|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Volksliedere [boodskap #15598 is 'n antwoord op boodskap #15336] |
Sa., 06 Junie 1998 00:00  |
Pieter Pretorius
Boodskappe: 1 Geregistreer: Junie 1998
|
Junior Lid |
|
|
Hierdie kans om ander tot oorlewing het presies gemaak dat 180 boere
families vermoor is die laaste 3 maande, die "regering" as ons dit 'n
regering kan noem wat die laaste twee maande al sy mense betaal met Sanlam
en Old Mutual se reserwes want mense soos die hoogedele man van die eiland
sit met meer as 40 miljoen wat hy in 4 jaar verwerf het en al sy makkers
wat in dieselfde korrusie en wanbestuur betrokke is. Man moenie aannames
maak van ons wil almal 'n kans gee in die lewe nie.
Ek
j wrote in article ...
>>> Ek haat bo al nKosi siekelelik
>
>
> Ek is 'n Suid Afrikaner wat besef ons sal moet verander om iewers te kom.
> Ons nuwe volkdslied is eindtlik 'n gebed vir vrede wat net in 'n ander taal
> gesing word. Dit kan net sowel in Engels, Duits, Frans ens gesing word en
> die betekenis sal dieselfde bly. Ja, ek is ook nie gelukkig oor die dinge
> wat in hierdie land gebeur nie, maar ons moet almal 'n kans gee op
> oorlewing.
>
|
|
|
|