> Ek wonder hoe dit nou daar in Paraguay met
> hulle gaan? Die skamel nuus wat ek van hul
> gehoor het, was dat dit ook nie soveel
> maanskyn en rose is nie. Die lokale mense
> was nie so gedienstig om hulle werk vir
> hulle te doen terwyl hulle op die stoepe
> sit nie. En hulle het ook gekla dat die
> lokale werkers maar ook "dom" is.
>
> Dit laat 'n mens natuurlik dink aan die
> Afrikaners wat na die Tweede Boere-oorlog
> na Argentini"e uitgewyk het. Hulle het
> glo nog sommige Afrikaanse name daar, maar
> het glo as taalgroep amper heeltemal verdwyn.
Ik zag een tijd terug nog een documentaire over nazaten van Nederlanders in
Brazili� en Argentinië. Het was daar inderdaad geen vetpot. Toch viel het op
dat ze nog veel oude waarden in ere hielden en daardoor in het algemeen toch
een zeker mate van relatieve welstand hadden bereikt/behouden (hechte
gezinnen, werklust, liefde voor de grond waarop ze werken en
gemeenschapszin).
Ik wist niet dat Afrikaners ook die kant op waren getrokken, maar ik neem
aan dat ze in de gemeenschappen van al die voormalige Hollanders en Duitsers
daar zijn opgenomen of ermee zijn versmolten. Voor de buitenwacht is er toch
al niet veel verschil tussen Nederlanders en Duitsers. Waarom zouden ze
anders denken over Afrikaners?
Ik denk overigens niet dat je de voorspoed van een groep emigranten kunt
afmeten aan "taalbehoud". Door je (taalkundig) te isoleren in een vreemd
land wordt je niet rijk: "you've got to play the game by their rules". De
Amish in Pensylvania hebben hun Platt Deutsch goed bewaard, maar zijn amper
(belang-)rijk te noemen.
Groeten,
Arthur
|
|
|
|
Re: Paraquay [boodskap #15523 is 'n antwoord op boodskap #15340] |
Wed, 03 June 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Arthur Hagen wrote in message ...
> De
> Amish in Pensylvania hebben hun Platt Deutsch goed bewaard, maar zijn amper
> (belang-)rijk te noemen.
Ek reken dat hulle veel meer as net hul taal bewaar het, nie waar nie?
En ek wonder of mens getalrykheid kan gelykstel aan "belangrikheid"?
Ek dink byvoorbeeld dat die blote bestaan van sulke gemeenskappe vir die
wamelewing belangrik is.
Groete, Leendert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:35:42 UTC 2025
|