Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Suid-Afrika = Disney Land
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15478] Di, 02 Junie 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
san...@icr.com.au wrote:
>
> Ek is nou al vir 2 jaar in Aus - wat 'n ontnugtering. As 'n mens eers
> hier is, kom 'n mens agter in watter siek sisteem 'n mens groot geword
> het. Ek het familie in SA - melkboere, hulle melk ongeveer 150
> koeie/dag. Die vrou is glad nie betrokke by die boerdery nie en hulle
> het 'n 2 bediendes in die huis en ongeveer 10 mense wat vir hulle werk.
> Hulle gaan op vakansies, speel daagliks tennis ens. Ek weet van baie
> ander boere in SA wat dieselfde lewensstyl geniet. As jy dieselfde
> melkplaas vat hier in Aus - geen bediendes in die huis nie, geen 'tuin
> boy' nie en geen arbeiders nie. Die vrou help elke dag en dit is net
> die twee wat 150 koeie/dag melk. Dit is dieselfde met alle ander tipes
> boerdery asook met klein besighede. Die vrouens werk net so hard soos
> die mans.
> Ek is in besigheid betrokke hier en hier leer 'n mens wat die definisie
> van WERK is. Die laat baie SA's hulle gatte sien wanneer hulle in 'n
> ander land gaan probeer 'werk'. Hier is baie SA's wat suksesvol is, my
> opinie is dat die wat dit hier maak, mense is wat ten minste WERK kan
> spel, die wat flop en te bang is om hulle definisie van werk op 'n ander
> plek te probeer is die klomp wat hulle lewe lank in Disney Land bly en
> nog steeds droom oor tea girls, garden boys en swartetjies wat bibber as
> hy sy stem dik maak of van sy perd afval.
> Vergeet maar van die redenasies van dat die boere hier ten minste nie
> agter doringdraad bly en met wapens rondloop nie. Afrika was nog altyd
> Afrika - sommige mense het drade gespan en 'n klein Disney Land gebou
> waar die kabouters met swepe en dik stemme beheer is. Die kabouters is
> nie meer kabouters nie en Disney Land is nou Dark Africa. So word groot
> en hou asb. op bitch oor moord en doodslag, misdaad en al die ander shit
> waaroor julle so orgasmies raak op die nuusgroep. Afrika was nog nooit
> vreedsaam en stabiel nie. As julle nie julle situasie kan verander nie,
> gee pad of hang jouself van die naaste boom - hou net op moan en groan
> oor Disney Land wat nie meer daar is nie. Julle het steeds 'n
> lewensstyl wat van die gemaklikste in die wereld is.
> Afrika is nie vir sissies nie

Nog iemand wat homself probeer oortuig hoekom SA so slegs is en hoekom
sy nuwe land dan kwansuis so goed is. Hoekom kla jy dan so? Lyk my jy
werk jou gat af en geniet dit glad nie :D. Sit terug en geniet die Ride
- Wheeeeeeeeeeeeeeeeeee!!!

Ter verduideliking waar jy no eintlik die pot begin mis sit - ekonomiese
realiteite - as die arbeid beskikbaar en bekostigbaar is sal dit gebruik
word. Sodra dit nie meer ekonomies is om die arbeid te gebruik nie dws
dis te duur sal outomatisasie meer en meer gebruik word. Dit is iets wat
nie jy of Cosatu blykbaar verstaan nie. Ekonomie IA dink ek verduidelik
hulle dit weer - nadat dit telkemale in Ekonomie op skool aan jou
verduidelik is. Jy is betrokke in besigheid sê jy -- Gmmpff!!! (Wou dit
nog altyd iewers gebruik het :) )

Vind bietjie uit oor Vraag en aanbod!! Word wakker ouboet - jy het die
keuse gemaak - leef daarmee. Ons het ons keuses gemaak - ons moet
daarmee saamleef - maar dit is nie te sê ons moet nou tjoepstil bly oor
onregverdigheid, moor en roof nie. Dit is buitendien die Afrikaanse
nuusgroep - en Afrikaans word hoofsaaklik waar gepraat?? Dis reg!!!!

Is dit net ek of is die klomp is Australië groter moangatte as die res??

