Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files
Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files [boodskap #15424] |
Mon, 01 June 1998 00:00  |
IRQ0
Boodskappe: 52 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
So as kritiek jou kant toe kom is dit van verraaiers en verdraaiers af?
Hmmmmm. Klink vir my na 'n komplot wat in die X-files hoort. O ja, ek wag
nog steeds vir my antwoord van jou kant af gloudinaTJIE. Die tannie met die
kappie is vinnig om antwoorde te verwag maar waneer sy moet antwoord lyk dit
vir my of die stilswye oorverdowend raak.
>>
>> Nie almal is teen my nie, Arno. Maar die dubbel-
>> gesigte, verraaiers en verdraaiers, die skiet
>> die tannie met die kappie sommer so keer op keer.
|
|
|
|
|
Re: Dubbel gesig verraaier en verdraaier - X-files [boodskap #15729 is 'n antwoord op boodskap #15424] |
Thu, 11 June 1998 00:00  |
Atlas`
Boodskappe: 25 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On 2 Jun 1998 12:44:02 GMT, wrote:
>
>
> Is jy siek of is jou nuusleser siek?
> Watter vrae het ek nie geantwoord nie?
>
> Gloudina
Nee, jou nuusleser is siek want jy het alweer 'n "nuwe artikel" na
die ng gepos, plaas van net die oorspronklike artikel in sy EIE
"thread" te moes antwoord.
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:55:02 UTC 2025
|