Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Camille Paglia en pornografie
Camille Paglia en pornografie [boodskap #15358] |
Sat, 30 May 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jo...@fourie.com (Jopie Fourie) writes: >
Iemand soos Camille Paglia beskou pornografie as
> kuns, omdat dit die verbeelding sou prikkel. Is dit so?
"Pornografie" is 'n politieke konsep.
Ek is seker Camille Paglia het nooit
gesê alle "pornografie" is "kuns"
nie. Kan jy aanhaal waar sy dit sê.
Pornografie hoef ook nie altyd oor
seksuele dinge te gaan nie. Die vies-
likse soort pornografie vir my is
as wit rassiste gedurig oor nie-blankes
en hulle gewoontes praat. Niemand dwing
hulle om dit te doen nie. Hulle kan net
hulself nie help nie. Dis of deel van
hulle brein altyd besig is met die mense
van 'n ander kleur as hulle. So asof die
"Ander" iets het wat hulle nie het nie.
Ek vind die deursnee "pornografie" maar
baie boring, en ek is sekerlik nie alleen
nie. Dinge soos kittyporn word egter streng
vervolg in Kanada. En tereg ook.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Camille Paglia en pornografie [boodskap #15482 is 'n antwoord op boodskap #15358] |
Tue, 02 June 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 31 May 1998 12:43:54 GMT, jnpj...@bigfoot.com (Johan N
Potgieter) wrote:
>
Sy het waarskynlik al vergeet van giggelend loer na pornografie vir
kicks. Is jy al verby die stadium?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:57:38 UTC 2025
|