Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Saamstaan
Saamstaan [boodskap #15395] |
Sun, 31 May 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
> Ongelukkig is jy reg - die Afrikaner kon nog nooit saamstaan nie - ek
> kan nie sien dat die blankes in SA gaan saamstaan nie - en om dan te
> verwag al die SuidAfrikaners moet saamstaan, is jy besig met pypdrome.
Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
"saamstaan" Moes hulle in die verlede saam-
gestaan het om die apartheidsregime langer
in stand te hou? Moet hulle nou saamstaan
om die demokraties-verkose regering van die
land onwettig te beveg? Daar is dom Afrikaners
en daar is slim Afrikaners. Daar is Afrikaners
wat vir reg en geregtigheid staan en daar is
gewetenlose Afrikaners wat teen reg en
geregtigheid is. Dis daarom dat Afrikaners
nooit sal kan "saamstaan" nie.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
Re: Saamstaan [boodskap #15520 is 'n antwoord op boodskap #15395] |
Wed, 03 June 1998 00:00  |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote in message ...
> jnpj...@bigfoot.com (Johan N Potgieter) writes:
>
>
> Nou waarvoor wil jy hê die Afrikaner moet
> "saamstaan" Moes hulle in die verlede saam-
> gestaan het om die apartheidsregime langer
> in stand te hou? Moet hulle nou saamstaan
> om die demokraties-verkose regering van die
> land onwettig te beveg?
Waarom onwettig?
Is dit altyd onwettig om die demokraties-verkose regering van die land te
"beveg"?
Of net as mens "saamstaat" om dit te doen?
Of net as Afrikaners dit doen?
Vriendelike groete, Leendert
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:35:46 UTC 2025
|