Cheers
Lou

PS: gaan kyk bietjie hoe die Ex-Pats in Zambie, Kenia en Malawi leef!!
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15515 is 'n antwoord op boodskap #15478] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>> Ter verduideliking waar jy no eintlik die pot begin mis sit - ekonomiese
>> realiteite - as die arbeid beskikbaar en bekostigbaar is sal dit gebruik
>> word. Sodra dit nie meer ekonomies is om die arbeid te gebruik nie dws
>> dis te duur sal outomatisasie meer en meer gebruik word. Dit is iets wat
>> nie jy of Cosatu blykbaar verstaan nie. Ekonomie IA dink ek
> verduidelik
>> hulle dit weer -
>
> Ou Lou, jy sit nog so en praat oor Ekonomie 1A
> dan word jy een oggend wakker en moet begin leer
> dat daar ook 'n Ekonomie 2 en Politieke Wetenskap
> 4 is. Wanneer die landoppervlakte van SA uiteindelik
> regmatig verdeel word onder die bevolking en die
> 5 of 6 miljoen wittes net op een-agste of so van
> die landoppervlakte sit (indien hulle nog nie wys
> geword het en van hulle wit label ontslae geraak
> het nie.) Onthou, dis nog net vier jaar sedert
> die oorgang na 'n ander scenario. Dinge gaan
> verander. Ekonomiese realiteite gaan verander.
> As jy kindertjies het, berei hulle daarop voor.
> Dinge gaan verander in SA, ou Lou.
>
> Gloudina
>

Ou Gloudinatjie

Word wakker ou dier! Daar is geen manier wat enige land 'regverdig'
verdeel word tussen die bevolking nie. Dit is nie 'n ekonomiese
realiteit nie - daar sal atyd die have's end die have not's wees. Self
in die USSR met hulle kommunistiese opset het dit nie gewerk nie. Die
kleur skakering van die have en have-not's in SA is besig om te verander
maar daar sal altyd mense wees wat bo is en mense wat onder is - daar
sal nooit ewewig bereik word nie - nog 'n ekonomiese realiteit wat jy
nie verstaan nie. Lees ' Economics for dummies' voor jy te veel hoop dat
die wittes onder op die leer van welvaart in SA gaan staan - voor dit
gebeur kom ons dalk nog almal na Kanada toe :D.

Verwysend na jou wit label - enige middel waarmee ek my kleur kan
verander?

Ons kinders het ten minste 'n eie land - nie soos sommige ander waarvan
die ouers nog nie mooi kon besluit waar hulle eintlik tuishoort nie - jy
weet met die een voet in Kanada en die ander voet in SA.

Net so by the way - hoever het jy in Ekonomie gekom terwyl jy
Afrikaans-Nederlands gestudeer het??

> Tipiese reaksie van die moangat par excellence.

Dankie *bloos* - jammer dat ek die Kanadese Moangatte vergeet het.

Cheers
Lou
Re: Suid-Afrika = Disney Land [boodskap #15516 is 'n antwoord op boodskap #15478] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes: vrouens werk net so hard soos

> Ter verduideliking waar jy no eintlik die pot begin mis sit - ekonomiese
> realiteite - as die arbeid beskikbaar en bekostigbaar is sal dit gebruik
> word. Sodra dit nie meer ekonomies is om die arbeid te gebruik nie dws
> dis te duur sal outomatisasie meer en meer gebruik word. Dit is iets wat
> nie jy of Cosatu blykbaar verstaan nie. Ekonomie IA dink ek verduidelik
> hulle dit weer -

Ou Lou, jy sit nog so en praat oor Ekonomie 1A
dan word jy een oggend wakker en moet begin leer
dat daar ook 'n Ekonomie 2 en Politieke Wetenskap
4 is. Wanneer die landoppervlakte van SA uiteindelik
regmatig verdeel word onder die bevolking en die
5 of 6 miljoen wittes net op een-agste of so van
die landoppervlakte sit (indien hulle nog nie wys
geword het en van hulle wit label ontslae geraak
het nie.) Onthou, dis nog net vier jaar sedert
die oorgang na 'n ander scenario. Dinge gaan
verander. Ekonomiese realiteite gaan verander.
As jy kindertjies het, berei hulle daarop voor.
Dinge gaan verander in SA, ou Lou.

Gloudina

> Is dit net ek of is die klomp is Australië groter moangatte as die res?

Tipiese reaksie van die moangat par excellence.
Vorige onderwerp: Saamstaan
Volgende onderwerp: En nog 'n ding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 02 11:23:04 MGT 2024